Nijmegen (uitgespreek [ˈnɛɪmeɣən]), (: Nimwèège, Duits: Nimwegen) is ’n stad en munisipaliteit en die grootse stad in die Nederlandse provinsie Gelderland, en het ’n bevolking van ongeveer 163 000 (2010).
Nijmegen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Nijmegenmunisipaliteit in Gelderland | |
![]() Nijmegen Ligging van Nijmegen in Gelderland | |
Koördinate: 51°49′30″N 5°51′20″O / 51.82500°N 5.85556°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 57,53 km2 (22,21 vk. myl) |
• Land | 53,55 km2 (20,68 vk. myl) |
• Water | 3,98 km2 (1,54 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 164 540 |
• Digtheid | 3 073/km2 (7 960/vk. myl) |
Tydsone | (MET) |
• Somertyd | (MEST) |
Poskode | 6500-6546, 6663 |
Skakelkodes | 024 |
Webwerf | www.nijmegen.nl |
Nijmegen is geleë in die ooste van Nederland, naby die grens van Duitsland. Die stad lê aan die suidelike oewer van die en suid van Gelderland se hoofstad Arnhem.
Nijmegen is internasionaal bekend vir sy universiteit (die ) en die sokkerspan NEC Nijmegen, wat in die hoogste nasionale klasse speel.
Bekende boorlinge
- Amira Willighagen (2004), operasangeres
- Eddie Van Halen (1955-2020), muskiant
- Henriette Pressburg (1788–1863), moeder van Karl Marx
- Hendrik VI, Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (1165–1197)
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTgyTHpabEwwNXBhbTFsWjJWdWMydDViR2x1WlM1cWNHY3ZOelV3Y0hndFRtbHFiV1ZuWlc1emEzbHNhVzVsTG1wd1p3PT0uanBn.jpg)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nijmegen.
- (nl) Amptelike webwerf