Nord 59 Gewes Hauts de FrancePrefektuur LilleOnderprefekture Cambrai Dunkerque ValenciennesBevolking 2 576 770 inw 2010 Bevolkingsdigtheid 449 inw vk kmOppervlakte 5 743 vk kmArrondissemente 6Kantonne 79Munisipaliteite 650President van die Conseil general Nord Nederlands Noorderdepartement 59 is die noordelikste van die Franse departements en sy naam is dan ook van sy geografiese ligging afgelei Met n oppervlakte van 5 743 vierkante kilometer en n bevolking van 2 576 770 2010 is Nord die digbevolkste departement van Frankryk Die prefektuur hoofstad van Nord is Lille Sowat 20 000 mense in die noordelike arrondissement Duinkerken praat n Wes Vlaamse dialek as omgangstaal sien Frans Vlaandere GeskiedenisNord bestaan hoofsaaklik uit die Franse gedeelte van die graafskap Vlaandere behalwe vir die westelike gebiede wat in die jaar 1237 as die graafskap Artois afgesplits is en tans deel uitmaak van die departements Pas de Calais en Hainault Hierdie gebied het oorspronklik tot die Spaanse Nederlande behoort maar is volgens die ooreenkomste van 1659 1668 en 1678 by Frankryk ingelyf Die departement Nord is tydens die Franse Rewolusie volgens die wet van 22 Desember as een van die 83 departements op 4 Maart 1790 gestig GeografieDie departement Nord grens aan die Noordsee Belgie en die Franse departements Pas de Calais Aisne en Somme Die belangrikste riviere is die Yser die Lys die Escaut die Scarpe en die Sambre Die Deule kanaal loop deur die prefektuur hoofstad Lille Administratiewe gebiedeArrondissement Bevolking 1999 Oppervlak vk km Bevolkingsdigtheid Kantons MunisipaliteiteAvesnes sur Helpe 238 466 1408 169 12 151Cambrai 158 845 902 176 7 116Douai 246 987 477 518 7 64Duinkerken 379 702 1443 263 16 115Lille 1 182 026 879 1344 28 124Valenciennes 348 994 635 550 9 82Die departements van Frankryk Departements francais Metropolitaanse Frankryk France metropolitaine 01 Ain 02 Aisne 03 Allier 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 07 Ardeche 08 Ardennes 09 Ariege 10 Aube 11 Aude 12 Aveyron 13 Bouches du Rhone 14 Calvados 15 Cantal 16 Charente 17 Charente Maritime 18 Cher 19 Correze 2A Corse du Sud 2B Haute Corse 21 Cote d Or 22 Cotes d Armor 23 Creuse 24 Dordogne 25 Doubs 26 Drome 27 Eure 28 Eure et Loir 29 Finistere 30 Gard 31 Haute Garonne 32 Gers 33 Gironde 34 Herault 35 Ille et Vilaine 36 Indre 37 Indre et Loire 38 Isere 39 Jura 40 Landes 41 Loir et Cher 42 Loire 43 Haute Loire 44 Loire Atlantique 45 Loiret 46 Lot 47 Lot et Garonne 48 Lozere 49 Maine et Loire 50 Manche 51 Marne 52 Haute Marne 53 Mayenne 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 56 Morbihan 57 Moselle 58 Nievre 59 Nord 60 Oise 61 Orne 62 Pas de Calais 63 Puy de Dome 64 Pyrenees Atlantiques 65 Hautes Pyrenees 66 Pyrenees Orientales 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin 69 Rhone 70 Haute Saone 71 Saone et Loire 72 Sarthe 73 Savoie 74 Haute Savoie 75 Parys 76 Seine Maritime 77 Seine et Marne 78 Yvelines 79 Deux Sevres 80 Somme 81 Tarn 82 Tarn et Garonne 83 Var 84 Vaucluse 85 Vendee 86 Vienne 87 Haute Vienne 88 Vosges 89 Yonne 90 Territoire de Belfort 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Oorsese departements Departements d outre mer 971 Guadeloupe 972 Martinique 973 Frans Guyana 974 Reunion 976 Mayotte Andere oorsese gebiede Oorsese kollektiewe gebiede Collectivites d outre mer Saint Martin collectivite territoriale 975 Sint Pierre en Miquelon collectivite territoriale Sint Bartholomeus collectivite territoriale 986 Wallis en Futuna territoire 987 Frans Polinesie pays d outre mer Spesiaal statuut Statut specifique Nieu Kaledonie Onbewoonde gebiede Territoires inhabites Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede ClippertonDie administratiewe verdeling van Frankryk Regions Departements Arrondissemente Kantons, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar