lt lt Augustus 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 1 Augustus is die 213de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 214de in skrikkeljare Daar volg nog 152 dae in die res van die jaar Gebeure768 Die kerklike regbank ontslaan Teenpous Constantinus II 1177 Vrede van Venesie Keiser Frederik I Barbarossa erken Pous Alexander III 1291 Die Switserse oerkantons verklaar hulle self onafhanklik 1291 Rutli Eed Volgens legende smelt die oerkantons Unterwalden Schwyz en Uri in ewige bondgenootskap Duits ewigen Bund saam 1589 Pous Sixtus V stig die Slawies Kollege in sy bul Sapientiam Sanctorum 1664 Die Slag van Szentgotthard vind plaas 1707 Pous Clemens XI stel Charles Thomas Maillard de Tournon tituler patriarg van Antiogie aan as kardinaal 1712 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word biskop van Viterbo en Tuscania Italie 1774 Die chemiese element suurstof word onafhanklik deur Joseph Priestley ontdek die ontdekking wat vroeer deur Carl Wilhelm Scheele gemaak is word hiermee bevestig 1798 Tydens die Napoleontiese Oorloe begin die Slag van die Nyl tussen die Franse en Britse vlote 1876 Colorado word die 38ste deelstaat van die Verenigde State 1891 Viering van die 600ste bestaansjaar van Switserland 1891 Die Switserse volk stem toe dat die reg om banknote te druk aan die staat Bund oorgedra mag word 1914 Eerste Wereldoorlog Die Duitse Keiserryk verklaar oorlog teen die Russiese Ryk en die oorlog begin 1914 Eerste Wereldoorlog Die vyandelike magte bevestig dat hulle Switserland se neutraliteit erken 1936 Die SAUK word gestig as Suid Afrika se nasionale uitsaaidiens 1941 Die Universiteit van Stellenbosch se studentekoerant Die Matie se eerste uitgawe verskyn 1944 Tweede Wereldoorlog Die Warskou Opstand teen die Duitse besetting begin in Pole 1960 Benin word van Frankryk onafhanklik 1976 Motorrenjaer Niki Lauda veg om sy lewe na n ongeluk in die Duitse Grand Prix 1981 MTV maak sy debuut met die liedjie Video Killed the Radio Star deur The Buggles Geboortes10 v C Claudius Romeinse keiser 54 1819 Herman Melville Amerikaanse romanskrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk Moby Dick 1891 1912 Henry Jones Amerikaanse akteur 1999 1924 Abdoellah bin Abdoel Aziz al Saoed die koning van Saoedi Arabie 2015 1931 Trevor Goddard Springbokkrieketkaptein 2016 1936 Yves Saint Laurent Franse modeontwerper 1939 John Miles Afrikaanse skrywer en digter 1948 Pornpetch Wichitcholchai Thaise prokureur 1956 Doug Burgum Amerikaanse entrepreneur filantroop en politikus 1957 Taylor Negron Amerikaanse akteur skrywer skilder en vervaardiger 2015 1963 John Carroll Lynch Amerikaanse akteur 1968 Marco Borries Duitse besigheidsman 1979 Jason Momoa Amerikaanse akteur 1985 Tendai Beast Mtawarira Springbokrugbyspeler 1990 Elton Jantjies Springbokrugbyspeler 1993 Leon Thomas III Amerikaanse akteur en sanger 1994 Sergeal Petersen Suid Afrikaanse rugbyspeler 1997 Refentse Morake Afrikaanse ligte sanger Sterftes30 v C Marcus Antonius Romeinse politikus 83 v C 371 Sint Eusebius van Vercelli 1464 Cosimo di Giovanni de Medici die Ouere Italiaanse bankier politikus en eerste lid van die bekende Medici familie 1389 1714 Anna koningin van Engeland Ierland en Skotland 1665 1857 Peter Frans van Kerckhoven Vlaamse skrywer en een van die leiers van die vroee Vlaamse Beweging 1818 1869 Alexine Tinne Nederlandse ontdekkingsreisiger 1835 1869 Johannes Smuts n staatsamptenaar sakeman en die tweede burgemeester van Kaapstad 1785 1926 John X Merriman langsdienende parlementslid ook Eerste Minister van die Kaapkolonie 1841 1966 Robey Leibbrandt bokser en politieke stormvoel 1913 1973 Walter Ulbricht Oos Duitse kommunistiese politikus 1893 1975 Vivian Frederick Maynard FitzSimons Suid Afrikaanse herpetoloog 1901 1996 Frida Boccara Franse sangeres 1940 1980 Franse motorrenjaer 1944 1980 Strother Martin Amerikaanse akteur 1919 2007 Ryan Cox Suid Afrikaanse fietsryer 1979 2013 Gail Kobe Amerikaanse aktrise 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdaeNasionale Dag van Switserland Werelddag van JoyWikimedia Commons bevat media in verband met 1 August, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar