n Orgaan is n versameling van verskillende liggaamsweefsels soos gladdespierweefsel en skeletspierweefsel wat saamwerk om n spesifieke funksie te verrig Voorbeelde is die hart waarvan die funksie is om bloed deur die liggaam te pomp en die longe wat die liggaam van suurstof voorsien Organe is baie belangrik om lewensprosesse in lewende organismes te onderhou Van die organe in die menslike liggaam is Brein Hart Lewer Longe Maag Mond Niere Neus Oog Oor Pankreas Skelet Skildklier Spiere VelWikimedia Commons bevat media in verband met Organ systems Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar