Nebukadnésar I
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Babilonië |
Geboortedatum | 12. century BCE |
Sterfdatum | 1104 BCE |
Sterfplek | Babilon |
Vader | Ninurta-nadin-shumi |
Kind | Enlil-nadin-apli |
Beroep | soewerein |
Politieke amp | Koning van Babilon |
Nebukadnesar I (/ˌnɛbjʊkədˈnɛzər/), regeer omstreeks 1125-1104 v.C., was die vierde koning van die Tweede Dinastie van Isin en Vierde Dinastie van Babel. Hy het 22 jaar lank regeer volgens die Babiloniese Koningslys C, en was die prominentste monarg van hierdie dinastie. Hy is die beste bekend vir sy oorwinning oor Elam en die herstel van die kultiese afgod Mardoek.
Verwysings
- Babylonian King List C, 4
- Synchronistic King List, tablet excavation number Ass. 14616c (KAV 216), ii 15.
- mdNabû-kudurrī-úṣur (AN-AG-ŠA-DU-ŠIŠ) or mdNábû-ku-dúr-uṣur, meaning ", protect my eldest son" or "Nabû, protect the border"
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nebukadnesar I.