lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 8 Julie is die 189ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 190ste in skrikkeljare Daar volg nog 176 dae in die res van die jaar Gebeure1153 Pous Anastasius IV volg Pous Eugenius III op 1184 Pous Lucius III konsekreer die katedraal van Bologna 1234 Pous Gregorius IX verklaar Sint Dominicus de Guzman heilig 1713 Pous Clemens XI verklaar Pous Gregorius X salig 1839 Pous Gregorius XVI stel Ferdinando Maria Pignatelli Theat aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal 1897 NG gemeente Johannesburg Oos en NG gemeente Jeppestown stig terselfdertyd af van die NG gemeente Johannesburg 1933 Die eerste rugbytoets tussen die Wallabies van Australie en die Springbokke van Suid Afrika word op Nuweland in Kaapstad gespeel 1990 Dr Allan Boesak bedank uit die NG Sendingkerk na aantygings van n buite egtelike verhouding 1991 Brig Oupa Gqozo voorsitter van die Ciskeise staatsraad stig die African Democratic Movement ADM 1991 Die minister van buitelandse sake Pik Botha onderteken n verdrag namens Suid Afrika wat die land se kerngeriewe open vir inspeksie deur buitelandse moondhede 1991 Dr Gerrit Olivier Suid Afrikaanse verteenwoordiger in Rusland open n Suid Afrikaanse belangekantoor in Moskou Geboortes1621 Jean de La Fontaine Franse skrywer 1695 1714 Pieter van Rheede van Oudtshoorn goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop maar sterf ter see 1773 1817 Jan Bantjes n Voortrekker 1887 1838 Ferdinand von Zeppelin Duitse uitvinder van die Zeppelin 1917 1867 Kathe Kollwitz Duitse kunstenares 1945 1898 Melville Ruick Amerikaanse akteur 1972 1917 Pamela Brown Engelse aktrise 1975 1919 Walter Scheel Wes Duitse bondspresident 2016 1924 Merwe Scholtz Afrikaanse letterkundige taalwetenskaplike skrywer 2005 1951 Anjelica Huston Amerikaanse aktrise en digter 2005 1955 Lena Endre Sweedse aktrise 1958 Kevin Bacon Amerikaanse akteur 1959 Robert Knepper Amerikaanse akteur 1960 Yann LeCun Franse rekenaarwetenskaplike 1968 Michael Weatherly Amerikaanse akteur 1971 Amanda Peterson Amerikaanse aktrise 2015 1973 Waleri Zaloezjni opperbevelvoerder van die Oekrainse gewapende magte 1982 Sophia Bush Amerikaanse aktrise 1982 Zak Hendrikz Suid Afrikaanse akteur toneelregisseur en skrywer 1984 Jackie Nagtegaal Suid Afrikaanse skrywer 1987 Cintaine Schutte Suid Afrikaanse aktrise 1990 Kermit Erasmus Suid Afrikaanse sokkerspeler 1998 Jaden Smith Amerikaanse akteur Sterftes810 Karloman derde seun van Karel die Grote 777 1153 Pous Eugenius III 167ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1695 Christiaan Huygens Nederlandse sterrekundige wiskundige en musiekteoretikus 1629 1859 Oscar I van Swede van 8 Maart 1844 tot met sy dood koning van Swede en Noorwee 1799 1919 Johan Andreas der Mouw Nederlandse digter 1863 1957 C M van den Heever Afrikaanse skrywer en digter 1902 1990 Hans Faverey Nederlandse digter van Surinaamse afkoms 1933 1994 Cora Marie Afrikaanse country sangeres 1953 1994 Kim Il Sung leier van Noord Korea 1912 1994 Dick Sargent Amerikaanse akteur 1930 1997 F A Venter Afrikaanse skrywer 1916 2011 Betty Ford Eerste Dame van die Verenigde State 1918 2014 Braam Raubenheimer voormalige Suid Afrikaanse politikus en minister van waterwese 1920 2020 Naya Rivera Amerikaanse aktrise 1987 2020 Noloyiso Sandile Regent van die koningshuis van die amaRharhabe 1963 2022 Shinzo Abe Japannese politikus 1954 2022 Jose Eduardo dos Santos Angolese politikus 1942 2022 Tony Sirico Amerikaanse akteur 1942 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Adrianus III in die Rooms Katolieke Kerk Feesdag van Pous Eugenius III in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 8 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar