Die klipels (Afrocanthium mundianum) is 'n boom wat voorkom vanaf Kaapstad onder die platorand tot in Limpopo en weswaarts tot by Mahikeng en Eswatini. Daar is ook 'n afgesonderde populasie in Zimbabwe en Mosambiek. Die boom groei in oop, klipperige plekke, op miershope en ook in oewerstruikbos. Die boom se FSA-nommer is 710.
Klipels | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Afrocanthium |
Spesie: | A. mundianum |
Binomiale naam | |
Afrocanthium mundianum (Cham. & Schltdl.) Lantz, (2004) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
Verwysings
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online