Lachenalia marginata is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 4285km2. Dit kom vanaf die Bokkeveld-eskarp, by Nieuwoudtville, tot in die Sederberg voor. Die spesie word bedreig deur die aanplant van rooibostee.
Lachenalia marginata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. marginata |
Binomiale naam | |
Lachenalia marginata W.F.Barker, (1979) |
Daar is twee subspesies:
- Lachenalia marginata subsp. marginata
- Lachenalia marginata subsp. neglecta Schltr. ex G.D.Duncan
Bronne
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar