Utrecht (letterlik in Afrikaans: Utregt) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die sentrum geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 1 388 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 1 560 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 935 inwoners per km² land. Die hoofstad en grootste stad is Utrecht.
Utrecht | |
---|---|
Provinsie | |
Vlag Wapen | |
Ligging van die provinsie Utrecht in Nederland | |
Kaart van die provinsie Utrecht | |
Koördinate: 52°5′N 5°10′O / 52.083°N 5.167°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Utrecht |
Grootste stad | Utrecht |
Regering | |
• Kommissaris | Hans Oosters (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 560 km2 (600 vk. myl) |
• Land | 1 484 km2 (573 vk. myl) |
• Water | 76 km2 (29 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 387 643 |
• Digtheid | 935/km2 (2 420/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | (MET) |
• Somertyd | (MEST) |
Webwerf | www.provincie-utrecht.nl |
Die provinsie Utrecht is in 2019 uitgebrei met 'n deel van die provinsie Zuid-Holland, wat bygevoeg is aan die in dieselfde jaar gestigte Vijfheerenlanden-munisipaliteit.
Groot stede
Munisipaliteite
Utrecht bestaan sedert 2011 uit 26 munisipaliteite:
Munisipaliteite | Inwoners (2023) |
---|---|
Amersfoort | 161 000 |
Baarn | 25 000 |
16 000 | |
23 000 | |
De Bilt | 44 000 |
46 000 | |
9 600 | |
51 000 | |
33 000 | |
31 000 | |
15 000 | |
14 000 | |
Nieuwegein | 65 000 |
10 000 | |
5 700 | |
20 000 | |
Soest | 47 000 |
Stichtse Vecht | 66 000 |
Utrecht | 368 000 |
Utrechtse Heuvelrug | 50 000 |
Veenendaal | 69 000 |
Vijfheerenlanden | 60 000 |
24 000 | |
53 000 | |
14 000 | |
Zeist | 67 000 |
Verwysings
- Statistieken provincie Utrecht, AlleCijfers
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf
- Utrecht (provincie), Plaatsengids