Die As (Engels: the Ashes) is die naam van ’n kompetisie tussen die nasionale krieketspanne van Engeland en Australië. Hierdie toetsreeks word sedert 1882 elke twee jaar afwisselend in die twee lande gehou. Krieket is ’n somersport en as gevolg van die verskil in halfronde word die wedstryde effektiewelik elke agtien of dertig maande aangebied. Dit is een van krieket se internasionale kompetisies met die meeste wedywering.
Die As | |
2025–26 | |
Die urn wat die as bevat, by die MCC-museum op Lord’s; ’n replika word aan die kaptein van die wenspan oorhandig. | |
Sportsoort | Toetskrieket |
---|---|
Gestig | 1882–83 |
Eienaar | Internasionale Krieketraad |
Inwydingseisoen | 1882–83 |
Deelnemende lande | Australië Engeland |
Aantal spanne | 2 |
Mees onlangse kampioen | Australië (2023) |
Op hierdie oomblik bestaan Die As uit vyf toetswedstryde van twee beurte per land. In die winter van 2013–14 is die reeks net enkele maande ná die vorige reeks gehou, sodat die vierjaarlikse wedstryd in Australië nie met die Krieketwêreldbeker 2015 sou saamval nie. Die 2019-reeks in Engeland is net enkele weke ná die Krieketwêreldbeker 2019 gehou, wat deur Engeland gewen is.
Oorsprong van die naam
Die naam het sy oorsprong in ’n kammakastige “doodsberig” wat in 1882 in ’n destydse Britse koerant, The Sporting Times, verskyn het. Daarin is Engeland se destydse krieketnederlaag teen Australië op die beroemde Londense krieketveld die Oval spottenderwys as die dood van Engelse krieket voorgestel. Die koerant het geskryf dat “Die lyk sal veras en die as na Australië geneem word”. Joernaliste het nie op hulle laat wag nie en het die daaropvolgende Engelse toer na Australië as die stryd om die “As” te herwin beskryf (The quest to regain The Ashes). Ten tye van die toer is ’n kleinerige urn, wat as van ’n onsekere herkoms bevat, deur ’n groep vroue van Melbourne in Australië, aan die besoekende Engelse krieketkaptein oorhandig. Hierdie urn kan in die MCC Museum op die Lord’s Krieketgronde in Londen besigtig word.
Uitslae
Reeks | Jaar | Gasheer | Eerste wedstryd | Toetse | Australië | Engeland | Gelyk | Uitslag | Houer | Verw |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 1882–83 | Australië | 30 Desember 1882 | 3 | 1 | 2 | 0 | Engeland | Engeland | |
2 | 1884 | Engeland | 11 Julie 1884 | 3 | 0 | 1 | 2 | Engeland | Engeland | |
3 | 1884–85 | Australië | 12 Desember 1884 | 5 | 2 | 3 | 0 | Engeland | Engeland | |
4 | 1886 | Engeland | 5 Julie 1886 | 3 | 0 | 3 | 0 | Engeland | Engeland | |
5 | 1886–87 | Australië | 28 Januarie 1887 | 2 | 0 | 2 | 0 | Engeland | Engeland | |
6 | 1887–88 | Australië | 10 Februarie 1888 | 1 | 0 | 1 | 0 | Engeland | Engeland | |
7 | 1888 | Engeland | 16 Julie 1888 | 3 | 1 | 2 | 0 | Engeland | Engeland | |
8 | 1890 | Engeland | 21 Julie 1890 | 2 (3) | 0 | 2 | 0 | Engeland | Engeland | |
9 | 1891–92 | Australië | 1 Januarie 1892 | 3 | 2 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
10 | 1893 | Engeland | 17 Julie 1893 | 3 | 0 | 1 | 2 | Engeland | Engeland | |
11 | 1894–95 | Australië | 14 Desember 1894 | 5 | 2 | 3 | 0 | Engeland | Engeland | |
12 | 1896 | Engeland | 22 Junie 1896 | 3 | 1 | 2 | 0 | Engeland | Engeland | |
13 | 1897–98 | Australië | 13 Desember 1897 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
14 | 1899 | Engeland | 1 Junie 1899 | 5 | 1 | 0 | 4 | Australië | Australië | |
15 | 1901–02 | Australië | 13 Desember 1901 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
16 | 1902 | Engeland | 29 Mei 1902 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
17 | 1903–04 | Australië | 11 Desember 1903 | 5 | 2 | 3 | 0 | Engeland | Engeland | |
18 | 1905 | Engeland | 29 Mei 1905 | 5 | 0 | 2 | 3 | Engeland | Engeland | |
19 | 1907–08 | Australië | 13 Desember 1907 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
20 | 1909 | Engeland | 27 Mei 1909 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
21 | 1911–12 | Australië | 15 Desember 1911 | 5 | 1 | 4 | 0 | Engeland | Engeland | |
22 | 1912 | Engeland | 27 Mei 1912 | 3 | 0 | 1 | 2 | Engeland | Engeland | |
23 | 1920–21 | Australië | 17 Desember 1920 | 5 | 5 | 0 | 0 | Australië | Australië | |
24 | 1921 | Engeland | 28 Mei 1921 | 5 | 3 | 0 | 2 | Australië | Australië | |
25 | 1924–25 | Australië | 19 Desember 1924 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
26 | 1926 | Engeland | 12 Junie 1926 | 5 | 0 | 1 | 4 | Engeland | Engeland | |
27 | 1928–29 | Australië | 30 November 1928 | 5 | 1 | 4 | 0 | Engeland | Engeland | |
28 | 1930 | Engeland | 13 Junie 1930 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
29 | 1932–33 | Australië | 2 Desember 1932 | 5 | 1 | 4 | 0 | Engeland | Engeland | |
30 | 1934 | Engeland | 8 Junie 1934 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
31 | 1936–37 | Australië | 4 Desember 1936 | 5 | 3 | 2 | 0 | Australië | Australië | |
32 | 1938 | Engeland | 10 Junie 1938 | 4 (5) | 1 | 1 | 2 | Gelyk | Australië | |
33 | 1946–47 | Australië | 29 November 1946 | 5 | 3 | 0 | 2 | Australië | Australië | |
34 | 1948 | Engeland | 10 Junie 1948 | 5 | 4 | 0 | 1 | Australië | Australië | |
35 | 1950–51 | Australië | 1 Desember 1950 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
36 | 1953 | Engeland | 11 Junie 1953 | 5 | 0 | 1 | 4 | Engeland | Engeland | |
37 | 1954–55 | Australië | 26 November 1954 | 5 | 1 | 3 | 1 | Engeland | Engeland | |
38 | 1956 | Engeland | 7 Junie 1956 | 5 | 1 | 2 | 2 | Engeland | Engeland | |
39 | 1958–59 | Australië | 5 Desember 1958 | 5 | 4 | 0 | 1 | Australië | Australië | |
40 | 1961 | Engeland | 8 Junie 1961 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
41 | 1962–63 | Australië | 30 November 1962 | 5 | 1 | 1 | 3 | Gelyk | Australië | |
42 | 1964 | Engeland | 4 Junie 1964 | 5 | 1 | 0 | 4 | Australië | Australië | |
43 | 1965–66 | Australië | 10 Desember 1965 | 5 | 1 | 1 | 3 | Gelyk | Australië | |
44 | 1968 | Engeland | 6 Junie 1968 | 5 | 1 | 1 | 3 | Gelyk | Australië | |
45 | 1970–71 | Australië | 27 November 1970 | 6 (7) | 0 | 2 | 4 | Engeland | Engeland | |
46 | 1972 | Engeland | 8 Junie 1972 | 5 | 2 | 2 | 1 | Gelyk | Engeland | |
47 | 1974–75 | Australië | 29 November 1974 | 6 | 4 | 1 | 1 | Australië | Australië | |
48 | 1975 | Engeland | 10 Julie 1975 | 4 | 1 | 0 | 3 | Australië | Australië | |
49 | 1977 | Engeland | 16 Junie 1977 | 5 | 0 | 3 | 2 | Engeland | Engeland | |
50 | 1978–79 | Australië | 1 Desember 1978 | 6 | 1 | 5 | 0 | Engeland | Engeland | |
51 | 1981 | Engeland | 18 Junie 1981 | 6 | 1 | 3 | 2 | Engeland | Engeland | |
52 | 1982–83 | Australië | 12 November 1982 | 5 | 2 | 1 | 2 | Australië | Australië | |
53 | 1985 | Engeland | 13 Junie 1985 | 6 | 1 | 3 | 2 | Engeland | Engeland | |
54 | 1986–87 | Australië | 14 November 1986 | 5 | 1 | 2 | 2 | Engeland | Engeland | |
55 | 1989 | Engeland | 8 Junie 1989 | 6 | 4 | 0 | 2 | Australië | Australië | |
56 | 1990–91 | Australië | 23 November 1990 | 5 | 3 | 0 | 2 | Australië | Australië | |
57 | 1993 | Engeland | 3 Junie 1993 | 6 | 4 | 1 | 1 | Australië | Australië | |
58 | 1994–95 | Australië | 25 November 1994 | 5 | 3 | 1 | 1 | Australië | Australië | |
59 | 1997 | Engeland | 5 Junie 1997 | 6 | 3 | 2 | 1 | Australië | Australië | |
60 | 1998–99 | Australië | 20 November 1998 | 5 | 3 | 1 | 1 | Australië | Australië | |
61 | 2001 | Engeland | 5 Julie 2001 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
62 | 2002–03 | Australië | 7 November 2002 | 5 | 4 | 1 | 0 | Australië | Australië | |
63 | 2005 | Engeland | 21 Julie 2005 | 5 | 1 | 2 | 2 | Engeland | Engeland | |
64 | 2006–07 | Australië | 23 November 2006 | 5 | 5 | 0 | 0 | Australië | Australië | |
65 | 2009 | Engeland | 8 Julie 2009 | 5 | 1 | 2 | 2 | Engeland | Engeland | |
66 | 2010–11 | Australië | 25 November 2010 | 5 | 1 | 3 | 1 | Engeland | Engeland | |
67 | 2013 | Engeland | 10 Julie 2013 | 5 | 0 | 3 | 2 | Engeland | Engeland | |
68 | 2013–14 | Australië | 21 November 2013 | 5 | 5 | 0 | 0 | Australië | Australië | |
69 | 2015 | Engeland | 8 Julie 2015 | 5 | 2 | 3 | 0 | Engeland | Engeland | |
70 | 2017–18 | Australië | 23 November 2017 | 5 | 4 | 0 | 1 | Australië | Australië | |
71 | 2019 | Engeland | 1 Augustus 2019 | 5 | 2 | 2 | 1 | Gelyk | Australië | |
72 | 2021–22 | Australië | 8 Desember 2021 | 5 | 4 | 0 | 1 | Australië | Australië | |
71 | 2019 | Engeland | 16 Junie 2023 | 5 | 2 | 2 | 1 | Gelyk | Australië |
Algeheel
Gespeel | Gewen deur Australië | Gewen deur Engeland | Onbeslis | |
---|---|---|---|---|
Alle toetswedstryde | 345 | 142 (41,2%) | 110 (31,9%) | 93 (27,0%) |
Toetse in Australië | 172 | 90 (52,3%) | 56 (32,6%) | 26 (15,1%) |
Toetse in Engeland | 173 | 52 (30,1%) | 55 (31,2%) | 67 (38,7%) |
Alle reekse | 73 | 34 (46,6%) | 32 (43,8%) | 7 (9,6%) |
Reekse in Australië | 36 | 20 (54,3%) | 14 (40,0%) | 2 (5,7%) |
Reekse in Engeland | 37 | 14 (37,8%) | 18 (48,6%) | 5 (13,5%) |
Korrek teen 1 Augustus 2023 |
Verwysings
- (en) "IT STARTED WITH A PERFUME JAR". Marylebone Krieketklub. vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 1 Augustus 2023.
- HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
- (en) Marcus Williams (6 November 2002). "The Ashes in The Times". Londen: The Times. vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2008. Besoek op 5 Februarie 2008.
- (en) . Engelse en Walliese Krieketraad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2012. Besoek op 26 Maart 2011.
- (en) "Ashes Legends XI: Sir Donald Bradman (1908–2001)". BBC. vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2017. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "Shane Warne – Five unforgettable Ashes balls that rocked England down the years". Londen: Daily Mail. 8 Desember 2010. vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1882/83 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1884 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1884/85 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1886 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1886/87 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1887/88 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1888 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1890 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1891/92 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1893 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1894/95 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1896 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1897/98 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1899 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1901/02 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1902 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1903/04 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1905 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1907/08 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1909 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1911/12 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1912 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1920/21 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1921 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1924/25 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1926 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1928/29 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1930 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1932/33 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1934 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1936/37 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1938 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1946/47 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1948 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1950/51 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1953 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1954/55 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1956 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1958/59 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1961 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1962/63 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1964 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1965/66 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1968 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1970/71 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1972 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1974/75 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1975 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1977 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1978/79 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1981 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1982/83 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1985 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1986/87 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1989 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1990/91 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1993 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1994/95 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1997 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 1998/99 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2001 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2002/03 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2005 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2006/07 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2009 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2010/11 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 5 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) Brettig, Daniel (5 Augustus 2013). "England retain Ashes on rainy day". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2013/14 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2015 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2017 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2019 / Results". ESPNcricinfo. vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2021/22 / Results". ESPNcricinfo. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) "The Ashes 2023 / Results". ESPNcricinfo. Besoek op 1 Augustus 2023.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Die As. |
- (en) "Ashes". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 Augustus 2023.
- (en) Cricinfo se Ashes-webwerf