1923 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1918 1919 1920 1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1923Kalenders Harley Davidson 1000 cc 1923Gregoriaanse kalender 1923 MCMXXIIIAb urbe condita 2676Armeense kalender 1372 ԹՎ ՌՅՀԲChinese kalender 4619 4620 己戌 庚亥Ethiopiese kalender 1915 1916Hebreeuse kalender 5683 5684Hindoekalenders Vikram Samvat 1978 1979 Shaka Samvat 1845 1846Irannese kalender 1301 1302Islamitiese kalender 1342 1342 Die jaar 1923 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 23ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure26 Junie Die eerste 24 uur Le Mans resies 8 November Adolf Hitler Erich Ludendorff en ander lede van die Kampfbund begin die Biersaalputsch in Munchen in n poging om beheer oor te neem in Duitsland Die in Switserland tussen Zurich en skakel oor van stoom na elektrisiteit in Duitsland Stigting van die Suid Afrikaanse Elektrisiteitsvoorsieningskommissie Evkom Eskom Warden in die Oos Vrystaat word geproklameer Drie teorie oor die chemie van sure en basisse word gepubliseer Die teoriee van Bronsted en Lowry is amper identies maar Lewis se teorie het n ander beginsel Geboortes15 Januarie Lee Teng hui president van Taiwan 2020 17 Januarie Hannah Botha Suid Afrikaanse aktrise 2007 19 Januarie Bob McFadden Amerikaanse akteur 2000 13 Februarie Chuck Yeager Amerikaanse vlieenier en die eerste persoon was wat deur die klankgrens gevlieg het 2020 27 Februarie Dexter Gordon Amerikaanse jazzmusikant 1990 4 Maart Patrick Moore Britse sterrekundige 2012 12 Maart Wally Schirra Amerikaanse ruimtevaarder 2007 28 Maart Monica Breed Afrikaanse omroeper aktrise en skrywer van kleuterprogramme en hoorbeelde 2021 13 April Don Adams Amerikaanse akteur en komediant 2005 1 Mei Joseph Heller Amerikaanse satirikus 1999 4 Mei Eric Sykes Britse akteur en komediant 2012 12 Mei Daniel Steyn Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2017 19 Mei Johannes Meintjes Suid Afrikaanse kunsskilder en skrywer 1980 23 Mei Alicia de Larrocha n Spaanse pianis en komponis 2009 27 Mei Henry Kissinger Amerikaanse politieke wetenskaplike en diplomaat 2023 31 Mei Rainier III prins van Monaco 2005 2 Julie Wislawa Szymborska Poolse digteres ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1996 2012 5 Julie Gustaaf Joos kardinaal van Belgie 2004 7 Augustus Willem Barnard Springbokrugbyspeler 2012 9 Augustus Gerrit Kouwenaar Nederlandse skrywer digter joernalis en vertaler 2014 14 Augustus Alice Ghostley Amerikaanse aktrise 2007 29 Augustus Richard Attenborough Britse akteur en rolprentmaker 2014 1 September Rocky Marciano Swaargewigbokskampioen van die Wereld 1969 4 September Gideon Joubert Suid Afrikaanse verslaggewer en skrywer 2010 17 September J R Hale Britse geskiedkundige en vertaler 1999 4 Oktober Charlton Heston Amerikaanse akteur 2008 5 Oktober Glynis Johns Suid Afrikaanse aktrise 2024 16 Oktober Linda Darnell Amerikaanse aktrise 1965 25 Oktober Bob Courtney Suid Afrikaanse akteur en omroeper 2010 20 Oktober Otfried Preussler Duitse kinderboekskrywer 2013 7 November Morkel van Tonder Afrikaanse radio omroeper 2013 9 November Dorothy Dandridge Amerikaanse aktrise 1965 18 November Alan Shepard Amerikaanse vlootvlieenier en ruimtevaarder 1998 20 November Nadine Gordimer Suid Afrikaanse skryfster en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1991 2014 30 November Emgee Pretorius Afrikaanse akteur 2007 2 Desember Maria Callas Amerikaanse operasangeres 1977 10 Desember Jorge Semprun Spaanse skrywer 2011 12 Desember Bob Barker Amerikaanse akteur s 2023 27 Desember Lucas Mangope Suid Afrikaanse politikus en voormalige president van die onafhanklike Bantoestan Bophuthatswana 1977 1994 2018 31 Desember Rykie van Reenen Afrikaanse joernalis 2003 Sterftes10 Februarie Wilhelm Conrad Rontgen fisikus wenner van die eerste Nobelprys vir Fisika 1901 1845 8 Maart Ds Pieter Willem Bingle predikant in 2 Gereformeerde kerke nl Colesberg en Venterstad 1833 26 Maart Sarah Bernhardt n Franse toneelspeelster en rolprentaktrise 1844 22 April D F du Toit Oom Lokomotief stigterslid van die GRA 1846 16 Julie Louis Couperus Nederlandse romansier en digter 1863 2 Augustus Warren G Harding 29ste President van die Verenigde State 1865 17 Desember Folkert Wilko Hesse n Suid Afrikaanse argitek van Nederlandse herkoms 1855 27 Desember Alexandre Gustave Eiffel Franse ingenieur 1832, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar