1844 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1839 1840 1841 1842 1843 1844 1845 1846 1847 1848 1849 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1844KalendersGregoriaanse kalender 1844 MDCCCXLIVAb urbe condita 2597Armeense kalender 1293 ԹՎ ՌՄՂԳChinese kalender 4540 4541 庚卯 辛辰Ethiopiese kalender 1836 1837Hebreeuse kalender 5604 5605Hindoekalenders Vikram Samvat 1899 1900 Shaka Samvat 1766 1767Irannese kalender 1222 1223Islamitiese kalender 1260 1260 Die jaar 1844 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 44ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure22 Januarie Pous Gregorius XVI stel drie nuwe kardinale aan waaronder Antonio Maria Cagiano de Azevedo ouditeur generaal van Apostoliese Kamer 23 Mei Samuel Morse stuur die eerste telegram via sy elektriese telegraaf 6 Junie George Williams stig die YMCA in Londen 22 Julie Pous Gregorius XVI stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Domenico Carafa della Spina di Traetto aartsbiskop van Benevento 24 26 September Op die St George s Cricket Club in New York speel die Verenigde State en Kanada in die eerste internasionale krieketwedstryd Kanada wen met 22 lopies Geboortes20 Februarie Ludwig Boltzmann Oostenrykse wis en natuurkundige 1906 14 Maart Umberto I koning van Italie 1900 22 Maart Sarah Bernhardt Franse toneelspeler en rolprentaktrise 1923 16 April Anatole France wenner van die Nobelprys vir Letterkunde 1921 1924 22 April Andries Stockenstrom regter en Prokureur generaal 1880 6 Augustus Alfred Hertog van Sakse Koburg en Gotha tweede seun van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk 1900 17 Augustus Menelik II keiser van Ethiopie 1913 5 Oktober Francis William Reitz President van die Vrystaat 1934 15 Oktober Friedrich Nietzsche Duitse filosoof en filoloog 1900 28 Oktober Thomas Upington vierde eerste minister van die Kaapkolonie 1898 3 4 November Mehmet V sultan van die Ottomaanse Ryk 1918 Sterftes2 Mei William Thomas Beckford Engelse roman en reisskrywer 1760 27 Junie Joseph Smith Jr stigter van die Mormoonse Kerk in Chicago Illinois 1805 27 Julie John Dalton n Engelse chemikus 1766 29 Julie Franz Xaver Wolfgang Mozart Oostenrykse pianis en komponis 1791 GepubliseerTeologie 8 Mei Inter Praecipuas oor bybelgenootskappe deur Pous Gregorius XVI, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar