Bujumbura is die grootste stad van Burundi met 'n bevolking van 235 440 in 1990 en 'n oppervlakte van 86,54 km². Dit het tot op 24 Desember 2018 as hoofstad van Burundi gedien, maar dié funksie is nou aan die ou hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi, Gitega, teruggegee.
Bujumbura | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie | Bujumbura |
Koördinate | 03°23′S 29°22′O / 3.383°S 29.367°O |
Stigting | 1889 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 86,54 vk km |
Hoogte bo seevlak | 774 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1990) | 235 440 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 720,6/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | villedebujumbura.org |
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTlrTDJReEwxSmhhVzU1WDJSaGVWOXBibDlpZFdwMWJXSjFjbUV1YW5Cbkx6TXdNSEI0TFZKaGFXNTVYMlJoZVY5cGJsOWlkV3AxYldKMWNtRXVhbkJuLmpwZw==.jpg)
Verwysings
- "Gitega, future capitale du Burundi" (in Frans). BBC. 22 Desember 2018. vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 14 Januarie 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bujumbura.
- (en) Toerisme-inligting oor Bujumbura op Wikivoyage