1931 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1926 1927 1928 1929 1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1931Kalenders Die Japannese besetting van Mukden MantsjoeryeGregoriaanse kalender 1931 MCMXXXIAb urbe condita 2684Armeense kalender 1380 ԹՎ ՌՅՁChinese kalender 4627 4628 丁午 戊未Ethiopiese kalender 1923 1924Hebreeuse kalender 5691 5692Hindoekalenders Vikram Samvat 1986 1987 Shaka Samvat 1853 1854Irannese kalender 1309 1310Islamitiese kalender 1350 1350 Die jaar 1931 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 31ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure3 Februarie Hawke s Bay aardbewing groot dele van die stede Napier en in Nieu Seeland word platgevee deur n aardbewing van 7 9 op die Richterskaal 256 mense sterf 12 Februarie Radio Vatikaan begin met uitsendings 21 Februarie Pous Pius XI verklaar Pous Benedictus XIII tot Dienaar van God 14 April Die Cortes die parlement in Madrid kondig die tweede Spaanse republiek aan 27 Mei Die vlug van die Switserse professor August Piccard in die stratosfeer op n hoogte van 15 781 m bo seevlak breek die wereldrekord 31 Julie Die Kalahari Gemsbok Nasionale Park word geproklameer 18 September Die Mantsjoerye insident vind plaas 5 Desember Katedraal van Christus die Verlosser in Moskou is vernietig deur n bevel van Josef Stalin 11 Desember Die Statuut van Westminster gee volkome wetlike onafhanklikheid aan Australie Ierland Kanada Newfoundland Nieu Seeland en Suid Afrika Geboortes10 Januarie Alex Boraine Suid Afrikaanse politikus skrywer en destydse kerkleier 2018 29 Januarie Richard Bakalyan Amerikaanse akteur 2015 1 Februarie Boris Jeltsin Russiese politikus en eerste president van Rusland 2007 8 Februarie James Dean Amerikaanse akteur 1955 18 Februarie Toni Morrison Amerikaanse romanskryfster 2019 28 Februarie Gavin MacLeod Amerikaanse akteur 2021 2 Maart Michail Gorbatsjof Russiese politikus en invloedryke Sowjetleier 2022 5 Maart Leon Rousseau Afrikaanse skrywer en stigterslid van Human amp Rousseau 2016 8 Maart Neil Adcock Suid Afrikaanse krieketspeler 2013 10 Maart Raymond Ackerman Suid Afrikaanse sakeman 2023 14 Maart George Bartlett Suid Afrikaanse landbou ingenieur en politikus 2010 18 Maart Jurgen Schadeberg Duits gebore Suid Afrikaanse fotograaf en kunstenaar 2020 26 Maart Leonard Nimoy Amerikaanse akteur regisseur digter musikant en fotograaf 2015 27 Maart David Janssen Amerikaanse akteur 1980 27 Maart Henno Cronje predikant en Afrikaanse skrywer 2017 15 April Noreen Berry Suid Afrikaansgebore mezzosopraan 2012 15 April Tomas Transtromer Sweedse digter en vertaler 2015 19 April Kobie Coetsee Suid Afrikaanse politikus en Kabinetsminister 2000 6 Mei Willie Mays Amerikaanse baseballspeler s 2024 9 Mei Vance D Brand Amerikaanse toetsvlieenier en ruimteman 12 Mei Stella Branca Afrikaanse skrywer en kunstenaar 2020 18 Mei Robert Morse Amerikaanse akteur 2022 19 Mei David Wilkerson Amerikaanse predikant evangelis en skrywer 2011 24 Mei Michael Lonsdale Franse akteur 2020 3 Junie John Norman Amerikaanse skrywer 3 Junie Raul Castro Kubaanse politikus 6 Junie Joyce Barker Suid Afrikaanse sopraan 1992 18 Junie Fernando Henrique Cardoso 34ste president van Brasilie 20 Junie Olympia Dukakis Amerikaanse aktrise 2021 2 Julie Frank Williams Amerikaanse akteur en skrywer 2022 15 Julie Gene Louw Suid Afrikaanse politikus 2015 23 Julie Arata Isozaki Japannese argitek 1 Augustus Trevor Goddard Springbokkrieketkaptein 2016 2 Augustus Ruth Maria Kubitschek Duitse aktrise 2024 9 Augustus Darius Dhlomo Suid Afrikaanse sokkerspeler akteur bokser musikant en politieke aktivis 2015 15 Augustus Hugues C Pernath Vlaamse skrywer 1975 25 Augustus Regis Philbin Amerikaanse akteur 2020 30 Augustus Derek Keys Suid Afrikaanse politikus 2018 10 September Philip Baker Hall Amerikaanse akteur 2022 13 September Barbara Bain Amerikaanse aktrise 17 September Anne Bancroft Amerikaanse aktrise 2005 21 September Larry Hagman Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 2012 24 September Anthony Newley Engelse sanger en akteur 1999 4 Oktober Richard Rorty Amerikaanse filosoof 2007 4 Oktober Basil D Oliveira veelsydige bruin Suid Afrikaanse krieketspeler 2011 7 Oktober Desmond Tutu Suid Afrikaanse kerkleier en anti apartheidaktivis 2021 9 Oktober Magdalena K P Smith Meyer n wereldbekende Suid Afrikaanse akaroloog 2004 19 Oktober John le Carre n Britse skrywer van rillers en spioenasieverhale 2020 5 November Charles Margrave Taylor Kanadese filosoof 15 November Jan Terlouw afgetrede Nederlandse politikus fisikus en skrywer van Koning van Katoren 15 November Pascal Lissouba politikus en president van die Republiek die Kongo 2020 24 November Arthur Chaskalson Suid Afrikaanse regsgeleerde 2012 28 November Renier van Rooyen Suid Afrikaanse entrepreneur en stigter van Pep Stores 2018 29 November Frank Mdlalose eerste Premier van KwaZulu Natal 2021 29 November Koos Human Afrikaanse uitgewer rubriekskrywer en musiekkenner 2018 14 Desember Margaret Bakkes Afrikaanse skrywer 2016 12 Desember Jeff Masemola Suid Afrikaanse anti Apartheidsaktivis 1990 14 Desember Margaret Bakkes Suid Afrikaanse skrywer 2016 24 Desember Marie Blomerus Afrikaanse skrywer en digter Sterftes9 Januarie Genl Jan Celliers Boerekryger 1861 17 Januarie Groothertog Pieter Nikolajewitsj van Rusland die tweede oudste seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland 1864 24 Januarie Percy Fitzpatrick Suid Afrikaanse politikus en skrywer 1862 27 Januarie Johanna Luyt Suid Afrikaanse komponis onbekend 15 Februarie Louis Mann Amerikaanse akteur 1865 3 April Bob Snedden Suid Afrika se tweede Springbokkaptein 1867 9 April Tom Santschi Amerikaanse akteur en regisseur 1880 10 April Hans Anton Aschenborn Duitsgebore Namibiese skrywer en kunstenaar 1888 10 April Khalil Gibran Libanees Amerikaanse digter en skilder 1883 13 April Sir David Pieter de Villiers Graaff n Suid Afrikaanse nyweraar en kabinetsminister 1859 12 Mei Eugene Ysaye Belgiese violis en komponis 1858 15 Mei Rudolf Marloth Suid Afrikaanse apteker en plantkundige na wie die bergaalwyn Aloe marlothii genoem is 1855 21 Mei Carl George Klibbe stigter en Apostel van die Ou Apostoliese Kerk 1852 14 Julie Alfred Grenander Sweedse argitek stadsbeplanner en ontwerper 1863 29 September William Orpen Engelse skilder 1878 18 Oktober Thomas Edison Amerikaanse uitvinder 1847 28 Desember Curt von Francois stigter van Windhoek Namibie 1852 VerwysingsBotha J Julie 1981 Probleme was daar genoeg CUSTOS 10 4 12 16 Gene Louw 84 trap diep spore Webartikel Netwerk24 vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019 Besoek op 22 Mei 2017 Verwysings, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar