lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 16 Januarie is die sestiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 349 dae in die res van die jaar 350 in skrikkeljare Gebeure152 Pous Keladionus van Alexandrie volg Markianus as Patriarg van die Kerk in Alexandrie op 1239 Gui Faucoi later Pous Clemens IV trou met Margueritte dogter van Jacques en Cecile du Sault 1495 Pous Alexander VI stel Guillaume Briconnet biskop van Sint Malo Frankryk aan as kardinaal 1547 Iwan die Verskriklike word gekroon tot tsaar van Rusland 1605 Boek Een van Don Quixote El ingenioso hidalgo Don Quixote de la Mancha deur Miguel de Cervantes word vir die eerste keer in Madrid Spanje uitgegee 1673 Pous Clemens X stel Felice Rospigliosi aan as kardinaal 1917 Eerste Wereldoorlog Die Zimmermann telegram word gestuur 1971 Die eerste Kaap na Rio seiljagwedvaart begin in Tafelbaai 1989 Die ANC lede Ebrahim Ebrahim en Mandla Maseko word gevonnis op aanklag van hoogverraad 2006 Ellen Johnson Sirleaf word ingehuldig as president van Liberie Geboortes1728 Niccolo Piccinni Italiaanse komponis 1800 1812 Johan Arnold Smellekamp Nederlandse handelsreisiger 1866 1828 J W van der Rijst skrywer van die eerste handleiding vir Afrikaanse spraakkuns 1904 1909 Mornay du Plessis Suid Afrikaanse komponis pianis en skilder 1941 1926 Salty du Rand Suid Afrika se vyf en twintigste Springbokkaptein 1979 1928 Pilar Lorengar Spaanse sopraan operasanger 1996 1929 Dirk Mudge Namibiese boer en politikus 2020 1933 Susan Sontag Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur 2004 1951 Wynand Claassen Suid Afrika se agt en dertigste Springbokkaptein 2000 Nadine de Klerk Suid Afrikaanse vrouekrieketspeler Sterftes309 Pous Marcellus I 30ste pous van die Rooms Katolieke Kerk onbekend 1794 Edward Gibbon Engelse historikus 1737 1891 Leo Delibes Franse komponis 1836 1903 Julius Vuylsteke Vlaamse politikus en skrywer 1836 1942 Sir James Rose Innes n Hoofregter van die Republiek van Suid Afrika 1855 1942 Carole Lombard Amerikaanse aktrise sterf in vliegramp 1908 1957 Arturo Toscanini Italiaanse dirigent 1867 1957 Alexander Cambridge Britse politikus vierde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1924 1930 1874 1966 Courtney Hodges Amerikaanse generaal tydens die Tweede Wereldoorlog 1887 1981 Shingwedzi groottandolifant wat in die Krugerwildtuin geleef het 1934 1993 Florence Desmond Amerikaanse aktrise 1905 2017 Eugene Cernan Amerikaanse ruimtevaarder laaste persoon op die Maan 1934 2021 Phil Spector Amerikaanse musiekprodusent 1939 2022 Ibrahim Boubacar Keita politikus en president van Mali 1945 2023 Gina Lollobrigida Italiaanse aktrise en fotojoernalis 1927 Vakansie vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Marcellus I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 16 January, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar