'n Beskermheilige, in Nederlands en Vlaams ook patroon of patrones genoem, is in die Rooms-Katolieke Kerk 'n heilige of 'n wat beskou en vereer word as beskermer van 'n stad, land, kerk, gilde, beroepsgroep of individu. Die beskermheilige kan in geval van siekte of ander nood aangeroep word. Dit kan ook die heilige wees wie se naam 'n mens (veral vir katolieke) by doop ontvang.
Voorbeelde
- is die beskermheilige van die Internet,
- H. Cyrillus en H. Methodius, beskermheiliges van Europa,
- die is die beskermheilige van België,
- (ook soms Sint Joris genoem) is die beskermheilige van Engeland,
- Sint Patrick dié van Ierland,
- van die jag,
- Sint Maarten van die stad Utrecht in Nederland,
- van seelui en ook van Amsterdam en van Rusland,
- is die beskermheilige van reisigers.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir beskermheilige.