1838 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1833 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840 1841 1842 1843 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1838Kalenders Voorstelling van n Zoeloe aanval op n Boerelaer in Februarie 1838Gregoriaanse kalender 1838 MDCCCXXXVIIIAb urbe condita 2591Armeense kalender 1287 ԹՎ ՌՄՁԷChinese kalender 4534 4535 甲酉 乙戌Ethiopiese kalender 1830 1831Hebreeuse kalender 5598 5599Hindoekalenders Vikram Samvat 1893 1894 Shaka Samvat 1760 1761Irannese kalender 1216 1217Islamitiese kalender 1254 1254 Die jaar 1838 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 38ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure6 Januarie Samuel Morse toets die elektriese telegraaf suksesvol vir die eerste keer 12 Februarie Pous Gregorius XVI stel agt nuwe kardinale aan waaronder Chiarissimo Falconieri Mellini aartsbiskop van Ravenna 17 Februarie Aanval op die Voortrekkers deur die Zoeloes by Bloukrans 9 April Die Slag van Italeni vind plaas 13 April Louis Tregardt bereik Lourenco Marques tans Maputo in Mosambiek nadat hy die Soutpansberg in Augustus die vorige jaar verlaat het 16 April Die Koekoorlog begin in Mexiko 28 Junie Koningin Victoria gekroon 13 September Pous Gregorius XVI stel Engelbert Sterckx aartsbiskop van Mechelen Filippo De Angelis aartsbiskop biskop van Montefiascone aan as kardinale 5 November Honduras onttrek vanuit die Dit lei tot die ineenstorting van die Verenigde Provinsies van Sentraal Amerika 30 November Pous Gregorius XVI stel Gabriele Ferretti aartsbiskop van Fermo aan as kardinaal 16 Desember Die Slag van Bloedrivier 27 Desember Die Slag van die Opatikloof Geboortes6 Januarie Max Bruch Duitse komponis 1920 18 Januarie Daantjie van den Heever Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement 1903 9 Maart Albert Zinn NG Kerk predikant 1866 10 Mei John Wilkes Booth sluipmoordenaar van Abraham Lincoln 1865 27 Junie wapenontwerper 1914 25 Oktober Georges Bizet Franse komponis 1875 31 Oktober Sir William Francis Butler n Britse generaal en ook waarnemende Goewerneur van die Kaapkolonie 1910 29 November Jan Lion Cachet Suid Afrikaanse gereformeerde teoloog 1912 Onbekend Sir William Henry Perkin Britse chemikus 1907 Sterftes6 Februarie Piet Retief Voortrekkerleier 1780 11 Februarie Cornelius de Jong Nederlandse seekaptein en skrywer 1762 12 Februarie Uwe Jens Lornsen regsgeleerde en kampvegter vir n verenigde en onafhanklike Sleeswyk Holstein 1793 11 April Piet Uys n Voortrekkerleier 1797 11 April Dirkie Uys kinderheld en seun van Voortrekkerleier Piet Uys 1823 23 Mei Jan Willem Janssens die laaste Nederlandse goewerneur van die Kaap 1762 23 September Gerrit Maritz vername Voortrekkerpionier en leier 1798 25 Oktober Louis Tregardt een van die eerste Voortrekkerleiers 1783 27 Desember Alexander Biggar Britse Setlaar en soldaat 1781, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar