Die nasionale vlag van Eswatini (voorheen Swaziland) is op 6 Oktober 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in blou, rooi en blou met dik geel fraiings langs die…
Die nasionale vlag van Estland is op 7 Augustus 1990 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou, swart en wit.Vlag van Estland Vlag van EstlandBynaam sinimustvalg…
Die nasionale vlag van die Eritrea is op 5 Desember 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is gevorm uit drie driehoeke: twee reghoekige driehoeke in groen (bo) en blou (onder) met ’n rooi gelyk…
Die nasionale vlag van die Ekwatoriaal-Guinee is op 21 Augustus 1979 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou driehoek teen die vlagpaal met drie ewe wye bane aan die wapperkant in (van…
Die nasionale vlag van Ecuador is op 26 September 1860 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in geel bo, blou in die middel en rooi onder met die land se wapenskild in …
Die nasionale vlag van Djiboeti is op 27 Junie 1977 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi vyfpuntige ster daarin; die wapperkant is horisonta…
Die Dallas vlag (Engels: Flag of Dallas) is amptelik aangeneem op 13 Februarie 1967.Vlag van Dallas Vlag van DallasBynaam (en ) Flag of DallasVerhouding 2:3Goedgekeur 13 Februarie 1967Hierdie artik…
Die nasionale vlag van Guatemala is op 15 September 1968 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye vertikale bane in blou, wit en blou met of sonder die landswapen in die middel van…
Die nasionale vlag van Guyana is op 26 Mei 1966 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee driehoeke met hul basisse teen die vlagpaalkant, ’n rooi driehoek met swart fraaiings op ’n geel dr…
Die nasionale vlag van Grenada is op 7 Februarie 1974 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi band buite om met ses geel vyfpuntige sterre aan die bo- en onderkant. Binne die rooi band…