1944 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1939 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1944Kalenders Auschwitz II Birkenau Gregoriaanse kalender 1944 MCMXLIVAb urbe condita 2697Armeense kalender 1393 ԹՎ ՌՅՂԳChinese kalender 4640 4641 庚未 辛申Ethiopiese kalender 1936 1937Hebreeuse kalender 5704 5705Hindoekalenders Vikram Samvat 1999 2000 Shaka Samvat 1866 1867Irannese kalender 1322 1323Islamitiese kalender 1363 1363 Die jaar 1944 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 44ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure n Beperkte uitgawe van 200 kopie van The book of Thoth a short essay on the Tarot of the Egyptians word deur Aleister Crowley uitgegee waarin hy die Thoth Tarot uiteensit Bevryding van Parys Oranjemund word gestig 22 Februarie Tweede Wereldoorlog Nijmegen word per ongeluk gebombardeer deur die geallieerde magte Byna 800 mense sterf en groot dele van die ou binnestad is verwoes 24 Maart Tweede Wereldoorlog Gevange geallieerde soldate begin die groot ontsnapping Engels Great Escape toe hulle uit die Stalag Luft III krygsgevangenekamp wat deur die Luftwaffe bedryf is ontsnap 10 April Henry Ford II word aangewys as adjunkpresident van die Ford Motormaatskappy 4 Junie Tweede Wereldoorlog Geallieerde magte verower Rome 6 Junie Tweede Wereldoorlog Die geallieerde magte land in Normandie 16 Junie Die Althingi van die onafhanklike Ysland neem n grondwet aan 17 Junie Ysland word n republiek 19 Junie Tweede Wereldoorlog Slag van die Filippynse See 20 Julie Adolf Hitler oorleef die 20 Julie Komplot n sluipmoordpoging gelei deur Claus von Stauffenberg 22 Julie Stigting van die Internasionale Monetere Fonds 4 Augustus Tweede Wereldoorlog n Nederlandse informant lei die Gestapo na waar Anne Frank en haar familie gevind word 8 Augustus Tweede Wereldoorlog Die Geallieerde Magte begin Operasie Totalize 15 Augustus Tweede Wereldoorlog Operasie Dragoon vind plaas die inval in die suide van Frankryk van uit die Middellandse See 11 September Tweede Wereldoorlog Die Duitse stad Darmstadt word verwoes deur die Britse Koninklike Lugmag in wat bekend staan as die Brandnag 22 Oktober Tweede Wereldoorlog Die Slag van Leyte Golf begin 3 Desember Tweede Wereldoorlog Amerikaanse magte steek die Saarrivier oor in Duitsland 7 Desember Tweede Wereldoorlog Die Verenigde State kondig aan dat al ses die Japannese vliegdekskepe wat betrokke was by die lugbomaanval op Pearl Harbor gesink is 17 Desember Tweede Wereldoorlog Waffen SS troepe vuur met masjiengewere op omtrent 150 ongewapende krygsgevangenes naby Malmedy Belgie Geboortes6 Januarie Bonnie Franklin Amerikaanse aktrise 2013 17 Januarie Francoise Hardy Franse sangeres liedjieskryfster komponis en aktrise 23 Januarie Rutger Hauer Nederlandse akteur skrywer en omgewingsaktivis 2019 28 Januarie John Tavener Engelse komponis 2013 2 Februarie Andrew Davis Engelse dirigent 2024 7 Februarie Antoni Wit Poolse dirigent 13 Februarie Tim Couzens Suid Afrikaanse skrywer 2016 13 Februarie Jerry Springer Amerikaanse televisieaanbieder 2023 21 Februarie Herman De Coninck Belgiese digter essayis joernalis en uitgewer 1997 27 Februarie Graeme Pollock Suid Afrikaanse krieketspeler 29 Februarie Dennis Farina Amerikaanse akteur 2013 6 Maart Kiri Te Kanawa Nieu Seelandse operasangeres 9 Maart Attie du Plessis Suid Afrikaanse sakeleier en uitvoerende direkteur van Sanlam 2019 15 Maart Andre Fourie Suid Afrikaanse politikus en oud kabinetminister 21 Maart Hilary Minster Britse akteur 1999 22 Maart Phil du Plessis Afrikaanse digter 2011 24 Maart R Lee Ermey Amerikaanse akteur 2018 26 Maart Diana Ross Amerikaanse sangeres 3 April Tony Orlando Amerikaanse sanger Tony Orlando and Dawn 30 April Jill Clayburgh Amerikaanse aktrise 2010 4 Mei Monica Bleibtreu Oostenrykse aktrise 2009 5 Mei John Rhys Davies Walliese akteur 14 Mei George Lucas Amerikaanse rolprentregisseur en vervaardiger 20 Mei Joe Cocker Engelse sanger 2014 20 Mei Dietrich Mateschitz Oostenrykse entrepreneur 25 Mei Pierre Bachelet Franse sanger en liedjieskrywer 2005 28 Mei Sondra Locke Amerikaanse aktrise 2018 24 Junie Jeff Beck Britse musikant 2023 31 Julie Louis van Rensburg Afrikaanse sanger komponis en liedjieskrywer 2012 15 Augustus Gianfranco Ferre Italiaanse modeontwerper en entrepreneur 2007 19 Augustus Sam de Beer Suid Afrikaanse politikus en oud kabinetminister 21 Augustus Eleanor Baker Suid Afrikaanse skrywer 2002 24 Augustus Gregory Jarvis Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 26 Augustus Ron Huldai Israelse generaal entrepreneur skoolhoof en burgemeester 2012 27 Augustus Barbara Trentham Amerikaanse aktrise en model 2013 2 Oktober Ton Koopman Nederlandse dirigent orrelis klavesimbelspeler en musikoloog 3 Oktober Roy Horn Amerikaanse vermaaklikheidpersoonlikheid 2020 8 Oktober Jean Yves Ollivier Franse sakeman en parallel diplomaat 27 Desember Makhenkesi Stofile Suid Afrikaanse politikus 2016 28 Desember Kary Mullis Amerikaanse biochemikus 2019 28 Desember John Komlos Amerikaanse ekonomiese historikus Sterftes1 Januarie Edwin Lutyens Britse argitek 1869 23 Januarie Edvard Munch Noorweegse skilder 1863 1 Februarie Piet Mondriaan Nederlandse skilder 1872 24 Februarie Paul Charles Edouard Bertrand Franse paleobotanis 1879 17 Maart Sarel Eloff Boere kommandant van die ZAR en n kleinseun van pres Paul Kruger 1870 29 Maart Roger Bushell meesterbrein agter die ontsnapping uit Stalag Luft III 1910 5 Mei Bertha Benz Duitse motorkarpionier en vrou van Karl Benz 1849 23 Mei Grete Berger Duitse aktrise 1883 28 Junie Friedrich Dollmann Duitse generaal 1882 20 Julie Ds David Wilcocks Afrikaanse predikant wat tronkstraf uitgedien het vir dankgebede na Boereoorwinnings by Colenso en Magersfontein 1861 31 Julie Antoine de Saint Exupery Franse skrywer en vlieenier 1900 8 Augustus Erwin von Witzleben Duitse generale veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1881 19 Augustus Gunther von Kluge Nazi Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1882 23 Augustus Abdulmecid II laaste kalief van die Ottomaanse Ryk 1868 19 Oktober Deneys Reitz Suid Afrikaanse kabinetsminister soldaat en skrywer 1882 24 November Joan Morice die eerste vrou om as n veearts in Suid Afrika te kwalifiseer 1904 3 Desember Prins Andreas van Griekeland en Denemarke 1882 13 Desember Lupe Velez Amerikaanse aktrise 1908, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar