1979 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1979Kalenders Kurt WaldheimGregoriaanse kalender 1979 MCMLXXIXAb urbe condita 2732Armeense kalender 1428 ԹՎ ՌՆԻԸChinese kalender 4675 4676 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1971 1972Hebreeuse kalender 5739 5740Hindoekalenders Vikram Samvat 2034 2035 Shaka Samvat 1901 1902Irannese kalender 1357 1358Islamitiese kalender 1399 1399 Die jaar 1979 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 79ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Dit was die laaste jaar van die dekade 1970 s Gebeure1 Januarie Die Verenigde Nasies se sekretaris generaal Kurt Waldheim lui die begin van die Internasionale Jaar van die Kind in 12 Februarie Vlug 827 van Air Rhodesia word afgeskiet deur ZIPRA in soortgelyke omstandighede as Air Rhodesia Vlug 825 in September 1978 22 Februarie St Lucia land word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 25 Februarie Operasie Vanity vier Canberra bomwerpers van die Rhodesiese Lugmag asook drie Canberras van die Suid Afrikaanse Lugmag val n ZIPRA basiskamp aan naby Luso Angola 25 Maart Die eerste ten volle funksionele ruimtependeltuig Columbia word afgelewer by die John F Kennedy ruimtesentrum ter voorbereiding van sy eerste lansering 6 April Dr Connie Mulder S A kabinetsminister word uit die Nasionale Party geskors weens sy aandeel in die inligtingskandaal 11 April Die bewind van die Ugandese diktator Idi Amin word omvergewerp 11 April Die Oos Duitse ambassadeur in Uganda Gottfried Lessing word saam met sy vrou in Kampala vermoor Hy was voorheen getroud met die skryfster en Nobelpryswenner Doris Lessing 9 23 Junie Die 2de Krieketwereldbeker word in Engeland aangebied en deur Wes Indie gewen 18 Junie SALT II geteken deur Jimmy Carter en Leonid Brezjnef 26 Junie Muhammad Ali tree af 2 Julie Die Susan B Anthony dollarmunt word uitgereik 11 Julie Die NASA ruimtetuig Skylab brand uit in die Aarde se atmosfeer 12 Julie Kiribati word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 27 Oktober St Vincent en die Grenadines word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk 28 November Die Suid Afrikaanse ambassadeur in El Salvador Archibald Dunn word ontvoer en vermoor 28 November Air New Zealand vlug 901 vlieg teen die vulkaan Erebus in Antarktika vas en 257 mense sterf Geboortes3 Februarie Willem Anker Afrikaanse romanskrywer dramaturg en akademikus en wenner van die Hertzogprys 6 Februarie Bevin Fortuin Suid Afrikaanse rugbyspeler 9 Februarie Steven Sterling Suid Afrikaanse sanger 22 Februarie Debora Falabella Brasiliaanse aktrise 15 Maart Hannes Brummer Suid Afrikaanse akteur televisieskrywer en regisseur en improvisasie en skerpskertskomediant 17 Maart Stormy Daniels Amerikaanse pornoster skryfster en regisseuse 27 Maart Imran Tahir Suid Afrikaanse oud krieketspeler 4 April Heath Ledger Australiese akteur 2008 8 April Keabetswe Motsilanyane veelbekroonde Suid Afrikaanse aktrise sangeres en danseres 9 April Ryan Cox Suid Afrikaanse fietsryer 2007 9 April Keshia Knight Pulliam Afro Amerikaanse aktrise 11 April Josh Server Amerikaanse akteur 12 April Claire Danes Amerikaanse aktrise 19 April Kate Hudson Amerikaanse aktrise 23 April Jaime King Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 4 Mei Lance Bass Amerikaanse musikant NSYNC 10 Mei Marieke Vervoort n Belgiese paralimpiese atleet 2019 20 Mei Jakkie Louw Afrikaanse musikant 9 Junie Quinne Brown Afrikaanse sepie aktrise 10 Junie Svetlana Zakharova Russiese prima ballerina 28 Junie Florian Zeller Franse romansier dramaturg draaiboekskrywer en filmregisseur 5 Julie Amelie Mauresmo Franse tennisspeelster 5 Julie Shane Filan Ierse sanger en liedjieskrywer Westlife 15 Augustus Elana Afrika Suid Afrikaanse aktrise en radio en TV aanbieder 25 Augustus Kim Cloete Suid Afrikaanse aktrise sangeres en TV aanbieder 8 September Pink Alecia Moore Amerikaanse sangeres en aktrise 17 September Neill Blomkamp Suid Afrikaanse rolprentvervaardiger 22 September Bakkies Botha Springbokrugbyspeler 16 Oktober Erin Brown Amerikaanse aktrise regisseuse rolprentvervaardiger 17 Oktober Kimi Raikkonen Finse motorrenjaer 12 November Erns Grundling Afrikaanse joernalis en digter 14 November Olga Kurylenko Franse aktrise 18 November Einar Selvik Noorweegse musikant 23 November Jonathan Sadowski Amerikaanse akteur en vervaardiger 26 November Anel Alexander Suid Afrikaanse aktrise 31 Desember Josh Hawley Republikeinse senator vir Missouri in die senaat van die Verenigde State Sterftes5 Januarie Charles Mingus Amerikaanse jazzmusikant en komponis 1922 24 Januarie Jan de Klerk Suid Afrikaanse politikus 1903 27 Februarie Salty du Rand Suid Afrika se vyf en twintigste Springbokkaptein 1926 28 Februarie Ethel Remey Amerikaanse aktrise 1895 15 Maart Leonide Massine Russiese balletdanser en choreograaf 1895 7 April Amir Abbas Hoveyda Iranse ekonoom en politikus premier van Iran 1919 30 April Afrikaanse skrywer A A Pienaar wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het 1894 29 Mei Mary Pickford Amerikaanse aktrise 1892 18 Junie Henry Vollam Morton Brits Suid Afrikaanse joernalis en reisskrywer 1892 29 Julie Herbert Marcuse Duits Amerikaanse filosoof sosioloog en politieke teoretikus 1898 12 Augustus Ernst Boris Chain Duits Britse biochemikus 1906 27 Augustus Louis Mountbatten Britse staatsman en vlootoffisier 1900 31 Augustus Sally Rand Amerikaanse burleskdanser 1904 4 Oktober Gerard Rissik Suid Afrikaanse bankier en vierde president van die Suid Afrikaanse Reserwebank 1903 13 Oktober Andre van Gyseghem Engelse akteur en teaterdirekteur 1906 26 Oktober Park Chung hee Suid Koreaanse politikus en soldaat president van Suid Korea 1917 29 November Zeppo Marx Amerikaanse akteur 1901, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar