1992 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1992Kalenders Suid Afrikaanse referendum van 1992Gregoriaanse kalender 1992 MCMXCIIAb urbe condita 2745Armeense kalender 1441 ԹՎ ՌՆԽԱChinese kalender 4688 4689 戊未 己申Ethiopiese kalender 1984 1985Hebreeuse kalender 5752 5753Hindoekalenders Vikram Samvat 2047 2048 Shaka Samvat 1914 1915Irannese kalender 1370 1371Islamitiese kalender 1413 1413 Die jaar 1992 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 92ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure8 23 Februarie Die 16de Olimpiese Winterspele word in Albertville Frankryk aangebied 22 Februarie 25 Maart Die 5de Krieketwereldbeker word in Australie en Nieu Seeland aangebied en deur Pakistan gewen 1 Maart Bosnie en Herzegowina verklaar sy onafhanklikheid van Joego Slawie 17 Maart Suid Afrikaanse referendum van 1992 vind plaas 25 Maart 1 April Die 5de Paralimpiese Winterspele word in Tignes Frankryk aangebied 17 April Joego Slawie erken die onafhanklikheid van Bosnie en Herzegowina 27 April Serwie en Montenegro stig die Bondsrepubliek Joego Slawie 16 Mei STS 49 Ruimtependeltuig Endeavour land veilig na n suksesvolle nooiensvlug 13 Junie Die Aardeberaad begin in Rio de Janeiro 20 Junie n Nuwe grondwet word van krag in Paraguay en daar kom n einde aan die militere bewind van Alfredo Stroessner 6 Julie Zimbabwe word n volle lid van die Internasionale Krieketraad IKR 23 Julie Abchasie verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Georgie 25 Julie 9 Augustus Die 25ste Olimpiese Somerspele word in Barcelona Spanje aangebied 27 Augustus Dieter Gerhardt die oudbevelvoerder van die Simonstadse vlootbasis wat daaraan skuldig bevind is dat hy vir die Sowjetunie gespioeneer het word na Switserland gedeporteer 3 14 September Die 9de Paralimpiese Somerspele word in Barcelona Spanje aangebied 15 20 Oktober Die 1ste Koning Fahd beker word in Saoedi Arabie aangebied en deur Argentinie gewen 31 Oktober Pous Johannes Paulus II herroep die veroordeling van Galileo Galilei 21 Desember Hongarye Pole en die voormalige Tsjeggo Slowakye stig die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms in Krakau Pole Suid Afrika sluit weer as n volle lid by die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby aan Geboortes11 Februarie Thomas Turgoose Engelse akteur 14 Februarie Freddie Highmore Engelse akteur en skrywer 6 Maart Samuel Bankman Fried Amerikaanse belegger 2 April Lizelle Lee Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 2 April Baxolile Nodada Suid Afrikaanse politikus skaduminister van Basiese Onderwys 12 April Chad le Clos Suid Afrikaanse swemmer en Olimpiese gouemedaljewenner 22 April Schalk Bezuidenhout Suid Afrikaanse komediant Rolene Strauss 2014 se Mej Suid Afrika en Mej Wereld 26 April Aaron Judge Amerikaanse baseballspeler 10 Mei Charice Pempengco nou Jake Zyrus Filippynse sanger en aktrise 10 Junie Kate Upton Amerikaanse aktrise 15 Julie Wayde van Niekerk Suid Afrikaanse naelloper 18 Julie Ayabonga Khaka Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 22 Julie Selena Gomez Amerikaanse sangeres aktrise en modeontwerpster 27 Julie Johan Goosen Suid Afrikaanse rugbyspeler en Springboklosskakel 20 Augustus Demi Lovato Amerikaanse sanger liedjieskrywer en aktrise 21 Augustus Felipe Nasr Brasiliaanse Formule Eenrenjaer 16 September Nick Jonas Amerikaanse akteur 28 September Skye McCole Bartusiak Amerikaanse aktrise 2014 5 Oktober Danie du Toit verhoognaam Reenwolf sanger en sakeman Kevin Magnussen Deense Formule Eenrenjaer 17 Oktober Jacob Artist Amerikaanse akteur 23 November Miley Cyrus Amerikaanse sangeres en aktrise 28 November Mireia Lalaguna Spaanse model en skoonheidskoningin Mej Wereld 2015 Sterftes1 Januarie Grace Hopper Amerikaanse rekenaarpionier 1906 13 Januarie Yvonne Bryceland Suid Afrikaanse aktrise in Londen 1925 23 Januarie Freddie Bartholomew Amerikaanse akteur 1924 23 Januarie Ian Wolfe Amerikaanse akteur 1896 9 Maart Menachem Begin Israeliese premier 1913 12 Maart Dirk Kotze Suid Afrikaanse geskiedkundige 1927 29 Maart Graaf John Spencer vader van Prinses Diana 1924 5 April Molly Picon Amerikaanse aktrise 1898 6 April Isaac Asimov skrywer 1920 16 April Neville Brand Amerikaanse akteur 1920 19 April Frankie Howerd Engelse komediant en akteur 1917 20 April Benny Hill Engelse komediant 1924 23 April Satyajit Ray Indiese rolprentvervaardiger 1921 27 April Olivier Messiaen Franse komponis 1908 28 April Francis Bacon Ierse kunstenaar 1909 6 Mei Marlene Dietrich aktrise 1901 12 Mei Robert Reed akteur The Brady Bunch 1932 23 Mei Joyce Barker Suid Afrikaanse sopraan 1931 24 Mei Hester Heese Afrikaanse skrywer 1911 14 Augustus Anna Neethling Pohl Suid Afrikaanse aktrise 1906 29 Augustus Felix Guattari Franse psigiater 1930 12 September Anthony Perkins Amerikaanse akteur 1932 30 September waarskynlik Miemie Louw Theron Afrikaanse skrywer 1898 8 Oktober Willy Brandt Duitse regsgeleerde en politikus 4de bondskansellier van Wes Duitsland Nobelpryswenner 1913 7 November Alexander Dubcek Slowaakse politikus 1921 10 November Chuck Connors Amerikaanse akteur 1921 20 November Henry Charles Hopkins Suid Afrikaanse predikant en skrywer 1918 25 Desember Helen Joseph Suid Afrikaanse vroueregte aktivis 1905, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar