Glikogeen is vertakkende wat as 'n kort termyn energiestoor gebruik word in diere. Glikogeen word hoofsaaklik in die spier- en vervaardig, maar kan ook deur die brein vervaardig word. Glikogeen is 'n analoog van die minder vertakte wat in plante gevind word en staan ook bekend as dierstysel.
Verwysings
- glycogen. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.