'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse (anioon) NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat. Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Nitraat |
(Termochemiese radius) | 2,00(19) Å |
() | 71,4 [S.cm2/mol] |
Lys van anione |
Die oksidasietoestand van die sentrale stikstofatoom is 5+ (V) en nitrate is oksiderende stowwe wat baie goed in water oplosbaar is.
Ekologie
Ammoniumnitraat is die belangrikste stof in kunsmis. Deur gebruik van hierdie bemesting kan nitrate bydra tot eutrofikasie. Nitrate kan ook deur bemesting ons voedsel besoedel of daaraan toegevoeg word. Nitraat self is nie baie giftig nie, maar bakterië kan dit omsit in nitriet wat giftig is.
Sien ook
Verwysings
- Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
- aqion.