Die Iberiese Skiereiland is die deel van Europa wat suid van die Pirenee bergreeks le Die skiereiland word omring deur die Middellandse See die Atlantiese Oseaan en die Golf van Biskaje Dit het n oppervlakte van 582 530 km Van die belangrikste riviere sluit in Ebro Taag Douro Guadiana en Guadalquivir Die belangrikste stede is die twee hoofstede van Portugal en Spanje onderskeidelik Lissabon en Madrid asook Barcelona Porto Sevilla en Valencia Ligging van die Iberiese SkiereilandTopografiese kaart van die Iberiese SkiereilandNasa Satellietbeeld van die Iberiese SkiereilandChronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes Europa tussen 1000 en 2000Lande en gebiedeDie volgende lande en gebiede le gedeeltelik of ten volle op die Iberiese Skiereiland Andorra n dwergstaat in die Pirenee Frankryk enkele bergdale in die Pirenee Spanje Portugal Gibraltar n Britse oorsese gebied aan die suidelike punt van SpanjeTaleDie volgende tale word in die gebied gepraat Andorra Katalaans Gibraltar Engels Portugal Portugees amptelik erken Spanje Aragonees amptelik erken Aranees vorm van Oksitaans amptelik erken Asturies amptelik erken Baskies amptelik erken Galicies amptelik erken Katalaans amptelik erken ook bekend as Valensiaans in Valensia Leonees amptelik erken Spaans ook bekend as Kastiliaans Sien ookIbero Amerika IberieEksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Iberian Peninsula en Iberian Peninsula Encyclopaedia Britannica Besoek op 2 Maart 2019 40 18 N 3 43 W 40 300 N 3 717 W 40 300 3 717, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar