1968 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1963 1964 1965 1966 1967 1968 1969 1970 1971 1972 1973 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1968Kalenders Bouwerk begin aan die Hillbrow toringGregoriaanse kalender 1968 MCMLXVIIIAb urbe condita 2721Armeense kalender 1417 ԹՎ ՌՆԺԷChinese kalender 4664 4665 甲未 乙申Ethiopiese kalender 1960 1961Hebreeuse kalender 5728 5729Hindoekalenders Vikram Samvat 2023 2024 Shaka Samvat 1890 1891Irannese kalender 1346 1347Islamitiese kalender 1388 1388 Die jaar 1968 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 68ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Twee treine bots tussen Skukuza en Krokodilbrug in die Krugerwildtuin Veertien mense sterf en 38 word beseer 30 Januarie Tydens die Vietnamoorlog stuur Vietkong magte die Tết Offensief op Vietnamese Nuwejaarsdag Tet van stapel 31 Januarie Nauru verkry onafhanklikheid van Australie Nieu Seeland en die Verenigde Koninkryk 6 18 Februarie Die tiende Olimpiese Winterspele word in Grenoble Frankryk aangebied 24 Februarie Die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg word amptelik geopen 8 Maart Studentebetogings begin in Pole 12 Maart Mauritius word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Maart My Lai menseslagting in Vietnam 4 April Die ruimtetuig Apollo 6 word gelanseer 20 April n Suid Afrikaanse Lugdiens Boeing 707 val vlug 228 tydens opstyging vanaf Windhoek Suidwes Afrika en 123 sterf 23 April Die Verenigde Koninkryk produseer hul eerste desimale munte 24 April Mauritius sluit by die Verenigde Nasies aan 3 Mei Die Sorbonne Universiteit in Parys word deur betogers beset 22 Mei Die kernaangedrewe duikboot die USS Scorpion sink met 99 mense aan boord 400 myl suidwes van die Asore Junie Bouwerk begin aan die Hillbrow toring in Johannesburg 3 Junie Valerie Solanas skiet Andy Warhol en Mario Amaya by sy ateljee 6 Junie Senator Robert F Kennedy sterf in n sluipmoordaanval deur Sirhan Sirhan 1 Julie Die kernsperverdrag word geteken 25 Julie Pous Paulus VI se sewende en laaste ensikliek Humanae Vitae word vrygestel 21 Augustus Bloedige beeindiging van die Praagse Lente deur troepe van die Warskouverdragslande 6 September Swaziland word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 24 September Swaziland betree die Verenigde Nasies 2 Oktober Die Slagting van Tlatelolco beeindig die studentebeweging in Meksiko 11 Oktober NASA lanseer Apollo 7 die eerste bemande sending van die Apollo program 12 Oktober Ekwatoriaal Guinee word van Spanje onafhanklik 12 27 Oktober Die 19de Olimpiese Somerspele word in Meksikostad Meksiko aangebied 20 Oktober Die voormalige VSA Presidentsvrou Jacqueline Kennedy trou met die Griekse skeepvaartmagnaat Aristotle Onassis 25 Oktober Die rockgroep Led Zeppelin tree vir die eerste keer op by die Universiteit van Surrey in Engeland 4 13 November Die derde Paralimpiese Somerspele word in Tel Aviv Israel aangebied 5 November Richard Nixon wen die Amerikaanse presidentsverkiesing 12 November Ekwatoriaal Guinee word lidland van die Verenigde Nasies 21 Desember Die ruimtetuig Apollo 8 word gelanseer 24 Desember Apollo 8 voltooi die eerste bemande omwenteling om die Maan 27 Desember Apollo 8 plons in die Stille Oseaan neer Geboortes17 Januarie Ilja Leonard Pfeijffer Nederlandse digter romansier polemikus en klassikus 30 Januarie Felipe VI koning van Spanje 5 Februarie Marcus Gronholm Finse beroepstydrenjaer 8 Februarie Geoff Makhubo Suid Afrikaanse politikus en burgemeester van die Johannesburgse Metro ten tyde van sy dood 2021 18 Februarie Molly Ringwald Amerikaanse aktrise 29 Februarie Gonzalo Lira Amerikaanse ondersoekende joernalis en oorlogskommentator 2024 2 Maart Daniel Craig Britse akteur huidige James Bond 4 Maart Patsy Kensit Britse aktrise en sangeres 5 Maart Ambrose Dlamini tiende Eerste Minister van Eswatini 2020 6 Maart Moira Kelly Amerikaanse aktrise 27 Maart Sadie Frost Britse aktrise 30 Maart Celine Dion Kanadese sangeres 8 April Patricia Arquette Amerikaanse aktrise en regisseuse 9 April Jay Chandrasekhar Amerikaanse akteur en regisseur 14 April Anthony Michael Hall Amerikaanse akteur 19 April Ashley Judd Amerikaanse aktrise 19 April Mswati III koning van eSwatini 7 Mei Traci Lords Amerikaanse fotomodel en aktrise 13 Mei Scott Morrison 30ste Eerste Minister van Australie 26 Mei Frederik kroonprins van Denemarke 28 Mei Kylie Minogue Australiese aktrise en sangeres 1 Junie Jason Donovan Australiese akteur en sanger 20 Junie Tonya Kinzinger Franse aktrise 26 Junie Jovenel Moise Haitiaanse president 2021 5 Julie Hedi Slimane Franse modeontwerper en fotograaf 11 Julie Mark Fisher Britse skrywer kultuurteoretikus filosoof en dosent 2017 12 Julie Amy Kleinhans Suid Afrikaanse skoonheidskoningin mejuffrou Suid Afrika in 1992 1 Augustus Marco Borries Duitse besigheidsman 2 Augustus Chante Hinds Suid Afrikaanse aktrise 5 Augustus Marine Le Pen Marion Anne Perrine Le Pen advokaat en Franse politikus 9 Augustus Gillian Anderson Amerikaanse aktrise 17 Augustus Helen McCrory Engelse aktrise 2021 25 Augustus David Alan Basche Amerikaanse akteur 12 September Kees van der Staaij Nederlandse juris en politikus 17 September Anastacia Lyn Newkirk Amerikaanse popsangeres en liedjieskrywer 25 September Will Smith Amerikaanse akteur en rapper 28 September Mika Hakkinen Finse motorrenjaer 11 Oktober Halla Tomasdottir Yslandse president 17 Oktober Thom Edward Yorke hoofsanger van die Radiohead kunstenaar 22 Oktober David Maynier Suid Afrikaanse politikus 20 November David van Rooyen Des afgedankte kabinetsminister van finansies van Suid Afrika 2 Desember John Ajvide Lindqvist Sweedse skrywer illusionis en skerpskertser komediant 2 Desember Lucy Liu Amerikaanse aktrise 18 Desember Casper Van Dien Amerikaanse akteur 23 Desember Manuel Rivera Ortiz Amerikaanse fotograaf Sterftes7 Januarie Prof J L B Smith n Suid Afrikaanse igtioloog wat die selakant geidentifiseer het 1897 10 Januarie Dr Eben Donges aangewese Staatspresident van Suid Afrika 1898 16 Februarie Gert van den Bergh Suid Afrikaanse akteur 1920 27 Maart Joeri Gagarin n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1934 1 April Lev Davidovich Landau Russiese fisikus 22 Januarie 1908 4 April Dr Martin Luther King Jr burgerregte aktivis geskiet in n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis Tennessee VSA 1929 7 April Jim Clark Skotse F1 motorrenjaer 1936 16 April Edna Ferber Amerikaanse skrywer 15 Augustus 1885 17 April Mikro die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kuhn bekende Afrikaanse skrywer 1903 14 Mei Husband Kimmel Amerikaanse admiraal 1882 1 Junie Helen Keller Amerikaanse skryfster aktivis en dosent 1880 24 Junie Eric Hendrik Louw diplomaat en politikus 21 November 1890 1 Oktober Romano Guardini Duitse katolieke priester teoloog en filosoof 1885 13 Oktober Bea Benaderet Amerikaanse aktrise 1906 6 November Charles Munch Franse simfoniedirigent en violis 1891 25 November Enid Blyton Britse outeur van Noddy Famous Five en Secret Seven 1897 20 Desember Max Brod Oostenrykse skrywer vertaler en komponis 1884 20 Desember John Steinbeck Amerikaanse skrywer 1902 30 Desember Trygve Lie n Noorse politikus diplomaat en die eerste sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1896 VerwysingsPienaar U de V Neem uit die Verlede Sigma Pers 1990, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar