lt lt Junie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930Al die dae 12 Junie is die 163ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 164ste in n skrikkeljaar Daar volg nog 202 dae in die res van die jaar Gebeure1405 Pous Innocentius VII bevorder Angelo Correr later Pous Gregorius XII tot kardinaal priester van San Marco in Rome 1405 Pous Innocentius VII bevorder Oddone Colonna later Pous Martinus V tot kardinaal diaken van San Giorgio in Velabro 1407 Pous Innocentius VII bevorder Petros Philargos later Teenpous Alexander V tot kardinaal 1550 Helsinki die hoofstad van Finland is gestig 1586 Ippolito Aldobrandini later Pous Clemens VIII word hoof van die Apostoliese Penitentiarie 1673 Pous Clemens X stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Girolamo Gastaldi 1701 Die opvolgingswet Act of Settlement 1701 word in die Britse parlement aanvaar 1707 Bahadur Shah I verslaan sy broer Azam Shah by Jajau 1724 Prospero Lorenzo Lambertini later Pous Benedictus XIV word tituler biskop van Theodosia 1864 Amerikaanse Burgeroorlog Unie generaal Ulysses S Grant onttrek sy troepe in die Slag van Cold Harbor 1889 88 mense sterf in die Armagh spoorwegramp naby Armagh in Noord Ierland 1898 Die Filippyne word onafhanklik van Spanje 1901 Tweede Vryheidsoorlog Britse magte onder brig genl SB Beatson ly gevoelige verliese teen genl Chris Muller in die Slag van Wilmansrust in Oos Transvaal 1940 Tweede Wereldoorlog Britse bomwerpers val die Switserse stede Renens en Geneve aan Groot skade word aangerig en 5 persone sterf Switserland was in n neutrale staat tydens die Tweede Wereldoorlog 1942 Saambou Bank word onder die naam Unie Bouvereniging gestig 1964 Anti apartheidsleier Nelson Mandela word tot lewenslange tronkstraf gevonnis 1979 n Mens aangedrewe vliegtuig genaamd die Gossamer Albatross vlieg oor die Engelse Kanaal 1987 Die President van die Verenigde State Ronald Reagan daag die leier van die Sowjetunie Michail Gorbatsjof in die openbaar uit om die Berlynse Muur af te breek 1991 Boris Jeltsin verkies as president van Rusland 1991 Berg Pinatubo n vulkaan in die Filippyne bars uit 2012 Riah Phiyega word aangestel as Suid Afrika se eerste vroulike polisiekommissaris Geboortes1843 Sir David Gill n Skotse sterrekundige en hoof van die Kaapse Sterrewag 1914 1908 Otto Skorzeny Duitse Waffen SS spesiale operasies kenner 1975 1915 David Rockefeller Amerikaanse beleggingsbankier 2017 1920 Peter Jones Britse akteur 2000 1924 George H W Bush Amerikaanse politikus en 41ste President van die Verenigde State 1989 1993 2018 1929 Anne Frank Nazi slagoffer in Frankfurt am Main 1945 1932 Mimi Coertse Suid Afrikaanse sopraansangeres 1932 Patrick Mynhardt Suid Afrikaanse film en teaterakteur 2007 1941 Chick Corea Amerikaanse musikus in Chelsea Massachusetts 1945 Anthony Hall Martin kenner op die gebied van swartrenosters en die Afrika olifant 2014 1961 Pierre Coetzer voormalige Suid Afrikaanse swaargewigbokskampioen 1963 T B Joshua Nigeriese Christelike TV evangelis 2021 1981 Adriana Lima Brasiliaanse fotomodel 1981 Gurthro Steenkamp Springbokrugbyspeler 1983 Bryan Habana Springbokrugbyspeler Sterftes816 Pous Leo III die 96ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 750 1966 Hermann Scherchen Duitse dirigent 1891 2003 Gregory Peck Amerikaanse akteur 1916 2003 Anna M Louw Afrikaanse skrywer en n wenner van die Hertzogprys 1913 2005 Die laaste Reenkoningin Makobo Constance Modjadji VI 2014 Carla Laemmle Amerikaanse aktrise en danseres 1910 2019 Sylvia Miles Amerikaanse aktrise 1924 2022 Philip Baker Hall Amerikaanse akteur 1931 2022 Phil Bennett Walliese internasionale rugbyspeler 1948 2024 Wjatsjeslaf Zoedof Sowjetse ruimtevaarder 1942 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 12 June Nasionale Dag van Rusland Voorheen die feesdag van Pous Leo III in die Rooms Katolieke Kerk, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar