Skikda (Arabies: سكيكدة) is die hoofstad van die , in noordoostelike Algerië. Die stad is in 1838 gestig as Fort de France en daarna verander na Philippeville (vernoem na die koning ). Nadat Algerië in 1962 onafhanklikheid ontvang het van Frankryk, is die naam van die stad verander na Skikda.
Skikda سكيكدة | |
---|---|
Skikda | |
Koördinate: 36°52′N 6°54′O / 36.867°N 6.900°O | |
Land | Algerië |
Provinsie | |
Bevolking | |
• Totaal | 152 355 |