2019 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 2022 2023 2024 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2019Kalenders Brand in die Notre Dame van ParysGregoriaanse kalender 2019 MMXIXAb urbe condita 2772Armeense kalender 1468 ԹՎ ՌՆԿԸChinese kalender 4715 4716 乙戌 丙亥Ethiopiese kalender 2011 2012Hebreeuse kalender 5779 5780Hindoekalenders Vikram Samvat 2074 2075 Shaka Samvat 1941 1942Irannese kalender 1397 1398Islamitiese kalender 1441 1441 Die jaar 2019 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dis was die 19de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Roemenie neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Oostenryk oor 12 Februarie Masedonie verander sy naam na Noord Masedonie wat n dekadelange geskil met Griekeland beeindig en die weg baan vir sy integrasie in NAVO en die Europese Unie 10 Maart Ethiopian Airlines Vlug 302 n Boeing 737 MAX 8 op pad na Nairobi verongeluk kort na opstyging van Addis Abeba Al 157 mense aan boord sterf Wereldwyd word alle Boeing 737 MAX vliegtuie uit diens gestel 15 Maart 51 mense sterf in n skietaanval op twee moskees tydens die Vrydaggebed in Christchurch Nieu Seeland 20 Maart Verkiesings vir die Nederlandse Provinsiale State 23 Maart Die hoofstad van Kasakstan Astana word na Noer Soeltan herdoop 9 April Verkiesings vir die 21ste Knesset in Israel 15 April Brand in die Notre Dame van Parys 21 April 259 mense sterf in n terreuraanval op kerke en hotelle tydens Paasfees in Colombo Sri Lanka 30 April Akihito Heisei tydperk 平成時代 abdikeer as Japannese Tennō keiser 1 Mei Naruhito Reiwa tydperk 令和時代 word as nuwe Tennō van Japan ingehuldig 8 Mei Suid Afrika se sesde volledig demokratiese algemene verkiesing vind plaas 23 26 Mei Verkiesings vir die Europese Parlement 27 Mei Verkiesings vir die Nederlandse Eerste Kamer deur die Provinsiale State 30 Mei Hemelvaartsdag 30 Mei 14 Julie Die 12de Krieketwereldbeker word in Engeland en Wallis aangebied en deur Engeland gewen 1 Julie Finland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Roemenie oor 13 September In die Waalse Gewes kom n links regse kabinet onder leiding van Elio Di Rupo aan bewind 14 September Hommeltuie en kruisermissiele word gebruik in n aanval op die Aramco olieproduksiefasiliteite by Abqaiq en Khurais in die ooste van Saoedi Arabie 17 September Verkiesings vir die 22ste Knesset in Israel 20 September 2 November Die 9de Rugbywereldbeker word in Japan gehou en deur Suid Afrika gewen 27 September 6 Oktober Die Wereldbeker Atletiek word in Katar se hoofstad Doha gehou 29 September Roosj Hasjana Joodse Nuwejaar 5780 2 Oktober In Vlaandere kom n sentrumregse kabinet onder leiding van Jan Jambon aan bewind 8 Oktober Jom Kippoer Joodse Groot Versoeningsdag 27 Oktober Sophie Wilmes volg Charles Michel as Belgiese Eerste Minister op November Oorgang van Mercurius 30 November Adriano Visagie ontvang die Sotigui toekenning vir beste akteur Suider Afrika vir sy hoofrol in die Namibiese film Salute 1 Desember Uitbreek van die Covid 19 pandemie in Wuhan Volksrepubliek China Geboortes6 Mei Archie Mountbatten Windsor Britse koninklike en seun van prins Harry en Meghan Markle SterftesJanuarie tot Maart Karl Lagerfeld oorlede op 19 FebruarieDorothy Masuka oorlede op 23 Februarie6 Januarie Johan Claassen Suid Afrika se ses en twintigste Springbokkaptein 1929 7 Januarie John Joubert Suid Afrikaanse komponis en akademikus 1927 14 Januarie Pawel Adamowicz Poolse politikus 1965 14 Januarie Wilf Rosenburg Springbokrugbyspeler 1934 19 Januarie Marian Tredoux Suid Afrikaanse geoloog 1952 22 Januarie Koos Andriessen Nederlandse ekonoom bestuurder en politikus 1928 3 Februarie Julie Adams Amerikaanse aktrise 1926 7 Februarie Albert Finney Britse akteur 1936 19 Februarie Karl Lagerfeld Duitse modeontwerper 1933 22 Februarie Tjaart van der Walt rektor van die Potchefstroomse Universiteit 1934 23 Februarie Dorothy Masuka Zimbabwiese jazz sangeres 1935 28 Februarie Andre Previn Duitse dirigent 1929 4 Maart King Kong Bundy Amerikaanse akteur 1957 4 Maart Luke Perry Amerikaanse akteur 1966 14 Maart Charlie Whiting Britse Formule 1 en motorsportadministrateur 1952 April tot Junie Prem Tinsulanonda oorlede op 26 MeiFranco Zeffirelli oorlede op 15 Junie5 April Sydney Brenner Suid Afrikaanse molekulere bioloog 1927 12 April Carol Thomas Suid Afrikaanse ginekoloog 1961 15 April Owen K Garriott Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder 1930 18 April Wim Velema Nederlandse predikant en teoloog 1929 21 April Ken Kercheval Amerikaanse akteur en regisseur 1935 25 April Tommy Malone wenner van die Comrades maraton 29 April Justus Tshungu Suid Afrikaanse omroeper 1925 6 Mei Cliff Saunders Suid Afrikaanse joernalis 1939 6 Mei Pieter Howes Suid Afrikaanse akteur regisseur en joernalis 1985 10 Mei Frederick Brownell Suid Afrikaanse heraldikus vlagkundige en genealoog ontwerper van beide die vlae van Namibie en Suid Afrika 1940 13 Mei Doris Day Amerikaanse aktrise 1922 14 Mei Tim Conway Amerikaanse akteur en skrywer 1933 20 Mei Niki Lauda Oostenrykse Formule Eenrenjaer en driemalige wereldkampioen 1949 26 Mei Prem Tinsulanonda Thaise politikus en Staats Eerste Minister van Thailand 1920 2 Junie Piet Botha Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1955 10 Junie Christine Basson Suid Afrikaanse aktrise 1941 12 Junie Sylvia Miles Amerikaanse aktrise 1924 15 Junie Franco Zeffirelli Italiaanse regisseur 1923 22 Junie Judith Krantz Amerikaanse romanskryfster 1928 30 Junie David Koloane Suid Afrikaanse kunstenaar 1938 Julie tot September Johnny Clegg oorlede op 16 JulieToni Morrison oorlede op 5 AugustusChester Williams oorlede op 6 September1 Julie Jackie Mekler vyfmalige wenner van die Comrades maraton 1932 9 Julie Ross Perot Amerikaanse sakeman politikus en miljarder 1930 10 Julie James Small Springbokrugbyspeler 1969 15 Julie Marc Batchelor Suid Afrikaanse nasionale sokkerspeler 1969 16 Julie Johnny Clegg Suid Afrikaanse musikant en sanger 1953 19 Julie Rutger Hauer Nederlandse akteur skrywer en omgewingsaktivis 1944 22 Julie Li Peng Chinese politikus bekend as die Slagter van Beijing vir sy rol in die Tiananmenplein bloedbad 1928 23 Julie Danny Keogh Suid Afrikaanse akteur skrywer en assistentregisseur 1948 26 Julie Harry Kalmer Suid Afrikaanse skrywer 1956 2 Augustus Leonard Reitstein Suid Afrikaanse skaakkaptein en skaakskrywer 1928 5 Augustus Toni Morrison Amerikaanse romanskryfster 1931 7 Augustus Kary Mullis Amerikaanse biochemikus 1944 10 Augustus Jeffrey Epstein Amerikaanse multimiljoener 1953 14 Augustus Carrol Boyes Suid Afrikaanse kunstenaar ontwerper en sakevrou 1954 29 Augustus Phil Heemstra Suid Afrikaanse igtioloog en kenner van seevisse 1941 1 September Attie du Plessis sakeleier van Suid Afrika en voormalige uitvoerende direkteur van Sanlam 1944 3 September Carol Lynley Amerikaanse aktrise 1942 4 September Karl Heinz Zimmer Duitse politikus 1937 5 September Ampie Muller akademikus en omroeper 1930 6 September Robert Mugabe Zimbabwiese politikus en staatsman president van Zimbabwe 1924 6 September Chester Williams Springbokrugbyspeler 1970 14 September Jean Heywood Britse aktrise 1921 18 September Graeme Gibson Kanadese skrywer 1934 26 September Jacques Chirac Franse staatsman President van Frankryk 1932 30 September Kornel Morawiecki Poolse politikus en teoretiese fisikus 1941 30 September Jessye Mae Norman Amerikaanse sopraan 1945 Oktober tot Desember Aleksei Leonof oorlede op 11 Oktober4 Oktober Diahann Carroll Amerikaanse aktrise 1935 9 Oktober Samuel Hynes Amerikaanse vlieenier en letterkundige 1924 10 Oktober Engemi Ferreira Afrikaanse skrywer en dramaturg 1943 11 Oktober Aleksei Leonof Sowjetse ruimtevaarder eerste mens wat n ruimtewandeling onderneem het 1934 17 Oktober Bill Macy Amerikaanse akteur 1922 22 Oktober Marieke Vervoort Belgiese paralimpiese atleet na genadedood 1979 24 Oktober Anthony Bishop Suid Afrikaanse akteur 1971 28 Oktober Cobus Visser Suid Afrikaanse akteur 1949 5 November Laurel Griggs Amerikaanse kinderaktrise 2006 10 November Allan Gray Suid Afrikaanse filantroop en sakeman 1938 11 November Philip McKeon Amerikaanse akteur 1964 20 November John Mann Kanadese musikant en akteur 1962 27 November Godfrey Gao Kanadese akteur 1984 28 November Wim Bosman strokiesprentkunstenaar 1936 29 November Yasuhiro Nakasone Japannese premier 1918 30 November Mariss Jansons Letlandse dirigent 1943 1 Desember Shelley Morrison Amerikaanse aktrise en vervaardiger 1936 4 Desember Ockie Oosthuizen Springbokrugbyspeler 1955 6 Desember Ron Leibman Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer 1937 8 Desember Rene Auberjonois Amerikaanse akteur en regisseur 1940 9 Desember Ben Turok professor in ekonomie ANC aktivis en voormalige lid van die parlement 1927 9 Desember Marie Fredriksson Sweedse sangeres en lid van die duo Roxette 1958 12 Desember Peter Snell Nieu Seelandse middelafstandatleet 1938 12 Desember Danny Aiello Amerikaanse akteur 1933 13 Desember Rashied Staggie Suid Afrikaanse misdadiger en leier van die Hard Livings bende 1956 18 Desember Claudine Auger Franse aktrise 1941 Eksterne skakelsWikinews bevat nuus in verband met 2019 Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 2019, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar