1910 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1910Kalenders Thomas Crapper se uitvinding die drywende balklepGregoriaanse kalender 1910 MCMXAb urbe condita 2663Armeense kalender 1359 ԹՎ ՌՅԾԹChinese kalender 4606 4607 丙酉 丁戌Ethiopiese kalender 1902 1903Hebreeuse kalender 5670 5671Hindoekalenders Vikram Samvat 1965 1966 Shaka Samvat 1832 1833Irannese kalender 1288 1289Islamitiese kalender 1328 1328 Die jaar 1910 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 10de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure28 Maart word die eerste persoon wat n seevliegtuig loods nadat hy opgestyg het vanaf water naby Frankryk 18 Mei Die aarde beweeg deur die stert van die Halley se Komeet 31 Mei Die Unie van Suid Afrika word deur die saamsluiting van die vier voormalige Britse kolonies Kaapkolonie Natal Oranjerivierkolonie en Transvaalkolonie gevorm Herbert John Gladstone word die eerste Goewerneur generaal en Louis Botha die eerste Eerste Minister 25 Junie Die premiere van Igor Strawinski en Michel Fokine se The Firebird by die Paryse Opera 16 Oktober Die Christuskerk in Windhoek Duits Suidwes Afrika nou Namibie word ingewy Geboortes13 Januarie Tryna du Toit Afrikaanse skrywer 2005 4 Februarie Uys Krige Suid Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 1987 21 Februarie Douglas Bader Britse Koninklike Lugmag bobaasvlieenier tydens die Tweede Wereldoorlog 1982 1 Maart David Niven Britse akteur 1983 9 Maart Ed Hoornik Nederlandse digter skrywer dramaturg 1970 24 Maart Sailor Malan Suid Afrikaanse vegvlieenier 1963 7 Mei Taubie Kushlick n Suid Afrikaanse verhoogaktrise regisseur en produksieleier 1991 12 Mei Dorothy Crowfoot Hodgkin Britse grondlegger van proteienkristallografie 1994 3 Junie Paulette Goddard Amerikaanse aktrise 1990 11 Junie Jacques Cousteau Franse wetenskaplike vlootoffisier uitvinder skrywer en navorser 1997 14 Junie Rudolf Kempe Duitse dirigent 1976 22 Junie Katherine Dunham Amerikaanse danser en choreograaf 2006 22 Junie Axel von Ambesser Duitse akteur 1988 23 Junie Jean Anouilh Franse dramaturg 1987 4 Julie Gloria Stuart Amerikaanse aktrise 2010 9 Julie Govan Mbeki Suid Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki 2001 27 Julie Lupita Tovar Amerikaanse aktrise 2016 6 Augustus Adoniran Barbosa Brasiliaanse komponis sanger kitaarspeler en akteur 1982 15 Augustus Prof Hennie Bingle Calvinis en rektor van die PU vir CHO van 1964 tot 1977 20 Augustus Eero Saarinen Fins Amerikaanse argitek en ontwerper 1961 27 Augustus Moeder Teresa Kolkata Indie 1997 30 Augustus Roger Bushell meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III 1944 13 September Helen Cohan n Amerikaanse aktrise 1996 1 Oktober P J Nienaber n Afrikaanse skrywer en een van Suid Afrika se voorste letterkundiges 1995 11 Oktober Danie Craven Suid Afrikaanse rugbyadministrateur en negentiende Springbokkaptein 1993 16 Oktober Misha Black Britse argitek en ontwerper 1977 26 Oktober Jan Steytler Suid Afrikaanse politikus onbekend 29 Oktober Alfred Jules Ayer Britse filosoof 1989 6 November Erik Ode Duitse akteur 1983 Sterftes27 Januarie Thomas Crapper Britse loodgieter en sakeman 1836 30 Januarie Granville T Woods Amerikaanse uitvinder 1856 21 April Samuel Langhorne Clemens bekend as Mark Twain n Amerikaanse skrywer en humoris 1835 6 Mei Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk 1841 12 Mei William Huggins n Britse sterrekundige wat veral bekend is vir sy baanbrekerswerk in astronomiese spektroskopie 1824 27 Mei Robert Koch bakterioloog en 1905 Nobelpryswenner 1843 7 Junie Sir William Francis Butler n Britse generaal en ook waarnemende Goewerneur van die Kaapkolonie 1838 10 Julie Johann Gottfried Galle Duitse astronoom en die eerste persoon wat Neptunus gesien het 1812 14 Julie Marius Petipa Russiese en Franse balletdanser pedagoog en choreograaf 1818 13 Augustus Florence Nightingale bekend as die Dame met die lamp 1820 7 September William Holman Hunt Engelse skilder 1827 14 November Pulvermacher eerste Afrikaanse digter 1836 23 November Octave Chanute Frans Amerikaanse siviele ingenieur en lugvaartpionier 1832 1 Desember Henry Bale Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof 1854 4 Desember Johann Heinrich Ferdinand Parow Duitse eiendomsmagnaat aan die Kaap 1833, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar