1911 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915 1916 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1911Kalenders Machu PicchuGregoriaanse kalender 1911 MCMXIAb urbe condita 2664Armeense kalender 1360 ԹՎ ՌՅԿChinese kalender 4607 4608 丁戌 戊亥Ethiopiese kalender 1903 1904Hebreeuse kalender 5671 5672Hindoekalenders Vikram Samvat 1966 1967 Shaka Samvat 1833 1834Irannese kalender 1289 1290Islamitiese kalender 1329 1329 Die jaar 1911 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 11de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureGeskiedenis 1 Januarie Die Noordelike Gebied word van Suid Australie afgestig as eie gebied binne die Australiese Gemenebes 12 Januarie Verskeie mense verdrink nadat die Vaalrivier sy walle oorstroom by Standerton 24 Julie Hiram Bingham herontdek Machu Picchu die Verlore Stad van die Inka s in die Peruviaanse Andes 3 November Chevrolet betree die motorvoertuigmark om met die Ford Model T mee te ding 5 November Na Italie oorlog verklaar het teen die Ottomaanse Ryk op 29 September 1911 annekseer hy Tripoli en Cyrenaika 14 Desember Noorse verkenner Roald Amundsen word die eerste mens om die Suidpool te bereik 29 Desember Mongolie word van die Manchu Qing ryk onafhanklik 29 Desember Sun Yat sen word verkies as die eerste President van die Republiek China Fisika Rutherford lei vanuit verstrooingseksperimente af dat n atoom n proton moet he as kern Geboortes9 Januarie Gypsy Rose Lee Amerikaanse aktrise 1970 6 Februarie Ronald Reagan Amerikaanse politikus staatsman en 40ste President van die Verenigde State 2004 28 Februarie Cor Dirks Skoolhoof en Afrikaanse skrywer 2000 15 Maart Wilhelm Mohnke Duitse Tweede Wereldoorlog generaal 2001 26 Maart Tennessee Williams Amerikaanse dramaturg 1983 8 April Emil Cioran Roemeense filosoof 1995 11 Mei Phil Silvers Amerikaanse akteur en komediant 1985 17 Mei Maureen O Sullivan Iers gebore Amerikaanse aktrise 1998 10 Junie Ralph Kirkpatrick Amerikaanse klavesimbelspeler en musikoloog 1984 11 Junie Margaret Keay Suid Afrikaansgebore Britse plantpatoloog 1998 24 Junie Juan Manuel Fangio bekende Argentynse motorrenjaer en vyfmalige wereldkampioen 1995 30 Junie Czeslaw Milosz Poolse skrywer essayis en digter Nobelpryswenner 2004 5 Julie Georges Pompidou President van Frankryk 1974 16 Julie Ginger Rogers Amerikaanse aktrise en danseres 1995 17 Julie Yang Jiang Chinese dramaturg skrywer en vertaler 2016 21 Julie Marshall McLuhan n Kanadese mediakenner 1980 6 Augustus Lucille Ball Amerikaanse aktrise 1989 6 September Alexis Preller n Suid Afrikaanse skilder 1975 11 September Nico Coetzee skrywer en akademikus 2003 19 September William Golding Britse skrywer 1993 3 Oktober Michael Hordern Engelse akteur 1995 26 Oktober Hester Heese Afrikaanse skrywer 1992 9 Desember Broderick Crawford Amerikaanse akteur 1986 29 Desember Klaus Fuchs Duitse teoretiese fisikus en atoomspioen 1988 Sterftes4 Februarie Piet Cronje Suid Afrikaanse kryger en Boeregeneraal 1836 1 Maart Jacobus Henricus van t Hoff Nederlandse fisiese chemikus 1852 18 Mei Gustav Mahler Tsjeggies Oostenrykse komponis en dirigent 1860 25 Mei Harry Bolus Suid Afrikaanse plantkundige botaniese kunstenaar besigheidsman en filantroop 1834 28 Mei Stephanus Jacobus du Toit Afrikaanse stryder en stigter van die GRA 1847 8 Junie Genl ds Paul Hendrik Roux NG predikant en Vrystaatse generaal 1862 29 Oktober Joseph Pulitzer Hongaars Amerikaanse verslaggewer koerantuitgewer advokaat en filantroop 1847 10 Desember Sytze Wierda Nederlandse argitek in die Zuid Afrikaanse Republiek ZAR 1839, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar