1955 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1955Kalenders Albert EinsteinGregoriaanse kalender 1955 MCMLVAb urbe condita 2708Armeense kalender 1404 ԹՎ ՌՆԴChinese kalender 4651 4652 辛午 壬未Ethiopiese kalender 1947 1948Hebreeuse kalender 5715 5716Hindoekalenders Vikram Samvat 2010 2011 Shaka Samvat 1877 1878Irannese kalender 1333 1334Islamitiese kalender 1375 1375 Die jaar 1955 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 55ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure5 April Winston Churchill tree uit as die eerste minister van die Verenigde Koninkryk 2 Mei Tennessee Williams wen die Pulitzerprys vir Drama vir Cat on a Hot Tin Roof 6 Mei Wes Duitsland betree die NAVO 30 Junie Die Unie van Suid Afrika en die Verenigde Koninkryk sluit die Simonstad ooreenkoms 17 Julie Disneyland word geopen in Anaheim Kalifornie 1 November Die Vietnamoorlog breek tussen die Noord en Suid Vietnamese weermag uit 1 Desember Rosa Parks weier om haar sitplek op n bus aan n wit man af te staan en word in hegtenis geneem vir oortreding van rassesegregasiewette in Montgomery Alabama wat aanleiding gee tot die Montgomery Busboik 19 Desember Soedan se parlement verklaar onafhanklikheid SASOL produseer sy eerste sintetiese brandstof te Sasolburg Geboortes6 Januarie Rowan Atkinson Britse akteur 6 Januarie Virginia Davids Suid Afrikaanse sopraan 18 Januarie Kevin Costner Amerikaanse akteur regisseur en musikant 25 Januarie Matthias Horx Duitse futuris 28 Januarie Nicolas Sarkozy Franse politikus en staatsman President van Frankryk 2 Februarie Kim Zimmer Amerikaanse aktrise 19 Februarie Siri Hustvedt Amerikaanse romanskrywer digteres en essayiste 24 Februarie Steve Jobs Amerikaanse sakeman en medestigter van Apple Inc 2011 28 Februarie Gilbert Gottfried Amerikaanse akteur 2022 1 Maart Tim Laurence tweede eggenoot van prinses Anne van die Verenigde Koninkryk 19 Maart Bruce Willis Amerikaanse akteur 21 Maart Jair Bolsonaro President van Brasilie 28 Maart Reba McEntire Amerikaanse sanger aktrise 1 April Ockie Oosthuizen Springbokrugbyspeler 2019 8 April Gerrie Coetzee Suid Afrikaanse bokser en wereldswaargewigbokskampioen 2023 16 April Groothertog Henri van Luxemburg 20 April Hans Peter Kunzi navorser in topologie en kategorieteorie aan die Universiteit van Kaapstad 2020 28 April William Kentridge Suid Afrikaanse visuele kunstenaar 29 April Kate Mulgrew Amerikaanse aktrise 7 Mei Shaleen Surtie Richards Suid Afrikaanse aktrise 2021 17 Mei Dr Theuns Eloff Suid Afrikaanse akademikus en politieke aktivis 21 Mei Sergey Shoygu Russiese politikus en generaal 6 Junie Theuns Stofberg Suid Afrika se sewe en dertigste Springbokkaptein 2023 9 Junie Alexander Strachan Afrikaanse skrywer 8 Junie Tim Berners Lee Britse uitvinder word beskou was die vader van die wereldwye web 21 Junie Gwede Mantashe Suid Afrikaanse politikus en voorsitter van die African National Congress 27 Junie Isabelle Adjani Franse aktrise 2 Julie Piet Crous Suid Afrikaanse bokser en wereldkruisergewigbokskampioen 18 Julie Piet Botha Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2019 22 Julie Willem Dafoe Amerikaanse akteur 28 Julie Anneline Kriel Suid Afrikaanse model aktrise en Mej Wereld 4 Augustus Billy Bob Thornton Amerikaanse akteur 7 Augustus Wayne Knight Amerikaanse akteur 12 Augustus Heintje Simons Nederlandse sanger 15 Augustus Elsabe Daneel Suid Afrikaanse aktrise voordragkunstenaar en aanbieder 21 Augustus Ngoako Ramatlhodi eerste premier van Limpopoprovinsie 23 Augustus James Selfe Suid Afrikaanse politikus 2024 17 September Charles Martinet Amerikaanse akteur en skrywer 25 September Zucchero Fornaciari Italiaanse sanger liedjieskrywer en musikant 3 November Phumzile Mlambo Ngcuka Suid Afrikaanse politikus 7 Oktober Yo Yo Ma Fransgebore Chinese tjellis 13 Oktober Ertjies Bezuidenhout Suid Afrikaanse fietsryer 2012 15 Oktober Tanya Roberts Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 2021 25 Oktober Louis Kruger Afrikaanse skrywer 28 Oktober Bill Gates Amerikaanse sakeman en stigter van Microsoft 3 November Phumzile Mlambo Ngcuka Suid Afrikaanse politikus 15 November Buck Adams Amerikaanse pornografiese akteur 2008 2 Desember Dianne Kohler Barnard senior lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika vir die DA 3 Desember Bruce Fordyce Suid Afrikaanse maraton en ultramaraton atleet Onbekend Evert Snyman Afrikaanse radio omroeper stemkunstenaar akteur en skrywer 2015 Sterftes11 Januarie Rodolfo Graziani Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1882 6 Februarie Boy Morkel Suid Afrika se dertiende Springbokkaptein 1885 11 Maart Alexander Fleming Britse bakterioloog ontdekker van penisillien 1881 12 Maart Charlie Parker Amerikaanse jazz saxofoonspeler en komponis 1920 30 Maart Lydia Knott Amerikaanse aktrise 1866 7 April Theda Bara Amerikaanse aktrise 1885 18 April Albert Einstein Duitse fisikus en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 1921 1879 5 Augustus Carmen Miranda Brasiliaanse sangeres 1909 12 Augustus Thomas Mann Duitse skrywer 1875 30 September James Dean Amerikaanse akteur 1931 6 November Gordon Tomlinson prokureur skrywer en kampvegter vir Afrikaans 1887 27 November Arthur Honegger Switserse komponis 1892 13 Desember George Villiers Britse politikus en vyfde Goewerneur generaal van Suid Afrika 1931 1937 1877 19 Desember Jackie Powell Suid Afrika se sewende Springbokkaptein 1871, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar