1965 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1965Kalenders Bloedige Sondag in Selma AlabamaGregoriaanse kalender 1965 MCMLXVAb urbe condita 2718Armeense kalender 1414 ԹՎ ՌՆԺԴChinese kalender 4661 4662 辛辰 壬巳Ethiopiese kalender 1957 1958Hebreeuse kalender 5725 5726Hindoekalenders Vikram Samvat 2020 2021 Shaka Samvat 1887 1888Irannese kalender 1343 1344Islamitiese kalender 1385 1385 Die jaar 1965 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 65ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Die Suid Afrikaanse swemster Karen Muir Gebeure5 Februarie Die diefstal van goudstawe van sowat R200 000 uit die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad word ontdek 17 Februarie Lyndon B Johnson word die 36ste President van die Verenigde State 18 Februarie Gambie word Afrika se 36ste staat 7 Maart Amerikaanse Burgerregtebeweging Burgerregte betogers wat van Selma na Montgomery Alabama marsjeer word brutaal deur die polisie aangeval op Bloedige Sondag 18 Maart Ruimtevaarder Aleksei Leonof trek n ruimtepak aan en verlaat die Voskhod 2 ruimtetuig om die eerste persoon te word om in die ruimte te loop 3 Junie Edward H White onderneem die eerste Amerikaanse ruimtewandeling vanuit Gemini IV 16 Julie Die Mont Blanc tonnel word in diens gestel 26 Julie Die Maledive word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Augustus Die Indies Pakistanse Oorlog breek uit 9 Augustus Singapoer word van Maleisie onafhanklik 10 Augustus Karen Muir Suid Afrikaanse swemster stel n wereldrekord op in die 110 tree rugslag tans 100 m die jongste persoon tot nog toe om n wereldrekord in swem op te stel 29 Augustus Gemini 5 keer na die aarde terug en land veilig in die Atlantiese Oseaan 31 Oktober Die eerste uitgawe van die Nasionale Pers se Sondagkoerant Die Beeld verskyn Dit het in 1970 met Dagbreek saamgesmelt as Rapport 12 November Wenera 2 word deur die Sowjetunie gelanseer 16 November Wenera ruimteprogram Die Sowjetunie lanseer die Wenera 3 vanaf Baikonoer Kazakhstan na Venus Op 1 Maart 1966 word dit die eerste ruimtetuig om die oppervlakte van n ander planeet te bereik 25 November Frankryk lanseer sy eerste satelliet Asterix 30 Desember Ferdinand Marcos word President van die Filippyne 11 November Zimbabwe word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Geboortes4 Januarie Velenkosini Hlabisa Suid Afrikaanse politikus 10 Januarie Zamuxolo Peter Suid Afrikaanse politikus 2020 20 Januarie Sophie Gravin van Wessex vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk 31 Januarie Carl Walter Meyer Suid Afrikaanse skilder 2017 1 Februarie Brandon Lee Amerikaanse akteur 1993 10 Februarie Dana Winner Belgiese sangeres 14 Februarie Zinzan Brooke voormalige Nieu Seelandse rugbyspeler agsteman 18 Maart Alan Winde Premier van die Wes Kaap 24 Maart Oliver Widmer Switserse bas bariton operasanger 25 Maart Sarah Jessica Parker Amerikaanse aktrise 30 Maart Piers Morgan Engelse omroeper joernalis skrywer en televisiepersoonlikheid 31 Maart Amanda Luyt Afrikaanse sangeres 4 April Robert Downey jr Amerikaanse akteur 9 April Mark Pellegrino Amerikaanse akteur 16 April Martin Lawrence Amerikaanse akteur en komediant 3 Mei Michail Prochorov Russiese sakeman en miljarder 26 Mei Miri Regev Israelse politikus 1 Junie Illse Roos Suid Afrikaanse aktrise 10 Junie Elizabeth Hurley Amerikaanse aktrise 16 Junie Mark Lawrence Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 28 Junie Tiaan Strauss Suid Afrika se drie en veertigste Springbokkaptein 13 Julie Hannes Strydom Springbokrugbyspeler 2023 17 Julie Alex Winter Engelse regisseur akteur en vervaardiger 19 Julie Hailemariam Desalegn Ethiopiese politikus van 2012 tot 2018 premier van Ethiopie 11 Augustus Embeth Davidtz Afrikaans en Engelstalige aktrise 19 Augustus Johan Botha Suid Afrikaanse tenoor 2016 27 Augustus Lynn Shelton Amerikaanse regisseuse aktrise en skryfster 2020 1 September Craig McLachlan Australiese akteur en sanger 7 September Angela Gheorghiu Roemeense sopraan 24 September Irene van Wyk Afrikaanse gospel sangeres 2009 26 September Petro Porosjenko Oekraiense sakeman en politikus oud president 31 Oktober Paul du Toit Suid Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer 2014 2 November Pawel Adamowicz Poolse politikus 2019 2 November Shah Rukh Khan Indiese filmakteur 9 November Bryn Terfel Walliese operasanger 10 November Eddie Irvine Noord Ierse Formule Eenrenjaer 13 November Mark Perrow Suid Afrikaanse kanovaarder 2020 28 November Erwin Mortier Vlaamse skrywer 16 Desember Alexander Pechtold voormalige Nederlandse politikus van die D66 party 27 Desember Salman Khan bekroonde Indiese akteur en rolprentvervaardiger in Bollywood Desember Valda Jansen Suid Afrikaanse skrywer digter en radio omroeper Sterftes4 Januarie T S Eliot Amerikaans Britse digter en dramaturg ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1948 1888 24 Januarie Winston Churchill Britse politikus en staatsman Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1953 1874 23 Februarie Stan Laurel Engelse akteur en skrywer bekend vir sy The Laurel and Hardy Show 1890 10 April Linda Darnell Amerikaanse aktrise 1923 24 April Louise Dresser Amerikaanse aktrise 1878 28 April F Bordewijk Nederlandse skrywer van romans novelle toneelstukke prosagedigte parodiee en kritiek 1884 22 Junie David O Selznick Amerikaanse rolprentvervaardiger 1902 13 Junie Martin Buber Oostenrykse Israeliese joodse godsdiensfilosoof 1878 7 Julie Moshe Sharett Israelse politikus eerste minister 1894 19 Julie Ingrid Jonker Suid Afrikaanse digteres 1933 14 Augustus Jan van Nijlen Vlaamse digter en essayis 1884 8 September Dorothy Dandridge Amerikaanse aktrise 1923 6 Oktober Tom Kennedy Amerikaanse akteur 1885 14 Oktober Attie van Heerden atleet en rugbyspeler 1898 25 Oktober Hans Knappertsbusch Duitse dirigent 1888 30 November Richard Saul Britse vegvlieenier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wereldoorlog 1891 16 Desember W Somerset Maugham Engelse skrywer 1874, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar