lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 1 September is die 244ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 245ste in skrikkeljare Daar volg nog 121 dae in die res van die jaar GebeureFoto van n trekduif in 1898827 Pous Valentinus volg Pous Eugenius II op Waarskynlike datum 1181 Pous Lucius III volg Pous Alexander III op 1271 Pous Gregorius X volg Pous Clemens IV op 1681 Pous Innocentius XI stel 16 nuwe kardinale aan waaronder Antonio Pignatelli del Rastrello later Pous Innocentius XII 1726 Pous Benedictus XIII verklaar Hyacintha van Mariscotti salig 1905 Alberta en Saskatchewan word provinsies binne die Kanadese Konfederasie 1914 Die laaste trekduif sterf in n Amerikaanse dieretuin 1923 Groot Kanto aardbewing verwoes Tokio en Jokohama ongeveer 100 000 mense sterf 1939 Nazi Duitsland val Pole binne met aanvalle op Wielun en Westerplatte die direkte aanloop tot die Tweede Wereldoorlog 1969 In Libie word koning Muhammad Idris I as Sanusi se bewind omver gewerp in n militere staatsgreep onder Moeammar al Ghaddafi 1972 Bobby Fischer word die eerste Amerikaner wat die Wereld skaakkampioentitel verower 1983 Die handelslugredery vliegtuig Korean Air Vlug 7 met 246 passasiers en 23 bemanningslede aan boord word deur n Sowjet Soechoi Su 15 vegvliegtuig afgeskiet 1985 Die Suid Afrikaanse regering skort betaling van alle buitelandse skuld op 1986 Liechtenstein betree die Europese Vryhandelsvereniging 1991 Oesbekistan word van die Sowjetunie onafhanklik 1995 Richard Barbrook en Andy Cameron se essay The Californian Ideology word in Mute tydskrif gepubliseer waarin die konsep Kaliforniese ideologie vir die eerste keer uiteengesit word 2009 Fidji se lidmaatskap van die Britse Statebond word opgeskort Geboortes1711 Willem IV Prins van Oranje Prins van Oranje en die eerste oorerflike stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland 1751 1864 Roger Casement Ierse nasionalis 1916 1845 Paul Methuen Britse krygsman 1932 1851 Sir Godfrey Lagden KCMG KBE n Britse koloniale administrateur in Afrika 1845 1875 Edgar Rice Burroughs Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan 1950 1913 Harlan Parker Banks Amerikaanse paleobotanis 1998 1921 Willem Frederik Hermans Nederlandse skrywer 1995 1923 swaargewigbokskampioen van die wereld 1935 Dawid Kruiper n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari 2012 1935 Sheugnet Buys Afrikaanse skrywer en dramaturg 1957 Kubaanse Amerikaanse aktrise en sangeres 1965 Craig McLachlan Australiese akteur en sanger 1975 Maryana Iskander sedert 5 Januarie 2022 die nuwe uitvoerende hoof van die Wikimedia stigting 1994 Carlos Sainz jr Spaanse Formule Eenrenjaer 1996 Zendaya Amerikaanse aktrise en sangeres Sterftes1159 Pous Adrianus IV die 169ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1100 1557 Jacques Cartier Franse ontdekkingsreisiger 1491 1648 Marin Mersenne Franse teoloog wiskundige en filosoof 1588 1715 Lodewyk XIV van Frankryk die Sonkoning na 72 jaar se heerskappy langer as enige ander belangrike Europese monarg 1638 1950 Fritz Kampers Duitse akteur en regisseur 1891 1953 Jacques Thibaud Franse violis 1880 1957 Dennis Brain Britse virtuoos horingspeler 1921 1961 Eero Saarinen 50 Fins Amerikaanse argitek 1967 Ilse Koch die vrou van Karl Otto Koch en bekend as die Heks van Buchenwald 1906 1967 Siegfried Sassoon Engelse leerkaptein joernalis en digter 1886 1970 Francois Mauriac Franse skrywer 1885 1981 Albert Speer Hitler se argitek en minister van bewapening 1905 1982 Wladyslaw Gomulka Poolse politikus 1905 2009 Erich Kunzel Amerikaanse dirigent 1935 2010 Cammie King Amerikaanse aktrise 1934 2016 Jon Polito Amerikaanse akteur 1950 2019 Attie du Plessis sakeleier van Suid Afrika en voormalige uitvoerende direkteur van Sanlam 1944 2023 Jimmy Buffett Amerikaanse sanger Margaritaville 1946 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 1 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar