lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 19 Julie is die 200ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 201ste in skrikkeljare Daar volg nog 165 dae in die res van die jaar GebeureOtto von Bismarck Pruisiese kanselier711 Moslemmagte onder Tariq ibn Ziyad verslaan Roderik koning van die Wes Gote in Spanje 1553 Lady Jane Grey word deur Mary I van Engeland as Koningin van Engeland vervang na sy die titel vir net nege dae gedra het 1688 Pous Innocentius XI stel Joseph Clemens von Wittelsbach aan as aartsbiskop en keurvors van Keulen 1799 Die Rosettasteen se waarde word bevestig deur Napoleon se Akademiese Instituut in Egipte 1824 Die Meksikaanse keiser Agustin de Iturbide word na sy terugkeer uit ballingskap doodgeskiet 1870 Frankryk verklaar oorlog teen die Pruise en begin daarmee die Franko Pruisiese Oorlog 1908 Sokkerspan Feyenoord word gestig 1979 Sandinista rebelle werp die VSA ondersteunde regering van die Somoza familie in Nicaragua omver 1980 Uit protes teen die Sowjetbesetting van Afghanistan boikot talle state die Olimpiese Spele wat in Moskou begin 1997 Die Suid Afrikaanse bokser Baby Jake Matlala klop die Amerikaner Michael Carbajal in Las Vegas en word die IBA se veergewig wereldkampioen Geboortes1814 Samuel Colt Amerikaanse uitvinder van die rewolwer 1862 1834 Edgar Degas Franse skilder en beeldhouer 1917 1859 Jan Eloff mynkommissaris van Johannesburg 1939 1890 George II koning van Griekeland 1947 1894 Percy Spencer Amerikaanse ingenieur en uitvinder van die mikrogolfoond 1970 1896 A J Cronin Skotse romanskrywer 1981 1898 Herbert Marcuse Duits Amerikaanse filosoof en sosioloog 1979 1924 Pat Hingle Amerikaanse akteur 2009 1926 Helen Gallagher Amerikaanse aktrise 1945 George Dzundza Amerikaanse akteur 1945 Anna Enquist pennaam van gewilde digter en skryfster in Nederland 1946 Lucas Malan Afrikaanse digter 2010 1947 Brian May Britse kitaarspeler sanger en musiekkomponis 1949 Kgalema Motlanthe Suid Afrikaanse politikus en derde President van Suid Afrika 2008 2009 1958 Kazushi Kimura Japannese sokkerspeler 1962 Anthony Edwards Amerikaanse akteur 1965 Hailemariam Desalegn Ethiopiese politikus van 2012 tot 2018 premier van Ethiopie 1966 Nancy Carell Amerikaanse aktrise en skrywer 1970 Nicola Sturgeon Skotse politikus 1976 Benedict Cumberbatch Engelse akteur en vervaardiger 1982 Jared Padalecki Amerikaanse akteur 1984 Andrea Libman Kanadese aktrise Sterftes514 Pous Simmachus 51ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 450 711 Roderik koning van die Visigoten 1061 Pous Nicolaas II 155ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Florence circa 990 1131 Raymond Berengarius III van Barcelona Graaf van Barcelona Girona en Osona 1082 1725 Olof Bergh n ou Kaapse amptenaar en die stamvader van die Bergh familie 1643 1824 Agustin de Iturbide Meksikaanse bevelvoerder politikus en keiser 1783 1965 Ingrid Jonker Afrikaanse digteres 1933 1966 Norman Eaton Suid Afrikaanse argitek 1902 1983 Erik Ode 73 Duitse akteur 1910 2001 Rob Wout alias Opland 73 Nederlandse politieke tekenaar 1928 2006 Jack Warden 85 Amerikaanse akteur 1920 2013 Mel Smith 60 Britse skrywer akteur en regisseur 1952 2014 Rubem Alves Brasiliaanse teoloog filosoof opvoeder skrywer en psigoanalis 2014 2014 David Easton Kanadeesgebore Amerikaanse politieke wetenskaplike 1917 2014 James Garner 86 Amerikaanse akteur 2014 Skye McCole Bartusiak 21 Amerikaanse aktrise 1992 2016 Aubrey Kruger Suid Afrikaanse tekenaar en uitvinder van die dolos 1935 2016 Garry Marshall Amerikaanse akteur en filmregisseur 1934 2019 Rutger Hauer Nederlandse akteur 1944 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 19 July, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar