1509 15de eeu 16de eeu 17de eeu 1504 1505 1506 1507 1508 1509 1510 1511 1512 1513 1514 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1509KalendersGregoriaanse kalender 1509 MDIXAb urbe condita 2262Armeense kalender 958 ԹՎ ՋԾԸChinese kalender 4205 4206 乙辰 丙巳Ethiopiese kalender 1501 1502Hebreeuse kalender 5269 5270Hindoekalenders Vikram Samvat 1564 1565 Shaka Samvat 1431 1432Irannese kalender 887 888Islamitiese kalender 915 915 Die jaar 1509 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 9de jaar van die 16de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure3 Februarie Nadat hy die eerste Portugees geword het om tot by Bombaai te seil voer Francisco de Almeida n vloot van 23 skepe aan in n deurslaggewende oorwinning oor die gesamentlike vloot van Arabiere Egiptenare en Indiers in die Seeslag van Diu wat die begin van Portugese heerskappy oor die Indiese Oseaan inlui 28 Maart Alessandro Farnese later Pous Paulus III word biskop van Parma 27 April Pous Julius II ekskomunikeer Venesie 14 Mei Die Heilige Liga verslaan Venesie 24 Junie Hendrik VIII word gekroon as koning van Engeland Geboortes10 Julie Johannes Calvyn Franse teoloog en predikant 1564 Sterftes21 April Hendrik VII koning van Engeland 1457, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar