lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 10 Julie is die 191ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 192ste in skrikkeljare Daar volg nog 174 dae in die res van die jaar Gebeure48 v C Julius Caesar het n noue ontkoming in n katastrofiese nederlaag teen Pompeius in Masedonie 1393 Sembacherbrief Die lede van die Switserse Bondgenootskap kom ooreen tov hulle reels van oorlogvoering Die eiendom van burgerlikes word beskerm geen plundering en die mishandeling van vroue verbied 1890 Wyoming word die 44ste deelstaat van die Verenigde State 1913 In Death Valley Kalifornie word n temperatuur van 56 7 C 134 F gemeet dit is die hoogste temperatuur wat nog in die Verenigde State gemeet is 1914 Die Switserse Versekeringshof begin sy werksaamhede 1943 Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes val Sisilie in 1962 Die kommunikasie satelliet Telstar 1 word lanseer 1973 Die Bahamas verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 1985 Die Greenpeace skip Rainbow Warrior word opgeblaas in Aucklandhawe 1991 Suid Afrika se nuwe krieketliggaam die Verenigde Krieketraad word deur die Internasionale Krieketraad erken en na 21 jaar is die land tot internasionale krieket hertoegelaat Geboortes1509 Johannes Calvyn Franse teoloog en predikant 1564 1631 Douw Gerbrandts Steyn die groot stamvader van die Steyn s in Suid Afrika 1700 1819 Pieter Bleeker n Nederlandse dokter igtioloog en herpetoloog 1878 1856 Nikola Tesla Oostenrykse gebore Amerikaanse uitvinder fisikus meganiese ingenieur elektroniese ingenieur en futuris 1943 1865 Henri Georges Fourcade Suid Afrikaanse landmeter bosbouer en plantkundige 1948 1871 Marcel Proust Franse skrywer 1922 1877 Ernest Brown Babcock Amerikaanse plantgenetikus 1954 1879 Paul Charles Edouard Bertrand Franse paleobotanis 1944 1905 Eric Rosenthal Suid Afrikaanse historikus en skrywer 1983 1908 Wally Hayward vyfmalige wenner van die Comrades maraton 2006 1922 Jake LaMotta Amerikaanse bokser 2017 1925 Mahathir Mohamad politikus en Eerste Minister van Maleisie 1940 Dawie de Villiers Suid Afrikaanse politikus en twee en dertigste Springbokkaptein 2022 1942 Sixto Rodriguez Amerikaanse musikant 2023 1946 Emma Huismans Afrikaanse skryfster 1957 Schalk Schoombie Suid Afrikaanse joernalis en skrywer 2023 1961 Uli Schmidt oud Springbokrugbyspeler 1867 Hennie le Roux oud Springbokrugbyspeler 1969 Jonas Kaufmann Duitse operatenoor 1983 Golshifteh Farahani Iranse aktrise Sterftes138 Keiser Hadrianus 76 983 Pous Benedictus VII die 135ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1086 Knoet IV van Denemarke koning van Denemarke 1043 1584 Willem van Oranje Prins van Oranje en die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs 1533 1884 Paul Morphy Amerikaanse skaakspeler 1837 1910 Johann Gottfried Galle Duitse astronoom en die eerste persoon wat Neptunus gesien het 1812 1939 Jan Eloff mynkommissaris van Johannesburg 1859 1983 G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1905 1985 Hilgard Muller Suid Afrikaanse politikus van die Nasionale Party burgemeester van Pretoria verkose lid van die parlement in 1958 en minister van buitelandse sake 1914 2013 Willem Cruywagen kabinetsminister en administrateur van Transvaal 1921 2015 Omar Sharif Egiptiese akteur 1932 2019 James Small Springbokrugbyspeler 1969 2020 Corra Dirksen Springbokrugbyspeler en geneesheer 1938 Vakansie vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 10 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar