lt lt April 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30Al die dae 18 April is die 108ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 109de in skrikkeljare Daar volg nog 257 dae in die res van die jaar Gebeure309 of 310 Pous Eusebius volg Pous Marcellus I op as hoof van die Rooms Katolieke Kerk 796 Koning AEthelred I van Northumbrie word deur Angelsaksiese adellikes ealdorman vermoor 1378 Pous Urbanus VI volg Pous Gregorius XI op as hoof van die Rooms Katolieke Kerk 1506 Pous Julius II le die eerste steen tydens die herbou van die Sint Pietersbasiliek in Rome 1591 Pous Gregorius XIV beveel dat vergoeding betaal moet word aan inwoners van die Filippyne wat as slawe gevang is en dat alle slawe dadelik bevry moet word 1655 Pous Alexander VII word in Rome gekroon deur kardinaal Teodoro Trivulzio 1832 12000 mense woon die hoeksteenlegging van die eerste kerkgebou van die latere NG gemeente Tamboerskloof by 1906 Die San Francisco aardbewing verwoes die stad San Francisco in die Amerikaanse deel staat Kalifornie 1909 Jeanne d Arc Johanna van Arkel word in Rome salig verklaar 1929 Die Paleis voor Volksvlijt in Amsterdam word deur n groot brand verwoes 1942 Tydens die Tweede Wereldoorlog vind die Doolittle aanval op Japan plaas waartydens Tokio vir die eerste keer deur Amerikaanse B 25 bomwerpers gebombardeer word 1942 Pierre Laval word Eerste Minister van Frankryk 1943 Die Japannese admiraal Isoroku Yamamoto sterf toe sy vliegtuig tydens Operasie Vengeance neergeskiet word 1945 Meer as n duisend Geallieerde bomwerpers val die Duitse eiland Helgoland aan 1945 Die Duitse stad Leipzig word tydens die Tweede Wereldoorlog deur eenhede van die Amerikaanse weermag verower Hulle rig hulle hoofkwartier in in die Hotel Furstenhof 1946 Die Volkebond word ontbind 1947 Die Britse Vloot ontplof 6800 ton plofstof op die Duitse eiland Helgoland 1947 Mev Ples word gevind deur Robert Broom en John T Robinson 1949 Die nuwe Ierse republiek Eire Erin verbreek sy bande met het Britse Gemenebes 1954 Gamal Abdel Nasser word president in Egipte 1972 Die Roland Korporasie gestig in Osaka 1974 Italiaanse aanklaer Mario Sossi word deur die Brigate Rosse Rooi Brigades ontvoer 1976 Drie Suid Afrikaanse toeriste word doodgeskiet op die hoofweg tussen Beitbrug en Fort Victoria in Rhodesie 1980 Republiek van Zimbabwe voorheen Rhodesie gestig Canaan Banana word die eerste president van die nuwe staat en Robert Mugabe die Eerste Minister 1983 n Selfmoordaanvaller vernietig die VSA ambassade in Beiroet Libanon 63 mense sterf tydens die aanval 1988 Die VSA val Iranse olieplatforms en skepe in die Persiese Golf aan in reaksie op Iran se opstel van seemyne in die Golf 1989 Die Tiananmenpleinproteste van 1989 begin 1994 Die Wes Indier Brian Lara teken 375 aan in n toetskrieketwedstrydbeurt en verbeter so op Garfield Sobers se vorige rekord van 365 1996 18 toeriste word gedood en 15 gewond tydens n bomaanslag by die piramides van Gizeh in Egipte 2002 n Nuwe orde van insekte Mantophasmatodea word aangekondig 2014 Ontdekking van die eksoplaneet Kepler 186f Geboortes359 Gratianus Romeinse keiser 383 1590 Ahmet I sultan van die Ottomaanse Ryk 1617 1882 Leopold Stokowski Britse dirigent 1977 1685 Jacques Pierre de Taffanel de La Jonquiere Franse vlootoffisier en goewerneur van die kolonie Nieu Frankryk in Noord Amerika 1752 1904 Pigmeat Markham Amerikaanse akteur en regisseur 1981 1922 Barbara Hale Amerikaanse aktrise 2017 1946 Hayley Mills Britse aktrise 1947 James Woods Amerikaanse akteur 1954 Rick Moranis Kanadese komediant 1963 Conan O Brien Amerikaanse komediantSterftes1873 Justus von Liebig Duitse chemikus 1803 1955 Albert Einstein Duits Switsers Amerikaanse teoretiese fisikus uitvinder en ontvanger van 1921 se Nobelprys vir Fisika 1879 1995 Marthinus Versfeld Suid Afrikaanse filosoof 1909 1996 Piet Hein Deense wetenskaplike wiskundige uitvinder skrywer en digter 1905 1998 Stoffel Botha Suid Afrikaanse politikus en minister van binnelandse sake 1929 2002 Thor Heyerdahl Noorse volkekundige en ontdekkingsreisiger 1914 Vakansies en vieringsZimbabwe OnafhanklikheidsdagWikimedia Commons bevat media in verband met 18 April, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar