1930 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1925 1926 1927 1928 1929 1930 1931 1932 1933 1934 1935 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1930Kalenders Alfred WegenerGregoriaanse kalender 1930 MCMXXXAb urbe condita 2683Armeense kalender 1379 ԹՎ ՌՅՀԹChinese kalender 4626 4627 丙巳 丁午Ethiopiese kalender 1922 1923Hebreeuse kalender 5690 5691Hindoekalenders Vikram Samvat 1985 1986 Shaka Samvat 1852 1853Irannese kalender 1308 1309Islamitiese kalender 1349 1349 Die jaar 1930 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 30ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure9 Februarie Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word kardinaal staatsekretaris 18 Februarie Clyde W Tombaugh ontdek die planeet Pluto sedert 24 Augustus 2006 n dwergplaneet 5 April Mahatma Gandhi verbreek n Britse wet deur sout te maak 25 Maart Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word aartspriester van die Sint Pieters basiliek 22 April Die Verenigde Koninkryk Japan en die VSA teken die Londense Vlootverdrag om die duikbootoorlog te reguleer 12 Julie Sir Donald Bradman stel n nuwe krieketwereldrekord van 334 lopies op teen Engeland 13 30 Julie Die eerste FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Uruguay gespeel wat deur die land gewen word 15 Julie Die Britse regering bestel 1000 Spitfire vegvliegtuie Die stemreg word aan blanke vroue in Suid Afrika toegestaan Geboortes3 Januarie Robert Loggia Amerikaanse akteur en regisseur 2015 11 Januarie Rod Taylor Australiese akteur 2015 20 Januarie Buzz Aldrin Amerikaanse ruimtevaarder 21 Januarie Gunter Lamprecht Duitse akteur en skrywer 2022 23 Januarie William R Pogue Amerikaanse ruimtevaarder 2014 23 Januarie M M Walters Afrikaanse satiriese digter en dramaturg 2020 30 Januarie Genl Magnus Malan Minister van Verdediging en hoof van die Suid Afrikaanse Weermag 2011 31 Januarie Renata Coetzee kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid Afrikaners 2018 12 Februarie Bonaventure Hinwood Katolieke priester en Afrikaanse digter 2016 17 Februarie Ruth Rendell Engelse skryfster van misdaadromans 2015 20 Februarie Prof Cas Janse van Vuuren Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 2014 6 Maart Lorin Maazel Amerikaanse dirigent violis en komponis 2014 10 Maart Justinas Marcinkevicius Litause digter skrywer dramatikus en vertaler 2011 24 Maart Steve McQueen Amerikaanse rolprentakteur en regisseur 1980 3 April Helmut Kohl Duitse politikus en kanselier 1982 1998 2017 11 April Anton LaVey stigter en Hoepriester van die Kerk van Satan 1997 19 April Dick Sargent Amerikaanse akteur 1994 30 April Felix Guattari Franse psigiater 1992 1 Mei Richard Riordan burgemeester van Los Angeles s 2023 3 Mei Martiens Bekker Springbokrugbyspeler 1971 21 Mei Malcolm Fraser twee en twintigste Eerste Minister van Australie 2015 27 Junie Ross Perot Amerikaanse miljarder en politikus 2019 25 Julie Ian Kirkpatrick Springbokrugbyspeler en afrigter 2012 25 Julie Rosalind Franklin Engelse skeikundige en X straal kristallografis 1958 5 Augustus Neil Armstrong Amerikaanse ruimtevaarder 2012 12 Augustus George Soros internasionale finansier bestuurder van fondse en filantroop 21 Augustus Prinses Margaret Gravin van Snowdon Britse koninklike 2002 25 Augustus Sean Connery Skotse akteur en rolprentvervaardiger 2020 7 September Yuan Longping Chinese onderwyser en landboukundige 2021 17 September Edgar Mitchell Amerikaanse ruimtevaarder 2016 23 September Charles B Griffith Amerikaanse draaiboekskrywer 2007 24 September John W Young Amerikaanse ruimtevaarder 2018 1 Oktober Philippe Noiret Franse akteur 2006 5 Oktober Anne Haddy Australise aktrise 1999 6 Oktober Richie Benaud Australiese krieketkaptein en kommentator 2015 13 Oktober Paul Kent Amerikaanse akteur 2011 14 Oktober Mobutu Sese Seko Kongolese militere offisier en politikus President van Zaire DRK 1997 20 Oktober Prof Louis Eksteen Afrikaanse leksikograaf 2001 28 Oktober Bernie Ecclestone voormalige president en hoofbesturende direkteur van Formula One Management 29 Oktober Louis Shill Suid Afrikaanse politikus 2016 31 Oktober Michael Collins Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieenier 2021 16 November Chinua Achebe Nigeriese skrywer 2013 16 November Salvatore Riina Italiaanse mafioso 2017 19 November Elize Botha Suid Afrikaanse akademikus 2007 21 November Monika Pon su san was die model wat Vladimir Tretchikoff vir sy beroemde skildery Chinese Girl Chinese meisie ook bekend as The Green Lady die groen dame gebruik het 2017 22 November Owen K Garriott Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder 2019 29 November David Goldblatt Suid Afrikaanse fotograaf 2018 3 Desember Jean Luc Godard Frans Switserse filmregisseur draaiboekskrywer en filmkritikus 2022 8 Desember Maximilian Schell Oostenryks Switserse akteur filmregisseur en skrywer 2014 15 Desember B P J Erasmus Suid Afrikaanse skrywer 2012 27 Desember Ampie Muller akademikus en omroeper 2019 Sterftes9 Januarie Eduard Willem Bok Amerikaanse redakteur en bekroonde skrywer 1863 6 Maart Herbert John Gladstone Britse politikus en eerste Goewerneur generaal van Suid Afrika 1910 1914 1854 6 Maart Alfred von Tirpitz n Duitse admiraal 1849 8 Maart William Howard Taft die 27ste President van die Verenigde State 1857 25 April Paul Mazursky Amerikaanse filmregisseur en draaiboekskrywer 2014 13 Mei Fridtjof Nansen Noorse ontdekkingsreisiger en wenner van die Nobelprys vir Vrede 1861 16 Mei Sir Henricus Hubertus Juta n speaker en regter van die Kaapkolonie 1857 20 Junie John William Jagger Suid Afrikaanse kabinetsminister en sakeman 1859 7 Julie Sir Arthur Conan Doyle Britse skrywer 1859 23 Oktober Jens Friis bevelvoerder van die Skandinawiese Korps in die Tweede Vryheidsoorlog 1858 November Alfred Wegener Duitse meteoroloog en geofisikus 1880, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar