1928 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930 1931 1932 1933 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1928Kalenders n Model A Ford uit 1928Gregoriaanse kalender 1928 MCMXXVIIIAb urbe condita 2681Armeense kalender 1377 ԹՎ ՌՅՀԷChinese kalender 4624 4625 甲卯 乙辰Ethiopiese kalender 1920 1921Hebreeuse kalender 5688 5689Hindoekalenders Vikram Samvat 1983 1984 Shaka Samvat 1850 1851Irannese kalender 1306 1307Islamitiese kalender 1347 1347 Die jaar 1928 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 28ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureStigting van die Suid Afrikaanse Yster en Staalkorporasie Yskor Stigting van die Suid Afrikaanse Geneeskundige en Tandheelkundige Raad SAGTR 11 19 Februarie Die tweede Olimpiese Winterspele word in St Moritz Switserland aangebied 6 Julie Die eerste vollengte film met spraak Lights of New York gaan in premiere in New York Stad 28 Julie 12 Augustus Die negende Olimpiese Somerspele word in Amsterdam Nederland aangebied Biologie Ludwig von Bertalanffy n Hongaarse bioloog stel die algemene stelselteorie voor as alternatiewe wetenskaplike benadering Fisika skep die kwantummeganiese beskrywing van die gedrag van elektrone in kristalstrukture Geboortesonbekende dag Dick Findlay Suid Afrikaanse kunstenaar en dramaturg 1996 onbekende dag Hendrik Hanekom Smit Suid Afrikaanse politikus 2012 5 Januarie Walter Mondale 42ste Amerikaanse visepresident 2021 9 Januarie Judith Krantz Amerikaanse romanskrywer 2019 16 Januarie Dirk Mudge Namibiese boer en politikus 2020 16 Januarie Pilar Lorengar Spaanse sopraan operasanger 1996 20 Januarie Antonio de Almeida Franse dirigent en musikoloog 1997 28 Januarie Vic Toweel Suid Afrikaanse bokser 2008 26 Februarie Ariel Sharon Israeliese politikus 2014 28 Februarie Tommie Meyer Suid Afrikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 2017 7 Maart Kay de Villiers Suid Afrikaanse neurochirurg 2018 12 Maart Edward Albee Amerikaanse dramaturg 2016 14 Maart Frank Borman Amerikaanse Apollo ruimtevaarder 2023 19 Maart Clive van Ryneveld Suid Afrikaanse krieketspeler politikus prokureur en bankier 2018 25 Maart Jim Lovell ruimtevaarder en bevelvoerder van Apollo 13 27 Maart Myburgh Streicher Suid Afrikaanse politikus 2005 28 Maart Zbigniew Brzezinski Pools Amerikaanse politieke wetenskaplike 2017 2 April Serge Gainsbourg Franse digter sanger komponis akteur regisseur en skilder 1991 2 April Dolly Rathebe Suid Afrikaanse aktrise en sangeres 2004 4 April Maya Angelou Amerikaanse skrywer en digter 2014 8 April Eric Porter Engelse akteur 1995 23 April Doc Immelman Suid Afrikaanse skrywer 2013 23 April Shirley Temple Amerikaanse aktrise 2014 4 Mei Hosni Mubarak oud Egiptiese president 2020 4 Mei Wolfgang von Trips Duitse motorrenjaer sterf weens n noodlottige ongeluk tydens die Italiaanse Grand Prix 1961 12 Mei Burt Bacharach Amerikaanse komponis en liedjieskrywer 2023 14 Mei Madeleine van Biljon skryfster en joernalis 2010 21 Mei Charles Jacobie Afrikaanse country sanger 1988 27 Mei Johan Heyns Afrikaner Calvinistiese teoloog en moderator v d algemene sinode v d NG Kerk 1994 6 Junie Leonard Reitstein Suid Afrikaanse skaakkaptein en skaakskrywer 2019 14 Junie Che Guevara Suid Amerikaanse vryheidstryder 1967 25 Junie Seki Matsunaga Japannese sokkerspeler 2013 30 Junie Louis Karol Suid Afrikaanse argitek van wolkekrabbers 18 Julie Rob Wout alias Opland Nederlandse politieke tekenaar 2001 26 Julie Stanley Kubrick Amerikaanse rolprentregisseur vervaardiger draaiboekskrywer en kinematograaf 1999 6 Augustus Andy Warhol Amerikaanse kunstenaar 1987 7 Augustus James Randi Amerikaanse kulkunstenaar en wetenskaplike skeptikus 2020 16 Augustus Louis le Grange Suid Afrikaanse politikus kabinetsminister en Nasionale Party lid 1991 27 Augustus Mangosuthu Buthelezi politikus stigter en leier van die Inkatha Vryheidsparty 2023 31 Augustus James Coburn Amerikaanse akteur 2002 14 September Humberto Maturana Chileense bioloog en filosoof 2021 19 September Adam West Amerikaanse akteur 2017 23 September Fanus Rautenbach radioomroeper skrywer en mediapersoonlikheid 2011 30 September Elie Wiesel Roemeens gebore Amerikaanse Jood skrywer professor politieke aktivis Nobelprys ontvanger en Holocaust oorlewende 2016 4 Oktober Alvin Toffler Amerikaanse futuris joernalis en skrywer 2016 10 Oktober Piet van Maarleveld legendariese beroepsfotograaf van Potchefstroom 2017 11 Oktober Zach de Beer Suid Afrikaanse politikus 1999 20 Oktober Li Peng Chinese politikus bekend as die Slagter van Beijing vir sy rol in die Tiananmen plein bloedbad 2019 25 Oktober Eddie Daniels Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis 2017 27 Oktober Gilles Vigneault Franko Kanadese digter verhaal en liedjieskrywer en sanger 2 November Paul Johnson Engelse skrywer joernalis en geskiedkundige 2023 10 November Norma Crane Amerikaanse aktrise 1973 10 November Ennio Morricone Italiaanse komponis orkestrator orkesdirigent en trompetspeler 2020 17 November Rance Howard Amerikaanse akteur 2017 7 Desember Noam Chomsky Amerikaanse filosoof 13 Desember Jack Tramiel Pools Amerikaanse entrepreneur 2012 15 Desember Friedensreich Hundertwasser Oostenrykse skilder grafikus en omgewingsaktivis 2000 Sterftes11 Januarie Thomas Hardy Engelse skrywer en digter 1840 15 Februarie Herbert Henry Asquith liberale Britse politikus en eerste minister 1852 18 Maart Paul van Ostaijen Vlaamse digter 1896 9 Junie Abraham Kriel Suid Afrikaanse predikant en stigter van die Langlaagte kinderhuis 1850 18 Junie Roald Amundsen Noorse pool en ontdekkingsreisiger 16 Julie 1872 13 Oktober Prinses Dagmar van Denemarke Deense prinses en later keiserin Maria Fjodorowna van Rusland 1847 19 November Johannes Baptist Hoffman Duitse Jesuiete linguis en sendeling tot die Munda mense in Indie 1857, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar