Hier volg n lys van groothertoe van Rusland die lede van die Huis van Romanof later Holstein Gottorp Romanof wat die titel weliki knjaz Russies velikij knyaz gehad het gewoonlik vertaal as groothertog maar meer akkuraat grootprins of grootvors Die titel was die van die seuns en die kleinseuns in die manlike lyn van die keiser van Rusland saam met die aanspreekvorm Sy Keiserlike Hoogheid Keiserlike vlag van n groothertog Die titel het in die 9de eeu ontstaan toe die heersers van Kief Roes so genoem is Van die 17de eeu af is dit gebruik vir verskeie lede van die keiserlike huis Hulle was nie heersers nie maar dinaste van die huis van die regerende keiser of tsaar Keiserin Elisabeth van Rusland het aan die toekomstige Pieter III die enigste oorlewende manlike afstammeling van haar pa Pieter die Grote die titel groothertog gegee al was hy nie n afstammeling deur die manlike lyn nie hy was haar suster Anna se seun Na die geboorte van die seuns van Nikolaas I het die getal groothertoe toegeneem en dit het n einde gebring aan die vroeere kwesbaarheid wat die Russiese troonopvolging gekenmerk en die land onstabiel gemaak het In die 1880 s toe daar meer as 20 groothertoe was het tsaar Aleksander III gevoel die getal afstammelinge met die titel doen afbreuk aan die prestige daarvan Op 2 Julie 1886 Juliaanse kalender 14 Julie 1886 volgens die Gregoriaanse kalender het hy die wet verander sodat net die seuns van n keiser en hul seuns kon aanspraak maak op die titel Die seuns van dogters sou voortaan die titel prins he Ook seuns wat uit n morganatiese huwelik gebore is is die titel ontse Daar is tans geen afstammelinge wat onbetwis kan aanspraak maak op die titel groothertog nie Groothertoe van die Huis van Romanof1ste geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasAleksei Petrowitsj Pieter Aleksejewitsj 28 Februarie 1690 7 Julie 1718 Oudste seun van die eerste keiser van Rusland Pieter die Grote2de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasPieter Aleksejewitsj Aleksei Petrowitsj 23 Oktober 1715 30 Januarie 1730 Het in 1728 keiser Pieter II gewordGroothertoe van die Huis van Holstein Gottorp Romanof1ste geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasPieter Fjodorowitsj Karl Friedrich hertog van Holstein Gottorp 21 Februarie 1728 17 Julie 1762 Het in 1762 keiser Pieter III geword2de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasPaul Petrowitsj Pieter Fjodorowitsj 1 Oktober 1754 23 Maart 1801 Het in 1796 keiser Paul geword3de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasAleksander Pawlowitsj Paul Petrowitsj 23 Desember 1777 1 Desember 1825 Het in 1801 keiser Aleksander I gewordKonstantyn Pawlowitsj Paul Petrowitsj 8 Mei 1779 27 Junie 1831 Nikolaas Pawlowitsj Paul Petrowitsj 6 Julie 1796 2 Maart 1855 Het in 1825 keiser Nikolaas I gewordMichail Pawlowitsj Paul Petrowitsj 8 Februarie 1798 9 September 1849 4de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasAleksander Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 17 April 1818 13 Maart 1881 Het in 1855 keiser Aleksander II gewordKonstantyn Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 21 September 1827 29 Januarie 1892 Nikolaas Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 8 Augustus 1831 25 April 1891 Michail Nikolajewitsj Nikolaas Pawlowitsj 25 Oktober 1832 18 Desember 1909 5de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasNikolaas Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 20 September 1843 24 April 1865 Aleksander Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 10 Maart 1845 1 November 1894 Het in 1881 keiser Aleksander III gewordWladimir Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 22 April 1847 17 Februarie 1909 Aleksei Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 14 Januarie 1850 14 November 1908 Sergei Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 10 Mei 1857 17 Februarie 1905 Paul Aleksandrowitsj Aleksander Nikolajewitsj 11 Oktober 1860 30 Januarie 1919 Nikolaas Konstantinowitsj Konstantyn Nikolajewitsj 14 Februarie 1850 14 Januarie 1918 Konstantyn Konstantinowitsj Konstantyn Nikolajewitsj 22 Augustus 1858 15 Junie 1915 Dmitri Konstantinowitsj Konstantyn Nikolajewitsj 13 Junie 1860 30 Januarie 1919 Wjatsjeslaf Konstantinowitsj Konstantyn Nikolajewitsj 13 Julie 1862 27 Februarie 1879 Nikolaas Nikolajewitsj Nikolaas Nikolajewitsj 18 November 1856 5 Januarie 1929 Pieter Nikolajewitsj Nikolaas Nikolajewitsj 22 Januarie 1864 17 Junie 1931 Nikolaas Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 26 April 1859 30 Januarie 1919 Michail Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 16 Oktober 1861 26 April 1929 Georgi Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 23 Augustus 1863 30 Januarie 1919 Aleksander Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 13 April 1866 26 Februarie 1933 Sergei Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 7 Oktober 1869 17 18 Julie 1918 Aleksei Michailowitsj Michail Nikolajewitsj 28 Desember 1875 1 Maart 1895 6de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasNikolaas Aleksandrowitsj Aleksander Aleksandrowitsj 6 Mei 1868 17 Julie 1918 Het in 1894 keiser Nikolaas II gewordAleksander Aleksandrowitsj Aleksander Aleksandrowitsj 7 Junie 1869 2 Mei 1870 Georgi Aleksandrowitsj Aleksander Aleksandrowitsj 6 Mei 1871 9 Augustus 1899 Michail Aleksandrowitsj Aleksander Aleksandrowitsj 22 November 1878 13 Julie 1918 Het in 1917 vir n baie kort rukkie nieamptelik keiser Michail II gewordAleksander Wladimirowitsj Wladimir Aleksandrowitsj 31 Augustus 1875 16 Maart 1877 Kirill Wladimirowitsj Wladimir Aleksandrowitsj 30 September 1876 13 Oktober 1938 Boris Wladimirowitsj Wladimir Aleksandrowitsj 24 November 1877 9 November 1943 Andrei Wladimirowitsj Wladimir Aleksandrowitsj 14 Mei 1879 30 Oktober 1956 Dmitri Pawlowitsj Paul Aleksandrowitsj 18 September 1891 5 Maart 1941 7de geslag Foto Naam Vader Gebore Oorlede NotasAleksei Nikolajewitsj Nikolaas Aleksandrowitsj 12 Augustus 1904 17 Julie 1918 Op 13 jarige ouderdom tydens die Russiese Rewolusie vermoor saam met die res van sy gesin, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar