1947 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1947Kalenders Jawaharlal Nehru en die nuwe Indiese vlagGregoriaanse kalender 1947 MCMXLVIIAb urbe condita 2700Armeense kalender 1396 ԹՎ ՌՅՂԶChinese kalender 4643 4644 癸戌 甲亥Ethiopiese kalender 1939 1940Hebreeuse kalender 5707 5708Hindoekalenders Vikram Samvat 2002 2003 Shaka Samvat 1869 1870Irannese kalender 1325 1326Islamitiese kalender 1366 1366 Die jaar 1947 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 47ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureN Wiener gebruik vir die eerste keer die term kubernetika om die konsep van terugvoer en selfregulering in stelsels te bespreek 25 Januarie Die NG gemeente Port Nolloth in Namakwaland stig af van die moedergemeente op Springbok 17 Februarie Die Britse koninklike familie begin in Kaapstad met hul toer van Suidelike Afrika 21 Februarie Koning George VI van die Verenigde Koninkryk open die Suid Afrikaanse Parlement in Kaapstad 15 April Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers bofbal span en breek so die sport se kleurlyn 16 April Ontploffings van ammoniumnitraat kunsmis en n brand aan boord die Franse vragskip Grandcamp in Texasstad VSA veroorsaak amper 600 sterftes 18 April Mev Ples word deur Robert Broom en John T Robinson gevind 24 April Die Britse koninklike familie verlaat Suid Afrika na n suksesvolle toer deur Suidelike Afrika 25 Junie Die Boeing B 50 Superfortress onderneem sy nooiensvlug 12 Julie In Komatipoort Oos Transvaal sterf 21 mense 8 volwassenes en 13 kinders nadat n koek met arseen in die versiersuiker by Jacoba Ferreira se tiende verjaardag partytjie bedien word 14 Augustus Pakistan word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 15 Augustus Indie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik en Jawaharlal Nehru word die eerste eerste minister van die land 18 September Die Amerikaanse Lugmag word n afsonderlike deel van die Amerikaanse Weermag 14 Oktober Die Amerikaanse vlieenier Chuck Yeager breek deur die klankgrens in die Bell X 1 vliegtuig 20 November Huwelik van prinses Elizabeth II die dogter van Koning George VI van die Verenigde Koninkryk met luitenant Philip Mountbatten 23 Desember Die transistor wat deur John Bardeen Walter Brattain en William Shockley uitgevind is word die eerste keer gedemonstreer by Bell Laboratories 30 Desember Koning Michael word geforseer om te abdikeer na Roemenie n volksrepubliek word 30 Desember Die Russiese MiG 15 vegvliegtuig onderneem sy nooiensvlug in Moskou Geboortes8 Januarie David Bowie Britse sanger liedjieskrywer en vervaardiger 2016 24 Januarie Michio Kaku Amerikaanse futuris en teoretiese wetenskaplike 2 Februarie Farrah Fawcett Amerikaanse model aktrise en vervaardiger 2009 3 Maart Carike Keuzenkamp Afrikaanse sangeres 4 Maart Jan Garbarek Noorse jazz saksofonis 6 Maart Cicely van Straten Suid Afrikaanse skrywer 7 Maart Walter Rohrl Duitse tydren en motorrenkampioen 12 Maart Rupert Frazer Britse akteur 12 Maart Mitt Romney Amerikaanse politikus 18 Maart Stevo Crvenkovski diplomaat van die Republiek van Masedonie 2004 23 Maart Ray Phiri Suid Afrikaanse sanger 2017 25 Maart Elton John Britse musikant 26 Maart Subhash Kak Indies Amerikaanse rekenaarwetenskaplike en digter 26 Maart John van Reenen Suid Afrikaanse wereldrekordhouer in skyfwerp 2018 11 April Leonard Nolens Vlaamse digter vertaler en skrywer 12 April Tom Clancy Amerikaanse outeur 2013 16 April Gerry Rafferty Skotse rock sanger en liedjieskrywer 2011 18 April James Woods Amerikaanse akteur 19 April Murray Perahia Amerikaanse pianis en dirigent 25 April Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler en afrigter 2016 14 Mei Hans Strydom Suid Afrikaanse akteur 10 Junie Randee Heller Amerikaanse aktrise 13 Junie Danie Schutte oud Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 17 Junie Christopher Allport Amerikaanse akteur 2008 19 Junie Sir Salman Rushdie Brits Indiese romanskrywer en essayis 21 Junie Meredith Baxter Amerikaanse aktrise 26 Junie Peter Sloterdijk Duitse filosoof en kultuurteoretikus 2 Julie George Weideman Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 2008 9 Julie O J Simpson oud Amerikaanse voetbalspeler akteur en veroordeelde misdadiger 2024 16 Julie Roelf Meyer Suid Afrikaanse politikus 17 Julie Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk gekroon op 6 Mei 2023 19 Julie Brian May Britse kitaarspeler sanger en musiekkomponis 22 Julie Bles Bridges Suid Afrikaanse sanger 2000 30 Julie Arnold Schwarzenegger Oostenryks Amerikaanse akteur en politikus 2 Augustus Sjoerd Soeters Nederlandse argitek 3 Augustus Tadahiko Ueda Japannese sokkerspeler 2015 4 Augustus Klaus Schulze Duitse komponis musikus en vervaardiger 5 Augustus Angus Buchan Zambiesgebore Suid Afrikaanse evangelis 16 Augustus Daishiro Yoshimura Japannese sokkerspeler 2003 22 Augustus Ian Scheckter voormalige Suid Afrikaanse Formule Eenrenjaer 22 Augustus Cindy Williams Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2023 28 Augustus Irma Joubert Afrikaanse geskiedkundige fiksie skrywer 29 Augustus James Hunt Britse renjaer Formule Een wereldkampioen in 1976 1993 3 September Mario Draghi Italiaanse ekonoom en eerste minister van Italie 5 September Barbara Thalheim Duitse sangeres en liedjieskryfster 21 September Stephen King Amerikaanse skrywer 8 Oktober Bob van Asperen Nederlandse klavesimbel en Vroee Klawerbord speler en dirigent 10 Oktober Jonathan M Dorfan Suid Afrikaanse partikelfisikus 13 Oktober Lionel Peterson Suid Afrikaanse gospelsanger en evangelis 2022 17 Oktober Erik Aaby voormalige Noorweegse tydrenjaer 30 November Sergio Badilla Castillo Chileense digter essayis vertaler en universiteitsprofessor 1 Desember Alain Bashung Franse sanger en komediant 2009 28 Desember Mamphela Ramphele Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis politikus dokter akademikus Sterftes24 Januarie Felix Timmermans Vlaamse skrywer 1886 25 Januarie Al Capone Amerikaanse bendeleier 1899 1 April George II koning van Griekeland 1890 7 April Henry Ford Amerikaanse motorvervaardiger 1863 12 April C Louis Leipoldt Afrikaanse digter 1880 20 April Christiaan X van Denemarke latere koning van Denemarke en koning van Ysland 1870 21 April Gustave van de Woestijne Belgiese ekspressionistiese skilder 1881 29 April Alex Frew Suid Afrika se sesde Springbokkaptein 1877 8 Mei Harry Gordon Selfridge Britse kleinhandelmagnaat 1856 12 Mei Walter Madeley leiersfiguur in die Suid Afrikaanse Arbeidersparty 1873 13 Mei Prof Nicolaas Johannes Brummer Afrikaanse skrywer NG predikant en hoogleraar aan die Kweekskool 1866 26 Junie Richard Bedford Bennett Eerste Minister van Kanada 15 Augustus Edwin Cheere Anderssen Afrikaanse leraar van die NG Kerk en veldprediker tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1868 8 September Victor Horta Belgiese argitek en ontwerper 1861 4 Oktober Max Planck Duitse fisikus 1858 3 November Nelson McDowell Amerikaanse akteur 1870 1 Desember Aleister Crowley Engelse okkultist 1875 30 Desember Alfred North Whitehead Engelse filosoof fisikus en wiskundige 1861 VerwysingsKruger Johan 9 Maart 1997 Arseen tragedie na jare oopgevlek Rapport, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar