Middel-Europese Somertyd (MEST) (Engels: CEST vir Central European Summer Time) is 'n tydsone wat twee ure voor UTC is (). Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone, wat slegs in die somer van toepassing is.
blou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) Wes-Europese Somertyd () |
ligblou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) |
rooi | Middel-Europese Tyd () Middel-Europese Somertyd () |
geel | Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd () |
beige | Oos-Europese Tyd () Oos-Europese Somertyd () |
groen | Moskoutyd () |
Die teoretiese sone van Midde-Europese Somertyd loop vanaf 7,5° oosterlengte tot 22,5° oosterlengte.
Die lande wat MEST gebruik is:
|
Lande buite die geografiese MEST
Europese lande wat Middel-Europese Tyd gebruik, maar geografies in die Wes-Europese Tydsone lê is:
Eksterne skakels
- (en) ISO-standaard 8601: Numeric representation of Dates and Time 5 Desember 2006 op Wayback Machine