1974 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1969 1970 1971 1972 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1974Kalenders Nona Lopez betonkuns 1974Gregoriaanse kalender 1974 MCMLXXIVAb urbe condita 2727Armeense kalender 1423 ԹՎ ՌՆԻԳChinese kalender 4670 4671 庚丑 辛寅Ethiopiese kalender 1966 1967Hebreeuse kalender 5734 5735Hindoekalenders Vikram Samvat 2029 2030 Shaka Samvat 1896 1897Irannese kalender 1352 1353Islamitiese kalender 1394 1394 Die jaar 1974 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 74ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureFerdinand Chauvier ontwerp die Kreepy Krauly by sy huis in Springs Die bouwerk aan die Cahora Bassa dam in Mosambiek word voltooi Die staatshoof van Paraguay generaal Alfredo Stroessner bring n staatsbesoek aan Suid Afrika Frans word die uitsluitende ampstaal van die Kanadese provinsie Quebec Italiaanse aanklaer Mario Sossi word ontvoer deur die Rooi brigade Erno Rubik n Hongaarse beeldhouer en professor in argitektuur stel die Rubikkubus bekend 7 Februarie Grenada word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 12 Februarie Aleksandr Solzhenitsyn se staatsburgerskap word deur die Sowjet unie ontneem en hy word uit die land gewys 3 Maart Turkish Airlines vlug 981 n McDonnell Douglas DC 10 stort neer buite Parys Frankryk 11 Maart Vyf Suid Afrikaanse polisielede word doodgeskiet in n lokval wes van die Victoria valle in Rhodesie 4 April n Douglas DC4 vliegtuig van Wenela Air Services stort neer by Francistown lughawe in Botswana 78 sterf 6 April Die Sweedse popgroep ABBA se lied Waterloo wen die Eurovision kompetisie in Brighton Engeland 25 April n Staatsgreep vind plaas in Portugal die Carnation revolution 15 Mei Walter Scheel word verkies tot vierde bondspresident van Wes Duitsland 1 Junie Die Flixborough ramp vind plaas by n chemiese aanleg naby die dorp Flixborough in Engeland 13 Junie 7 Julie Die tiende FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Wes Duitsland gespeel wat deur die land gewen word 30 Junie Die Sowjet balletdanser Mikhail Baryshnikov loop oor na die Weste tydens n toer deur Kanada 20 Julie Turkye val Siprus binne 31 Julie Ian Smith se Rhodesian Front wen die algemene verkiesing in Rhodesie 7 September Die Lusaka ooreenkoms tussen FRELIMO en die nuwe Portugese regering word onderteken Daarvolgens onderneem Portugal om onafhanklikheid aan Mosambiek toe te ken 7 September Die Lusaka ooreenkoms veroorsaak dat Portugese burgers in opstand kom in Lourenco Marques Mosambiek Die middestade en hawe word oorgeneem 10 September Portugees Guinee verkry sy onafhanklikheid as die Republiek van Guinee Bissau 20 November n Lufthansa Vlug 540 tussen Frankfurt en Johannesburg stort neer in Nairobi Kenia 24 Desember Sikloon Tracy verwoes die meeste van Darwin Australie GeboortesStompie Moeketsi ANC aktivis word op 14 jarige ouderdom vermoor 1989 16 Februarie Mahershala Ali Amerikaanse akteur 23 Februarie Herschelle Gibbs Suid Afrikaanse krieketspeler 24 Februarie Gila Gamliel Israelse politikus 26 Februarie Sebastien Loeb Franse professionele tydren wedren en rallycross renjaer 5 Maart Barbara Schoneberger Duitse aktrise komediant en sangeres 24 Maart Alyson Hannigan Amerikaanse toneelspeelster 25 Maart Ksenija Rappoport Russiese aktrise 8 April Nnedi Okorafor Nigeries Amerikaanse fiksieskrywer 9 April Jenna Jameson Amerikaanse aktrise en pornoster 14 April Da Brat Amerikaanse rapmusikant 16 April Xu Jinglei Chinese aktrise 28 April Penelope Cruz Spaanse aktrise 5 Junie Lino DiSalvo Amerikaanse akteur en skrywer 1 Julie Benjamin Rich Engelse reisvlog YouTuber 7 Julie Sharon Laws Britse professionele fietsryer 2017 13 Julie Jarno Trulli Formule Eenrenjaer van Italie 19 Julie Ramin Djawadi Duits Irannese komponis 20 Julie Simon Rex Amerikaanse akteur en vervaardiger 22 Julie Franka Potente Duitse aktrise en regisseuse 30 Julie Hilary Swank Amerikaanse aktrise 31 Julie Emilia Fox Britse aktrise 7 Augustus Michael Shannon Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 20 Augustus Maxim Vengerov Israelse violis en dirigent 23 September Misuzulu Zulu koning van die Zoeloenasie sedert 7 Mei 2021 27 September Lodewijk Asscher Nederlandse politikus van die Party van die Arbeid 29 September James Lance Engelse akteur 8 November Penny Heyns Suid Afrikaanse swemmer 11 November Leonardo DiCaprio Amerikaanse rolprentakteur en vervaardiger 2 Desember Rachel Marsden Kanadese rubriekskrywer politieke kommentator en lektrise 24 Desember Ryan Seacrest Amerikaanse akteur Sterftes25 Januarie Stephanus Petrus le Roux Suid Afrikaanse politikus en Minister van Landbou 1891 27 Januarie J J G Grobbelaar Suid Afrikaanse inspekteur van onderwys en skrywer van jeuglektuur 1907 2 Februarie Imre Lakatos Hongaarse wiskundige natuurkundige en wetenskapfilosoof 1922 21 Februarie Lewis Martin Amerikaanse akteur 1895 25 Februarie Prof H J J M van der Merwe Afrikaanse taalkundige 1913 27 Maart Leo Marquard Suid Afrikaner en medestigter Liberale Party 1897 30 Maart Willem Hendrik van den Bos Suid Afrikanse sterrekundige 1896 2 April Georges Pompidou President van Frankryk 1911 24 April Bud Abbott Amerikaanse akteur en komediant 1897 30 April Agnes Moorehead Amerikaanse aktrise 1900 24 Mei Duke Ellington Amerikaanse komponis en pianis van jazzmusiek 1899 22 Junie Darius Milhaud komponis 28 Junie Vannevar Bush Amerikaanse ingenieur en wetenskapbestuurder 1890 1 Julie Juan Peron n Argentynse militaris en president van Argentinie 1895 21 Julie Chris Blignaut n legendariese Afrikaanse sanger 1897 28 Junie Frank Sutton Amerikaanse akteur Gomer Pyle U S M C 1923 29 Julie Cass Elliot Amerikaanse sangeres 1941 26 Augustus Charles Lindbergh n Amerikaanse vlieenier 1902 29 Augustus Blaar Coetzee Suid Afrikaanse politikus koerantman en sakeman 1914, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar