1956 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1956Kalenders Vlag van die Hongaarse OpstandGregoriaanse kalender 1956 MCMLVIAb urbe condita 2709Armeense kalender 1405 ԹՎ ՌՆԵChinese kalender 4652 4653 壬未 癸申Ethiopiese kalender 1948 1949Hebreeuse kalender 5716 5717Hindoekalenders Vikram Samvat 2011 2012 Shaka Samvat 1878 1879Irannese kalender 1334 1335Islamitiese kalender 1376 1376 Die jaar 1956 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 56ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Soedan verkry hul onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk 26 Januarie 5 Februarie Die sewende Olimpiese Winterspele word in Cortina d Ampezzo Italie aangebied 14 Februarie MiG 21 Russiese vegvliegtuig se nooiensvlug 2 Maart Die Franse deel van Marokko word onafhanklik 9 Maart Sowjettroepe pleeg die Tbilisi slagting van betogers 20 Maart Tunisie word van Frankryk onafhanklik 7 April Die Spaanse deel van Marokko word onafhanklik 19 April Prins Rainier III van Monaco trou met die Amerikaanse filmster Grace Kelly wat voortaan prinses Gracia heet 28 Junie Poolse troepe slaan die werkersopstand van Poznan bloedig neer 9 September Elvis Presley verskyn op die Ed Sullivan Show vir die eerste keer 7 Oktober Pous Pius XII verklaar Pous Innocentius XI salig 29 Oktober Die Suezkanaal krisis begin Israel val die Sinaiskiereiland in en dwing Egiptiese magte terug na die Suezkanaal 23 Oktober Die Hongaarse Opstand begin in Boedapest Hongarye 4 November Sowjettroepe onderdruk die volksopstand in Hongarye bloedig 12 November Marokko Soedan en Tunisie word lidlande van die Verenigde Nasies 22 November 8 Desember Die 16de Olimpiese Somerspele word in Melbourne Australie aangebied 18 Desember Japan word ingelyf in die Verenigde Nasies K Boulding formuleer n hierargie van stelsels waarvolgens verskillende stelsels geklasifiseer kan word Geboortes3 Januarie Mel Gibson Australiese akteur en regisseur 23 Januarie Graeme Bloch Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis en onderwyskundige 2021 26 Januarie Leon van Wyk Suid Afrikaanse politikus en DA burgemeester van George 31 Januarie Trevor Manuel Suid Afrikaanse ANC politikus 22 Februarie Philip Kerr Britse skrywer 2018 23 Februarie Lydia Winchester Suid Afrikaanse musiekpromotor 8 Maart Phil Hockey Suid Afrikaanse ornitoloog 2013 8 April Christine Boisson Franse aktrise 7 Mei Jan Peter Balkenende Eerste Minister van Nederland 18 Junie Brian Benben Amerikaanse akteur en vervaardiger 25 Junie Anthony Bourdain Amerikaanse akteur en komediant 2018 9 Julie Tom Hanks Amerikaanse akteur 10 Julie Solomon Mahlangu lid van die African National Congress ANC se militere vleuel Umkhonto we Sizwe MK 23 Julie Amanda Strydom Suid Afrikaanse kabaretsangeres 24 Julie David Miedzianik Engelse digter 1 Augustus Doug Burgum Amerikaanse entrepreneur filantroop en politikus 5 Augustus Maureen McCormick Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 7 Augustus Christiana Figueres Costa Ricaanse diplomaat en klimaataktivis 10 Augustus Peter Robbins Amerikaanse kinderakteur en stemakteur 2022 11 September Joan Hambidge Suid Afrikaanse digter akademikus en letterkundige kritikus 14 September Maxime Verhagen Nederlandse historikus en politikus 17 September Almazbek Atambajef Kirgiese politikus en president van 2011 2017 29 September Jonathan Jansen Suid Afrikaanse akademikus vorige rektor van die Universiteit van die Vrystaat 30 September Donald Andersen Deense akteur 1 Oktober Theresa May Britse konserwatiewe politikus en voormalige eerste minister 2016 2019 9 Oktober Michael Bagraim Suid Afrikaanse politikus en parlementslid vir die DA 11 Oktober Coenie de Villiers Suid Afrikaanse musikant en TV persoonlikheid 19 Oktober Santu Mofokeng Suid Afrikaanse fotograaf 2020 21 Oktober C Johan Bakkes Suid Afrikaanse skrywer rekenmeester en toergids 28 Oktober Volker Zotz Oostenrykse filosoof 28 Oktober Mahmoud Ahmadinejad sesde president van die Islamitiese Republiek van Iran 30 Oktober Brumilda van Rensburg Suid Afrikaanse aktrise 30 Oktober Nick Mallett Springbokrugbyspeler en afrigter 13 November Nosiviwe Mapisa Nqakula Suid Afrikaanse politikus tans Speaker van die Nasionale Vergadering 14 November Peter R de Vries Nederlandse ondersoekjoernalis en misdaadverslaggewer 2021 21 November Harry Kalmer Suid Afrikaanse skrywer 2019 30 November Ali Asadov eerste minister van Azerbeidjan 15 Desember Tony Leon Suid Afrikaanse politikus en voormalige opposisieleier 23 Desember Michele Alboreto Italiaanse F1 renjaer 2001 27 Desember Ben Erik van Wyk Suid Afrikaanse plantkundige Sterftes30 Januarie Charlie Taylor vervaardiger van die enjin vir die eerste eerste aangedrewe vlug deur die Wright broers 1868 29 Januarie Toon van den Heever Suid Afrikaanse digter regter en Hertzogprys wenner 1894 30 Januarie Gerrit Mannoury Nederlandse filosoof en wiskundige 1867 17 Maart Irene Joliot Curie Franse fisikus en Nobelpryswenner 1897 21 April Charles MacArthur Amerikaanse skrywer 1895 29 April Wilhelm Ritter von Leeb Duitse veldmaarskalk en oorlogsmisdadiger 1876 4 Junie Katherine MacDonald Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1881 17 Junie Clarence van Riet Lowe Suid Afrikaanse siviele ingenieur en prehistoriese argeoloog 1894 16 Julie Dr Willem Petrus Steenkamp Suid Afrikaanse predikant dokter en politikus 1879 11 Augustus Jackson Pollock Amerikaanse skilder 1912 14 Augustus Bertolt Brecht Duitser digter dramaturg en regisseur 1898 28 September William Edward Boeing n Amerikaanse lugvaartpionier en stigter van die Boeing maatskappy 1881 14 Oktober Margaret Joslin Amerikaanse aktrise 1883 1 November Pietro Badoglio Italiaanse soldaat en staatsman 1871 1 November Gideon Brand van Zyl Suid Afrikaanse politikus en sewende Goewerneur generaal van Suid Afrika 1946 1950 1873 23 November Christo Albertyn Smith Suid Afrikaanse plantkundige 1898 6 Desember Bhimrao Ramji Ambedkar Indiese politikus 1891 12 Desember Justin Godart n Franse politikus 1871, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar