1917 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 1920 1921 1922 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1917Kalenders Amerikaanse oorlogspropagandaGregoriaanse kalender 1917 MCMXVIIAb urbe condita 2670Armeense kalender 1366 ԹՎ ՌՅԿԶChinese kalender 4613 4614 癸辰 甲巳Ethiopiese kalender 1909 1910Hebreeuse kalender 5677 5678Hindoekalenders Vikram Samvat 1972 1973 Shaka Samvat 1839 1840Irannese kalender 1295 1296Islamitiese kalender 1335 1336 Die jaar 1917 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 17de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureDie eerste uitgawe van die AWS word uitgegee deur die Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 21 Februarie Eerste Wereldoorlog Die troepeskip SS Mendi sink met n verlies van 805 Suid Afrikaanse soldate 15 Maart Nikolaas II verklaar sy abdikasie van die Russiese troon 6 April Eerste Wereldoorlog Die Verenigde State van Amerika betree die oorlog teen die Duitse Keiserryk 20 April Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word tituler aartsbiskop van Sardes en nuntius in Duitsland 13 Mei Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word as biskop in gewy 4 Junie Die eerste Pulitzerprys word toegeken 27 Junie Griekeland verklaar oorlog teen die Spilmoondhede 2 Augustus n Sopwith Pup word die eerste vliegtuig om op n skip te land en op te styg 2 September Eerste Wereldoorlog Manfred von Richthofen alias die Rooi Baron die suksesvolste vegvlieenier van die oorlog behaal sy 60ste sukses 25 September Sir Ernest Oppenheimer stig Anglo American Corporation 5 November Sint Tichon van Moskou word verkies tot Patriarg van Moskou en van die Russies Ortodokse Kerk 7 November Armenie verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland 7 November Bolsjevistiese leier Wladimir Lenin lei n staatsgreep teen die Russiese tussentydse regering van Alexander Kerensky en begin daarmee die Oktober revolusie 20 November Eerste Wereldoorlog Die Slag van Cambrai vind plaas die eerste massa tenkaanval 6 Desember Finland verklaar onafhanklikheid van Rusland 6 Desember Halifaxontploffing n Skip in Halifaxhawe met n vrag van trinitrotolueen en pikriensuur vat vlam en ontplof na n botsing met n ander skip met groot skade in Halifax Kanada 7 Desember Eerste Wereldoorlog Die Verenigde State van Amerika betree die oorlog teen Oostenryk Hongarye Geboortes7 Januarie Sarel Jacob Pretorius Afrikaanse digter 1995 6 Februarie Zsa Zsa Gabor Hongaars Amerikaanse aktrise 2016 25 Februarie Anthony Burgess Britse skrywer 1917 26 Februarie George Claassen wenner van die Comrades maraton in 1961 2014 27 Februarie Vytautas Stanionis Litause fotograaf 1966 6 Maart Frankie Howerd Engelse komediant akteur 1992 7 Maart W A de Klerk Suid Afrikaanse skrywer en dramaturg 1996 20 Maart Vera Lynn Engelse sangeres liedjieskrywer aktrise en bekend as The Forces Sweetheart 2020 9 April Brad Dexter Amerikaanse akteur 2002 15 April Hans Conried Amerikaanse akteur 1982 25 April Ella Fitzgerald Amerikaanse sangeres 1996 29 April Celeste Holm Amerikaanse aktrise 2012 22 Mei Georg Tintner Oostenrykse dirigent 1999 29 Mei John F Kennedy 35ste President van die Verenigde State 1963 7 Junie Dean Martin Amerikaanse akteur sanger en komediant 1995 13 Junie Augusto Roa Bastos Paraguayaanse skrywer 2005 23 Junie Pierre Fourie Afrikaanse skrywer 1982 24 Junie David Easton Kanadees gebore Amerikaanse politieke wetenskaplike 2014 30 Junie Lena Horne Amerikaanse aktrise en menseregte aktivis 2010 8 Julie Pamela Brown Engelse aktrise 1975 16 Julie Iva Withers Amerikaanse aktrise 2014 17 Julie Phyllis Diller Amerikaans aktrise en komediant 2012 21 Augustus Tini Vorster voormalige presidentsvrou van Suid Afrika 2000 4 September Henry Ford II president van die Ford Motormaatskappy 1987 11 September Ferdinand Marcos Filippynse politikus en president 1989 16 September Alwyn Schlebusch Suid Afrikaanse politikus en staatsman 2008 27 September Lourens Muller n Suid Afrikaanse politikus 2005 10 Oktober Thelonious Monk Amerikaanse jazzpianis en komponis 1982 21 Oktober Dizzy Gillespie Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek 1993 24 Oktober John Alvin Amerikaanse akteur 2009 27 Oktober Oliver Tambo ANC president en vryheidsvegter 1993 7 November Helen Suzman Volksraadslid van die Verenigde Party Progressiewe Party Progressiewe Reformiste Party en Progressiewe Federale Party 2009 12 November Dirk Ziervogel Suid Afrikaanse kenner van Bantoetale 1977 14 November Park Chung hee Suid Koreaanse politikus en soldaat President van Suid Korea 1979 19 November Indira Gandhi eertydse Eerste Minister van Indie 1984 20 November Bobby Locke Suid Afrikaanse gholfspeler 1987 20 November Robert Carlyle Byrd Amerikaanse politikus 2010 25 November Mel Ferrer Amerikaanse akteur en vervaardiger 2008 16 Desember Arthur C Clarke Amerikaanse wetenskapsfiksieskrywer 2008 21 Desember Heinrich Boll Duitse skrywer essayis en vertaler 1985 Sterftes14 Januarie Genl Ben Viljoen Boereoorlog stryder 1869 17 Februarie Carolus Duran eintlik Charles Auguste Emile Durand Franse skilder en kunsdosent 1837 1 April Scott Joplin Amerikaanse komponis en pianis veral bekend vir sy treffer The Entertainer Onbekend moontlik 1868 14 April L L Zamenhof ontwikkelaar van Esperanto 1859 7 Mei Albert Ball Engelse bobaasvlieenier 1896 11 Mei Arthur Lasenby Liberty Engelse koopman en entrepreneur 1843 13 Augustus Eduard Buchner Duitse chemikus simoloog en wenner van die Nobelprys vir Chemie 1860 18 Augustus Charles Eugene Bertrand n Franse plantkundige paleobotanis en geoloog 1851 20 Augustus Adolf von Baeyer Duitse chemikus en wenner van die Nobelprys vir Chemie 1835 5 Oktober Ds Bernard Petrus Jacobus Marchand predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die stigters van die arbeidskolonie op Kakamas 1853 13 Oktober Florence La Badie Amerikaanse pionier aktrise 1888 17 November Auguste Rodin Franse beeldhouer 1840 26 November Leander Starr Jameson gewilde Suid Afrikaanse en Rhodesiese staatsman 1853, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar