1981 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1981Kalenders Margaret Thatcher in 1981Gregoriaanse kalender 1981 MCMLXXXIAb urbe condita 2734Armeense kalender 1430 ԹՎ ՌՆԼChinese kalender 4677 4678 丁申 戊酉Ethiopiese kalender 1973 1974Hebreeuse kalender 5741 5742Hindoekalenders Vikram Samvat 2036 2037 Shaka Samvat 1903 1904Irannese kalender 1359 1360Islamitiese kalender 1401 1402 Die jaar 1981 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 81ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Griekeland tree tot die Europese gemeenskap toe 25 Januarie Meer as 100 mense sterf toe die Buffels en die Baviaansrivier afkom en die Karoodorp Laingsburg oorstroom 30 Januarie Apartheid Vier en twintig mense sterf in Operasie Beanbag n aanval deur die Suid Afrikaanse Weermag op die ANC en PAC in Matola n woonbuurt in Maputo Mosambiek n Portugese ingenieur Jose Ramos word verkeerdelik geidentifiseer as Joe Slovo en by n padblokkade doodgeskiet 30 Maart President Ronald Reagan word deur John Hinckley Jr in die bors geskiet buite n hotel in Washington D C 12 April Columbia word gelanseer die eerste ruimtependeltuig 27 April Xerox PARC stel die rekenaarmuis bekend 21 Julie Sri Lanka word n volle lid van die Internasionale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR 21 September Belize word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 2 Oktober Switserse elektronika en tegnologie maatskappy Logitech gestig deur ingenieurs Daniel Borel Pierluigi Zappacosta en Giacomo Marini 6 Oktober President Anwar Sadat van Egipte sterf in n sluipmoord aanval tydens n parade in Kairo ter herdenking van die Jom Kippoeroorlog 14 Oktober Hosni Mubarak word verkies tot president van Egipte n week na die sluipmoord op Anwar Sadat 30 Oktober Russiese Wenera ruimteprogram Wenera 13 word lanseer 1 November Antigua en Barbuda word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik Peter Checkland ontwikkel die sagtestelsel metodiek gebaseer op hierargiese verhoudings binne stelsels Geboortes22 Januarie Khabonina Qubeka Suid Afrikaanse aktrise 25 Januarie Alicia Keys Amerikaanse aktrise en komponis 1 Februarie Graeme Smith voormalige Suid Afrikaanse krieketkaptein 2 Februarie Marlene van Staden Suid Afrikaanse politikus en die eerste burgemeester van die Modimolle Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit 2023 15 Februarie Lee Anne Pace Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler 17 Februarie Paris Hilton Amerikaanse sosiale vlinder 24 Februarie Jean de Villiers Suid Afrika se vier en vyftigste Springbokkaptein 3 Maart Julius Malema Suid Afrikaanse linkse politikus en leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters 28 Maart Julia Stiles Amerikaanse aktrise 31 Maart Quinton Immelman Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 3 April Michael Scott Britse geskiedkundige skrywer en televisie aanbieder 19 April Hayden Christensen Kanadese akteur 25 April Felipe Massa afgetrede Brasiliaanse Formule Een renjaer 28 April Jessica Alba Amerikaanse aktrise kinematograaf en vervaardiger 18 Mei Allen Leech Ierse akteur 29 Mei Juliana Knust Brasiliaanse aktrise 11 Junie Bonne de Bod televisie aanbieder en vervaardiger 12 Junie Adriana Lima Brasiliaanse fotomodel 12 Junie Gurthro Steenkamp oud Springbokrugbyspeler 20 Junie Hennie Jacobs Suid Afrikaanse akteur sanger komediant 3 Julie Ilse De Vis Vlaamse aktrise en televisieomroeper 7 Julie Suzaan Heyns Suid Afrikaanse modeontwerper 24 Julie Nayib Bukele Salvadoraanse politikus en sakeman wat as die 43ste president van El Salvador gedien het 29 Julie Fernando Alonso Spaanse Formule Een renjaer tweemalige wereldkampioen 30 Julie Juan Smith voormalige Springbokrugbyspeler 8 Augustus Roger Federer Switserse beroepstennisspeler 25 Augustus Rachel Bilson Amerikaanse aktrise 4 September Beyonce Knowles Amerikaanse popsangeres 26 September Serena Williams Amerikaanse tennisspeelster 24 Oktober Grant Riddles Suid Afrikaanse politikus en die huidige burgemeester van die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit 2 Desember Britney Spears Amerikaanse aktrise en sangeres Onbekend Charl van den Berg Suid Afrikaanse model en gay aktivis 2015 Sterftesdag onbekend Johannes Keevy Suid Afrikaanse Polisiekommissaris van 1962 tot 1968 1909 6 Januarie A J Cronin Skotse romanskrywer 1896 12 Januarie Isobel Elsom Engelse aktrise 1893 16 Januarie Shingwedzi n groottandolifant wat in die Krugerwildtuin geleef het 1934 7 Maart Kiril Kondrasin Sowjet en Russiese dirigent 1914 23 Maart Claude Auchinleck Britse veldmaarskalk 1884 2 April Nico Malan administrateur van Kaapland 1903 4 April Brad Johnson Amerikaanse akteur 1924 8 April Omar Bradley Amerikaanse generaal 1893 12 April Joe Louis Amerikaanse bokser 1914 9 Mei Nelson Algren Amerikaanse skrywer 1909 11 Mei Bob Marley Jamaikaanse reggaesanger en musikant 1945 13 Mei Josef Ernst Furst Fugger von Glott Duitse politikus 1895 21 Mei Trevor Lloyd Wadley Suid Afrikaanse fisikus en uitvinder 1920 25 Mei Dr F C L Bosman lektor skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte 1898 23 Junie Zarah Leander n Sweedse aktrise en sangeres 1907 28 Junie Terry Fox Kanadese atleet humanis en kankeraktivis 1958 14 Augustus Karl Bohm Oostenrykse dirigent 1894 1 September Albert Speer Hitler se argitek en minister van bewapening 1905 9 September Jacques Lacan Franse psigoanalis 1901 15 September Harold Bennett Britse akteur 1899 21 September Nigel Patrick Engelse akteur 1912 27 September Robert Montgomery Amerikaanse akteur 1904 6 Oktober President Anwar Sadat van Egipte sterf in n sluipmoordaanval 1918 19 Oktober Edmond Schietekat Vlaamse digter 1933 19 Oktober Dorothy Fischer 50 Suid Afrika se eerste vroulike hartoorplantingspasient 1929 12 November William Holden Amerikaanse akteur 1918 26 November Max Euwe Nederlandse skaakspeler 1901 29 November Natalie Wood Natasha Zakharenko Amerikaanse filmaktrise 1938 11 Desember I D du Plessis Afrikaanse skrywer en digter 1900 13 Desember Pigmeat Markham Amerikaanse akteur en regisseur 1904, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar