Romulea pudica is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld en fynbos Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom in die Bokkeveldberge plato voor Die plant het n voorkomsgebied van 180 km2 en daar is ses sub populasies Die spesie het n groot gedeelte van sy habitat afgestaan aan rooibostee en graan verbouing Romulea pudicaBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang Orde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie Tribus Genus RomuleaSpesie R pudicaBinomiale naamRomulea pudica Sol ex Ker Gawl Baker 1877 SinoniemeBulbocodium pudicum Sol ex Ker Gawl Kuntze Geissorhiza pudica Sol ex Ker Gawl Klatt Ixia pudica Sol ex Ker Gawl Roem amp Schult Romulea amoena Schltr ex Beg Romulea rosea var pudica Sol ex Ker Gawl Baker Trichonema pudicum Sol ex Ker Gawl BronneREDLIST Sanbi Plants of the World Online, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar