1953 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 1955 1956 1957 1958 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1953Kalenders Watersnood in Nederland Alblasserwaard Papendrecht Gregoriaanse kalender 1953 MCMLIIIAb urbe condita 2706Armeense kalender 1402 ԹՎ ՌՆԲChinese kalender 4649 4650 己辰 庚巳Ethiopiese kalender 1945 1946Hebreeuse kalender 5713 5714Hindoekalenders Vikram Samvat 2008 2009 Shaka Samvat 1875 1876Irannese kalender 1331 1332Islamitiese kalender 1373 1373 Die jaar 1953 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 53ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure5 Januarie Die toneelstuk Waiting for Godot deur Samuel Beckett word vir die eerste keer uitgevoer 1 Februarie Die watersnoodramp vind plaas in Nederland 12 Februarie Denemarke Ysland Noorwee en Swede stig die Nordiese Raad 26 Maart Jonas Salk kondig sy ontdekking van die polio entstof aan 21 April Twee van senator Joseph McCarthy se hoofadjudante Roy Cohn en David Schine beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiensposte in Europa verwyder word insluitende werke deur Dashiell Hammett W E B du Bois Herman Melville John Steinbeck en Henry David Thoreau omdat dit pro kommunisties is 25 April Francis Crick en James Watson publiseer Molecular structure of nucleic acids a structure for deoxyribose nucleic acid wat die dubbele heliksstruktuur van DNS inhou 9 Mei Die Liberale Party word in Kaapstad gestig met Margaret Ballinger as eerste leier 18 Mei Kalifornie word die eerste vrou wat die klankgrens breek sy het in n North American F 86 Sabre teen n gemiddelde spoed van 652 337 myl h gevlieg 29 Mei Sir Edmund Hillary en sjerpa Tenzing Norgay word die eerste mense wat die piek van Berg Everest bereik 2 Junie Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk word gekroon 17 Junie Die Volksopstand in die DDR word deur Sowjetse troepe bloedig onderdruk 19 Junie Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA 27 Junie Joseph Laniel word eerste minister van Frankryk 27 Julie n Skietstilstand beeindig die driejarige Korea oorlog wat tot die verdeling van die Koreaanse Skiereiland in Noord en Suid Korea lei 29 Julie Dit sneeu vir die eerste keer sedert 1927 in Springbok Noord Kaap 12 September John F Kennedy trou met Jacky Lee Bouvier 22 Oktober Laos word van Frankryk onafhanklik 9 November Kambodja word van Frankryk onafhanklik 7 Desember David Ben Gurion bedank as premier van Israel Geboortesonbekende dag Richard van der Westhuizen Suid Afrikaanse akteur onbekende dag Ciaran Hinds Ierse akteur 3 Januarie Cora Marie Suid Afrikaanse countrysangeres 1994 13 Januarie Derek Hanekom oud ANC kabinetsminister 20 Januarie Jeffrey Epstein Amerikaanse multimiljoener 2019 21 Januarie Paul Allen Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft 2018 22 Januarie Piet de Jager Afrikaanse regsgeleerde wat veral bekendheid verwerf as rolprentmaker en digter 2023 24 Januarie Juri Bashmet Russiese dirigent violis en altviolis 15 Februarie Prinses Mantfombi Dlamini eggenote van wyle koning Goodwill Zwelithini 2021 15 Februarie Edwin Cameron Regter van die Konstitusionele Hof en menseregte aktivis 18 Februarie Leon van Nierop Afrikaanse vervaardiger skrywer en rolprentresensent 19 Februarie Cristina Fernandez de Kirchner president van Argentinie van 2007 tot 2015 19 Februarie Ernst van Jaarsveld Suid Afrikaanse plantkundige 25 Februarie Jose Maria Aznar Spaanse politikus van 1996 tot 2004 premier van Spanje 27 Februarie Ian Khama Botswana politikus en vierde president van Botswana 2008 2018 1 Maart Marietjie de Jongh Suid Afrikaanse en Afrikaanse skryfster 5 Maart Tokyo Sexwale Suid Afrikaanse sakeman en voomalige politikus 11 April Guy Verhofstadt Eerste Minister van Belgie 24 April Kallie Knoetze Suid Afrikaanse swaargewig bokser 30 April Elkarien Fourie Suid Afrikaanse vryskutjoernalis en skrywer 6 Mei Tony Blair voomalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 16 Mei Pierce Brosnan Ierse akteur 19 Mei Victoria Wood Britse aktrise 2016 26 Mei Michael Portillo Britse konserwatiewe politikus joernalis en mediapersoonlikheid 7 Junie Johnny Clegg Britsgebore Suid Afrikaanse musikant 2019 15 Junie Xi Jinping president van die Volksrepubliek China Sekretaris generaal van die Kommunistiese Party van China 21 Junie Benazir Bhutto Pakistanse politikus en voormalige premier 2007 22 Junie Cyndi Lauper Amerikaanse sangeres 21 Julie Thomas Friedman Amerikaanse politieke kommentator en skrywer 9 Augustus Luuk Gruwez Vlaamse digter prosais en essayis 14 Augustus James Horner Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek 2015 2 September Achmed Sjah Massoed Afghaanse militere leier 2001 10 September Michael Schonwandt Deense dirigent 19 September Jessie Duarte Suid Afrikaanse ANC politikus 2022 22 September Marie Segolene Royal Franse politikus 22 September Rhoda Kadalie Suid Afrikaanse menseregteaktivis 2022 24 September Dorah Sitole corden bleu sjef en eerste swart vrou wat n kookboek gepubliseer het 2021 30 September Jack Goldstone n Amerikaanse sosioloog politieke wetenskaplike en historikus 3 Oktober Karen Bass burgemeester van Los Angeles 18 Oktober Russel Botman rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch in die Wes Kaap 2014 28 Oktober Kupido Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2016 3 November Kate Capshaw Amerikaanse aktrise 18 November Lana Marks Amerikaanse diplomaat 23 November Francis Cabrel Franse sanger en liedjieskrywer 26 November Sinikka Nopola Finse skrywer van kinderstories 2021 5 Desember Gwen Lister Namibiese redakteur 15 Desember Randy Parton Amerikaanse akteur 2021 Sterftes19 Februarie Nobutake Kondō admiraal van die Japannese Keiserlike Vloot in die Tweede Wereldoorlog 1886 24 Februarie Gerd von Rundstedt Nazi Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1875 5 Maart Josef Stalin sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee 1878 5 Maart Sergei Prokofief Russiese komponis 1891 19 Maart Manie Bredell lyfwag en privaatsekretaris van pres Paul Kruger 1865 28 Maart Jim Thorpe Amerikaanse atleet 1887 23 Maart Raoul Dufy Franse waterverfskilder 1877 27 April Maud Gonne Ierse rewolusioner kampvegter vir vroueregte en aktrise 1866 1 Julie Totius Suid Afrikaanse digter predikant en hoogleraar aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk 1877 18 Julie Karl Bremer eertydse Suid Afrikaanse minister van gesondheid 1885 4 Augustus Herman van Broekhuizen Suid Afrikaanse predikant en Volksraadslid 1871 1 September Jacques Thibaud Franse violis 1880 28 September Edwin Hubble n Amerikaanse sterrekundige 1889 11 Oktober Pieter Hamersma lid van die Kaapse Provinsiale Raad en vooruitstrewende Karooboer 1892 18 Oktober W A Hofmeyr n Afrikaanse kultuurleier en sakeman Die W A Hofmeyr prys is na hom vernoem 1869 8 November Johannes van Melle Nederlandsgebore Afrikaanse skrywer van onder meer Bart Nel 1887 11 Desember Albert Coates Britse komponis 1882 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 49 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar