1958 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1953 1954 1955 1956 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1958Kalenders VerwoerdGregoriaanse kalender 1958 MCMLVIIIAb urbe condita 2711Armeense kalender 1407 ԹՎ ՌՆԷChinese kalender 4654 4655 甲酉 乙戌Ethiopiese kalender 1950 1951Hebreeuse kalender 5718 5719Hindoekalenders Vikram Samvat 2013 2014 Shaka Samvat 1880 1881Irannese kalender 1336 1337Islamitiese kalender 1378 1378 Die jaar 1958 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 58ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure19 Januarie Hannes la Grange is die eerste Suid Afrikaner wat die Suidpool bereik 1 Februarie Egipte en Sirie smelt saam om die Verenigde Arabiese Republiek te vorm 1 Februarie Amerika plaas hulle eerste satelliet Explorer 1 in n wentelbaan om die aarde 17 Maart Vanguard 1 die eerste sonkragaangedrewe satelliet word gelanseer Dit is die oudste mensgemaakte voorwerp wat vandag nog in die ruimte is 8 29 Junie Die sesde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Swede gespeel wat deur Brasilie gewen word 14 Julie Irakse Vrye Offisiere onder leiding van Abdul Karim Kassem werp die Irakse regering omver 2 September Hendrik Verwoerd word die Eerste Minister van Suid Afrika 3 Augustus Die duikboot USS Nautilus word die eerste vaartuig wat onder die Noordpool deur vaar 7 Augustus Die duikboot USS Seawolf duik en kom eers weer op 6 Oktober na die oppervlakte 17 Augustus Pioneer 0 word lanseer en ontplof net na lansering 1 Oktober Indie begin na die metrieke stelsel oorskakel 1 Oktober Die Amerikaanse ruimte agentskap Nasa word amptelik gestig om die NACA te vervang 2 Oktober Guinee word van Frankryk onafhanklik 11 Oktober Pioneer 1 word lanseer 28 Oktober Pous Johannes XXIII volg Pous Pius XII op 8 November Pioneer 2 word lanseer 3 Desember Nederlandse besighede word in Indonesie genasionaliseer 6 Desember Pioneer 3 word lanseer 15 Desember Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI word kardinaal 18 Desember Die eerste uitsending deur n kommunikasie uitsaaisatelliet word gemaak in die Verenigde State 21 Desember Genl Charles de Gaulle word president van Frankryk 27 Desember Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word biskop van Vittorio Veneto Penny Coelen wen die Mej Wereld titel Geboortes4 Februarie Jabu Mabuza Suid Afrikaanse sakeman en belegger Eskom hoof 2020 10 Februarie Susan Smith Afrikaanse digteres en akademikus 14 Februarie Andre Swiegers Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 16 Februarie Ice T Amerikaanse kletskunstenaar akteur en vervaardiger 27 Februarie Naas Botha Suid Afrika se veertigste Springbokkaptein 10 Maart Sharon Stone Amerikaanse aktrise 3 April Alec Baldwin Amerikaanse akteur 5 April Johan Kriek voormalige Suid Afrikaanse en later Amerikaanse tennisspeler 9 April Nigel Slater Engelse kosskrywer joernalis en omroeper 14 April Bonginkosi Blade Nzimande Suid Afrikaanse kabinetsminister en SAKP politikus 21 April Andie MacDowell Amerikaanse aktrise 29 April Michelle Pfeiffer Amerikaanse aktrise 29 April Eve Plumb Amerikaanse aktrise 1 Mei Patrice Talon sakeman politikus en president van Benin 23 Mei Drew Carey Amerikaanse akteur en komediant 27 Mei Cheryl Carolus Suid Afrikaanse oud politikus en aktivis gewese voorsitter van SANParke en die SAL 30 Mei Marie Fredriksson Sweedse sangeres en lid van 2019 5 Junie Jackson Mthembu lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika 2021 7 Junie Prince Amerikaanse popster 2016 15 Junie Christa Steyn Afrikaanse sangeres en pianis 2012 30 Junie Esa Pekka Salonen Finse orkesdirigent en komponis 4 Julie Deon Meyer bekroonde Afrikaanse spanningsverhaalskrywer 8 Julie Kevin Bacon Amerikaanse akteur 28 Julie Deon van der Walt Suid Afrikaanse tenoor 2005 30 Julie Kate Bush Engelse sangeres liedjieskryfster musikant en platevervaardiger 4 Augustus Steve Kekana Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2021 16 Augustus Madonna Amerikaanse popsangeres en aktrise 23 Augustus Lulama Ntshayisa Suid Afrikaanse politikus 2021 28 Augustus Whip Hubley Amerikaanse akteur 29 Augustus Michael Jackson Amerikaanse sanger 2009 6 September David Rattray Suid Afrikaanse geskiedkundige 2007 29 Oktober Stefan Dennis Australiese akteur 4 November Michael du Plessis Springbokrugbyspeler broer van Carel du Plessis 22 November Jamie Lee Curtis Amerikaanse aktrise 30 November Stacey Q Amerikaanse sanger en aktrise 19 Desember Steven Isserlis Britse tjellis Sterftes18 Januarie Ernest Frederick Watermeyer Hoofregter van die Unie van Suid Afrika 1880 29 Maart Gerard Moerdijk Suid Afrikaanse argitek 1890 1 April Prof Gabriel Gideon Cillie Afrikaanse opvoedkundige en kultuurleier 1870 16 April Rosalind Franklin n Engelse skeikundige en x straal kristallografis 1920 4 Julie Adolf Herckenrath Vlaamse digter dramaturg uitgewer en boekhandelaar 1879 14 Julie Koning Faisal II van Irak 1935 14 Julie William Joseph Baerentzen luitenant van die Skandinawiese Korps tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1872 24 Augustus Johannes Gerhardus Strijdom politikus en staatsman Eerste Minister van Suid Afrika 1893 26 Augustus Ralph Vaughan Williams Engelse komponis 1872 27 Augustus Priscilla Lawson Amerikaanse aktrise 1914 9 Oktober Pous Pius XII die 260ste pous van die Rooms Katolieke Kerk en beskermheilige van televisie 1876 24 Oktober George Edward Moore Britse filosoof 1873 27 Oktober Doktor Carel Gerretson Nederlandse skrywer essayis geskiedkundige en politikus 1884 27 November Artur Rodzinski Poolse opera en simfoniese dirigent 1892 15 Desember Wolfgang Pauli Oostenrykse teoretiese fisikus 1900, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar