Fisiologie is die studie van die werking en metabolisme van organe in die liggaam.
Die gebied bevat talle van deelgebiede
Deelgebiede
- hematologie - die studie van die bloed.
- Die studie van die asemhaling
- Die studie van die kardiovaskulêre sisteem
- Die studie van die senustelsel
Metodes
- mikroskopie
- Bepaling van die -gehalte
- Bepaling van die
- Hemositometrie
- Stetografie
- Elektrokardiografie
Verwysings
- Textbook of Practical Physiology, G.K. Pal,Orient Blackswan, 2001, , 978-8125-02021-9
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fisiologie.